Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 26/8
Nuus 26/8 [boodskap #65629] Ma, 26 Augustus 2002 06:56 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Blou Bulle het die Leeus geklop Saterdag.
Ek wag vir die sneeu:))
Annette
Re: Nuus 26/8 [boodskap #65630 is 'n antwoord op boodskap #65629] Ma, 26 Augustus 2002 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die Bulle is op 'n opwaartse pad.......jy moet nou net nie huil as daai
sneeu van jou dalk later die Kaap dalk ook tref nie! Ek sien Naas sit
sommer langs die veld met sy 'mike' aan. Strategie, strategie. Dit werk
duidelik!

"Annette" skryf in boodskap news:akck11$1hrmdm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die Blou Bulle het die Leeus geklop Saterdag.
> Ek wag vir die sneeu:))
> Annette
>
Re: Nuus 26/8 [boodskap #65631 is 'n antwoord op boodskap #65630] Ma, 26 Augustus 2002 07:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wys jou net watse goeie speler Joost is;)))
My span is Vrystaat - hulle het ook Saterdag gewen:)
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d69d4e8.0@news1.mweb.co.za...
> Die Bulle is op 'n opwaartse pad.......jy moet nou net nie huil as daai
> sneeu van jou dalk later die Kaap dalk ook tref nie! Ek sien Naas sit
> sommer langs die veld met sy 'mike' aan. Strategie, strategie. Dit werk
> duidelik!
> "Annette" wrote in message
> news:akck11$1hrmdm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die Blou Bulle het die Leeus geklop Saterdag.
>> Ek wag vir die sneeu:))
>> Annette
>>
>
Re: Nuus 26/8 [boodskap #65633 is 'n antwoord op boodskap #65631] Ma, 26 Augustus 2002 07:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy maak grappe, maar dis presies wat dit is. Net soos met die Bokke waar
die manne besluit het al hierdie gefênsie wedstrydplanne en patrone is drek
as die spelers soos poppe die patroon volg, so het die Bulle se ou Bulle
besluit genoeg is genoeg. N-Tvl was dié krag in SA rugby en hulle gaan dit
weer word. Niks meer ala Braampie se stormramloop in die eerste speler wat
hy kan kry nie.....hulle probeer werklik 'n gaping kry. Lekker om te
sien.......dinge lyk net beter vir SA rugby in geheel.

"Annette" skryf in boodskap news:akckmv$1hj38p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wys jou net watse goeie speler Joost is;)))
> My span is Vrystaat - hulle het ook Saterdag gewen:)
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d69d4e8.0@news1.mweb.co.za...
>> Die Bulle is op 'n opwaartse pad.......jy moet nou net nie huil as daai
>> sneeu van jou dalk later die Kaap dalk ook tref nie! Ek sien Naas sit
>> sommer langs die veld met sy 'mike' aan. Strategie, strategie. Dit werk
>> duidelik!
>> "Annette" wrote in message
>> news:akck11$1hrmdm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Die Blou Bulle het die Leeus geklop Saterdag.
>>> Ek wag vir die sneeu:))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Nuus 26/8 [boodskap #65656 is 'n antwoord op boodskap #65631] Di, 27 Augustus 2002 02:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - van al die spanne wie se wedstryde Saterdag gebeeldsend is, is die
spel van die Vrystaat die wat my meeste beindruk het. (Ek is 'n Haai...)

"Annette" skryf in boodskap news:akckmv$1hj38p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wys jou net watse goeie speler Joost is;)))
> My span is Vrystaat - hulle het ook Saterdag gewen:)
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d69d4e8.0@news1.mweb.co.za...
>> Die Bulle is op 'n opwaartse pad.......jy moet nou net nie huil as daai
>> sneeu van jou dalk later die Kaap dalk ook tref nie! Ek sien Naas sit
>> sommer langs die veld met sy 'mike' aan. Strategie, strategie. Dit werk
>> duidelik!
>> "Annette" wrote in message
>> news:akck11$1hrmdm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Die Blou Bulle het die Leeus geklop Saterdag.
>>> Ek wag vir die sneeu:))
>>> Annette
>>>
>>
>>
>
Re: Nuus 26/8 [boodskap #65657 is 'n antwoord op boodskap #65656] Di, 27 Augustus 2002 05:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Noudat die bokke gespaar gaan word, kan Kennedy nou sy kans kry vir Super
12 - hoop hy is nou oor sy beserings.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:akep6s$bu9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - van al die spanne wie se wedstryde Saterdag gebeeldsend is, is die
> spel van die Vrystaat die wat my meeste beindruk het. (Ek is 'n Haai...)
> "Annette" wrote in message
> news:akckmv$1hj38p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wys jou net watse goeie speler Joost is;)))
>> My span is Vrystaat - hulle het ook Saterdag gewen:)
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3d69d4e8.0@news1.mweb.co.za...
>>> Die Bulle is op 'n opwaartse pad.......jy moet nou net nie huil as daai
>>> sneeu van jou dalk later die Kaap dalk ook tref nie! Ek sien Naas sit
>>> sommer langs die veld met sy 'mike' aan. Strategie, strategie. Dit werk
>>> duidelik!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:akck11$1hrmdm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Die Blou Bulle het die Leeus geklop Saterdag.
>>>> Ek wag vir die sneeu:))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuus 26/8 [boodskap #65672 is 'n antwoord op boodskap #65657] Di, 27 Augustus 2002 13:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is Kennedy nog 'n Zim-burger? Wat is sy kanse?

"Annette" skryf in boodskap news:akf2hg$1hrasl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Noudat die bokke gespaar gaan word, kan Kennedy nou sy kans kry vir Super
> 12 - hoop hy is nou oor sy beserings.
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:akep6s$bu9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - van al die spanne wie se wedstryde Saterdag gebeeldsend is, is
> die
>> spel van die Vrystaat die wat my meeste beindruk het. (Ek is 'n Haai...)
>> "Annette" wrote in message
>> news:akckmv$1hj38p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wys jou net watse goeie speler Joost is;)))
>>> My span is Vrystaat - hulle het ook Saterdag gewen:)
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3d69d4e8.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Die Bulle is op 'n opwaartse pad.......jy moet nou net nie huil as
> daai
>>>> sneeu van jou dalk later die Kaap dalk ook tref nie! Ek sien Naas
> sit
>>>> sommer langs die veld met sy 'mike' aan. Strategie, strategie.
Dit
>>> werk
>>>> duidelik!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:akck11$1hrmdm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Die Blou Bulle het die Leeus geklop Saterdag.
>>>> > Ek wag vir die sneeu:))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuus 26/8 [boodskap #65675 is 'n antwoord op boodskap #65672] Di, 27 Augustus 2002 15:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy is van Zambië - dink ek?
Sover ek weet kan hy Super 12 speel maar nie vir SA nie? - SA rugby se
tweegatjakkalsgeit alweer - want daar was geen probleme dat John Allen of
Kevin Putt vir SA of Super 12 kon speel nie.
Kennedy Tsimba speel al 5 jaar vir Vrystaat.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:akfve4$8g8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is Kennedy nog 'n Zim-burger? Wat is sy kanse?
> "Annette" wrote in message
> news:akf2hg$1hrasl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Noudat die bokke gespaar gaan word, kan Kennedy nou sy kans kry vir Super
>> 12 - hoop hy is nou oor sy beserings.
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:akep6s$bu9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Annette - van al die spanne wie se wedstryde Saterdag gebeeldsend is,
is
>> die
>>> spel van die Vrystaat die wat my meeste beindruk het. (Ek is 'n Haai...)
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:akckmv$1hj38p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Wys jou net watse goeie speler Joost is;)))
>>>> My span is Vrystaat - hulle het ook Saterdag gewen:)
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3d69d4e8.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Die Bulle is op 'n opwaartse pad.......jy moet nou net nie huil as
>> daai
>>>> > sneeu van jou dalk later die Kaap dalk ook tref nie! Ek sien
Naas
>> sit
>>>> > sommer langs die veld met sy 'mike' aan. Strategie, strategie.
> Dit
>>>> werk
>>>> > duidelik!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:akck11$1hrmdm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Die Blou Bulle het die Leeus geklop Saterdag.
>>>> > > Ek wag vir die sneeu:))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuus 26/8 [boodskap #65681 is 'n antwoord op boodskap #65675] Di, 27 Augustus 2002 22:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Is Kennedy nog 'n Zim-burger? Wat is sy kanse?

Annette: Hy is van Zambië - dink ek?

Wouter
Nee, Kennedy Tsimba is beslis van Zimbabwe, hy was kaptein van
hulle 7's span.

Ek vermoed hy is steeds 'n burger van Zimbabwe maar het verblyfreg
en kan dus binne die kwotastelsel Curriebekerrugby speel, maar nie
Super 12 nie.
Re: Nuus 26/8 [boodskap #65685 is 'n antwoord op boodskap #65681] Wo, 28 Augustus 2002 05:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Wouter Plaasvark" wrote in message
>> Is Kennedy nog 'n Zim-burger? Wat is sy kanse?
>
> Annette: Hy is van Zambië - dink ek?
>
> Wouter
> Nee, Kennedy Tsimba is beslis van Zimbabwe, hy was kaptein van
> hulle 7's span.
>
> Ek vermoed hy is steeds 'n burger van Zimbabwe maar het verblyfreg
> en kan dus binne die kwotastelsel Curriebekerrugby speel, maar nie
> Super 12 nie.
>

Hy mag Super 12 speel, maar hy mag volgens die IRB reels nie Springbok
word nie, net omdat hy al reeds vir Zimbabwe gespeel het. As hy nog nie
nasionale klere vir Zimbabwe gehad het nie, kon hy Springbok geword het.
Re: Nuus 26/8 [boodskap #65688 is 'n antwoord op boodskap #65685] Wo, 28 Augustus 2002 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat van John Allen wat vir Ieralnd gespeel het?

Elk geval - dankie - nou het ons die hele storie reg van liewe Kennedy:)
Ek hoor sy sus ter bly ook in Bloemfontein en is die ster van die
vrouerugbyspan daar.
Annette

"Stone" skryf in boodskap news:akhnhs$4p6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>> Is Kennedy nog 'n Zim-burger? Wat is sy kanse?
>>
>> Annette: Hy is van Zambië - dink ek?
>>
>> Wouter
>> Nee, Kennedy Tsimba is beslis van Zimbabwe, hy was kaptein van
>> hulle 7's span.
>>
>> Ek vermoed hy is steeds 'n burger van Zimbabwe maar het verblyfreg
>> en kan dus binne die kwotastelsel Curriebekerrugby speel, maar nie
>> Super 12 nie.
>>
>
> Hy mag Super 12 speel, maar hy mag volgens die IRB reels nie Springbok
> word nie, net omdat hy al reeds vir Zimbabwe gespeel het. As hy nog nie
> nasionale klere vir Zimbabwe gehad het nie, kon hy Springbok geword het.
>
Re: Nuus 26/8 [boodskap #65693 is 'n antwoord op boodskap #65688] Wo, 28 Augustus 2002 08:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" wrote in message ...
> Wat van John Allen wat vir Ieralnd gespeel het?
>

Ja, daar is ander ook, maar dit was voor die IRB reels verander het.
Re: Nuus 26/8 [boodskap #65697 is 'n antwoord op boodskap #65693] Wo, 28 Augustus 2002 09:34 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie - Dit beteken dus ook dat Vickerman, al is hy 'n gebore SA, nie vir
ons span sal kan speel nie.
Blerrie stoepit WP keurders!
Annette

"Stone" skryf in boodskap news:aki288$ogq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Annette" wrote in message ...
>> Wat van John Allen wat vir Ieralnd gespeel het?
>>
>
> Ja, daar is ander ook, maar dit was voor die IRB reels verander het.
>
Vorige onderwerp: Nuus 29/7
Volgende onderwerp: Nuus 17/9
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 15:54:47 MGT 2024