Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Resep aangebied
Resep aangebied [boodskap #65085] Vr, 26 Julie 2002 17:39 na volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Google hou argiewe van als wat hier gepos word - tot ver terug. Ek kuier so
bietjie in die argiewe rond en kom af op 'n iemand wat gevra het vir die
resep vir "Cape Seed Loaf", maar blykbaar het niemand die resep gepos nie.
Ek het drie variasies op die resep opgespoor, as iemand dalk daarin belang
stel. Laat weet net. Sal dit net eers in Afrikaans moet vertaal as ek dit
hier moet pos.
Re: Resep aangebied [boodskap #65096 is 'n antwoord op boodskap #65085] Sa, 27 Julie 2002 10:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur:

Moenie moeite doen nie Henry, die basis van so n brood is dat dit "nutty
wheat" meel moet wees, en dit kry mens nie hier nie. Ek het nog nooit meel
gekoop in Amerika (selfs by ko-ops) wat naastenby soos nutty wheat smaak
nie.

Maaind you, dalk het jou resep net volgraanmeel in, pos dit maar en dan sal
ek dit probeer maak oor die naweek en laat weet. Ek het n broodmasjien, dalk
kan ek dit daarin maak.
Pop

"Kwarantyn" skryf in boodskap news:cPf09.446$0G4.23268512@newssvr15.news.prodigy.com...
> Google hou argiewe van als wat hier gepos word - tot ver terug. Ek kuier so
> bietjie in die argiewe rond en kom af op 'n iemand wat gevra het vir die
> resep vir "Cape Seed Loaf", maar blykbaar het niemand die resep gepos nie.
> Ek het drie variasies op die resep opgespoor, as iemand dalk daarin belang
> stel. Laat weet net. Sal dit net eers in Afrikaans moet vertaal as ek dit
> hier moet pos.
>
Re: Resep aangebied [boodskap #65142 is 'n antwoord op boodskap #65085] Ma, 29 Julie 2002 18:09 Na vorige boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Kwarantyn" skryf in boodskap news:...
> Google hou argiewe van als wat hier gepos word - tot ver terug. Ek kuier so
> bietjie in die argiewe rond en kom af op 'n iemand wat gevra het vir die
> resep vir "Cape Seed Loaf", maar blykbaar het niemand die resep gepos nie.
> Ek het drie variasies op die resep opgespoor, as iemand dalk daarin belang
> stel. Laat weet net. Sal dit net eers in Afrikaans moet vertaal as ek dit
> hier moet pos.

Karien: Ons het gister gaan uiteet en die allerheerlikste broodjie
propvol saade en saadjies geniet. Die restaurant se eienaar is om
voor die hand liggende redes nie bereid om sy resep te deel nie en
daarom sal ek baie dankbaar wees vir n resep met sade! Jy kan
asseblief vir my die resep plaas, Karantyn.
Vorige onderwerp: Vir 'n koue aand
Volgende onderwerp: Geneties gemanipuleerde voedsel - Deel II
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 16:08:55 MGT 2024