Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 27/7
Nuus 27/7 [boodskap #65092] Sa, 27 Julie 2002 07:15 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
David Potse, 23, is lewenslank gevonnis vir die verkragting van baba
Tsepang, 8 maande, verlede jaar. Hy is ook 'n verdere 18 jaar opgelê vir
onsedelike aanranding.
Die regter het die getuienis van Potse se vriendin en die uitslag van die
DNA toetse aanvaar.
Potse het geen emosie getoon ten tye van die oplegging van die vonnis nie,
en ook nie enige berou getoon tydens die verhoor nie.
Duidelik 'n psigopaat.
Genadiglik het die verdediging nie dit gebruik as pleidooi nie.

Annette
Re: Nuus 27/7 [boodskap #65104 is 'n antwoord op boodskap #65092] So, 28 Julie 2002 15:46 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nou lê 'n heerlike lewenslank in Grootvlei seker vir hom voor. Sy
geleentheid om deel te word van die kriminele loerbroer-fiasko.

"Annette" skryf in boodskap news:ahthre$1017kh$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> David Potse, 23, is lewenslank gevonnis vir die verkragting van baba
> Tsepang, 8 maande, verlede jaar. Hy is ook 'n verdere 18 jaar opgelê vir
> onsedelike aanranding.
> Die regter het die getuienis van Potse se vriendin en die uitslag van die
> DNA toetse aanvaar.
> Potse het geen emosie getoon ten tye van die oplegging van die vonnis nie,
> en ook nie enige berou getoon tydens die verhoor nie.
> Duidelik 'n psigopaat.
> Genadiglik het die verdediging nie dit gebruik as pleidooi nie.
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Nog nuus 27/7
Volgende onderwerp: Nog nuus 29/7
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 23:28:23 MGT 2024