Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nog nuus 27/7
Nog nuus 27/7 [boodskap #65094] Sa, 27 Julie 2002 07:19
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister het Oom Nelson Mandela die ou stadion in die ou Pietersburg herdoop
tot die Peter Mokaba Stadion.
( Peter Mokaba van Kill the Boer, Kill the Settler faam)

Daar is glo heelwat mense, nie slegs blankes nie, wat blykbaar ongelukkig is
met die nuwe naam van die stadion.

Annette
Vorige onderwerp: Nuus 10/7
Volgende onderwerp: Nuus 27/7
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 15:10:53 MGT 2024