Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nog nuus 8/7 re AU
Nog nuus 8/7 re AU [boodskap #64618] Ma, 08 Julie 2002 07:46
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Volgens Sunday Times wil Pahad en sy trawante oor niks anders praat as die
paartie nie, en
toe een joernalis vra :
Can the Ministers please deal with matters of substance, such as discussions
during the meeting of the council ministers and about the proposed organs of
the AU, het Pahad baie eerlik geantwoord:
Sorry to disappoint you, but none of us deal with substance

Wonderlik, is dit nie?:)))
Annette
Vorige onderwerp: Nuus 5/7
Volgende onderwerp: Nog nuus 8/7
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 16:07:25 MGT 2024