Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nog nuus 8/7
Nog nuus 8/7 [boodskap #64614] Ma, 08 Julie 2002 06:14 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die staat het miljoene geskenk aan die Vissers om Afrika se Eie
Anti-Vigsmiddel, Virodene, te ontwikkel.
Dit is al heel aan die begin deur kenners in die veld as toksies en nie 'n
geskikte middel uitgewys, maar Onse Prez het besluit Virodene of Niks.
Die Vissers het nog geld nodig om verdere toetse te doen.

Die Nuwe Afrika Unie se stigtingsvergadering in Durbs is bietjie chaoties.
Geen verslaggewer kan erens uitkom om uit te vind wat die ou lot probeer
doen of sê nie - 2 dae namekaar is by nuuskonferensies, gelei deur Pahad,
slegs gehamer op die mate van kunstenaars wat sou optree by die fees.
Senegal se sokkerspan sal ook kom, maar nie teen Bafana Bafana speel nie,
omdat ons, as die gasheerland, nie wil verloor nie.

Andile Nkuhlu, hoofdirekteur in die dept van Public Enterprises ( ek het nie
eers geweet daar is so 'n dept nie) was R55000 betaal deur Zama Resources
Corp om die staatsbosbou tender te wen.
Hy beweer hy ken glad nie die persoon aan die Hoof van Zama, Mcebisi Mlonzi
nie, alhoewel selfoonrekords toon dat hy sedert November en Februarie Mlonzi
120 keer geskakel het.
Hy het glo nie eers vir Mlonzi na sy troue genooi nie, en Mlonzi beweer daar
was 'n klein foutjie toe die R15000 wat hy vir die troue betal het uit Zama
se rekening ipv sy persoonlike rekening gekom het.

Nkuhlu sou seker skotvry tussen al hierdie geliegery afgekom het, maar
ongelukkig het hy vergeet om die R55 000 te verklaar wat so sonder sy
medewete ( en wat hy spandeer het) in sy bankrekening beland het.

Annette
Re: Nog nuus 8/7 [boodskap #64634 is 'n antwoord op boodskap #64614] Ma, 08 Julie 2002 12:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Vissers, viggers ...? Het dit dalk die verwarring veroorsaak?

"Annette" skryf in boodskap news:agbalb$kc4c3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die staat het miljoene geskenk aan die Vissers om Afrika se Eie
> Anti-Vigsmiddel, Virodene, te ontwikkel.
> Dit is al heel aan die begin deur kenners in die veld as toksies en nie 'n
> geskikte middel uitgewys, maar Onse Prez het besluit Virodene of Niks.
> Die Vissers het nog geld nodig om verdere toetse te doen.
>
> Die Nuwe Afrika Unie se stigtingsvergadering in Durbs is bietjie chaoties.
> Geen verslaggewer kan erens uitkom om uit te vind wat die ou lot probeer
> doen of sê nie - 2 dae namekaar is by nuuskonferensies, gelei deur Pahad,
> slegs gehamer op die mate van kunstenaars wat sou optree by die fees.
> Senegal se sokkerspan sal ook kom, maar nie teen Bafana Bafana speel nie,
> omdat ons, as die gasheerland, nie wil verloor nie.
>
> Andile Nkuhlu, hoofdirekteur in die dept van Public Enterprises ( ek het nie
> eers geweet daar is so 'n dept nie) was R55000 betaal deur Zama Resources
> Corp om die staatsbosbou tender te wen.
> Hy beweer hy ken glad nie die persoon aan die Hoof van Zama, Mcebisi Mlonzi
> nie, alhoewel selfoonrekords toon dat hy sedert November en Februarie Mlonzi
> 120 keer geskakel het.
> Hy het glo nie eers vir Mlonzi na sy troue genooi nie, en Mlonzi beweer daar
> was 'n klein foutjie toe die R15000 wat hy vir die troue betal het uit Zama
> se rekening ipv sy persoonlike rekening gekom het.
>
> Nkuhlu sou seker skotvry tussen al hierdie geliegery afgekom het, maar
> ongelukkig het hy vergeet om die R55 000 te verklaar wat so sonder sy
> medewete ( en wat hy spandeer het) in sy bankrekening beland het.
>
> Annette
>
Re: Nog nuus 8/7 [boodskap #64635 is 'n antwoord op boodskap #64614] Ma, 08 Julie 2002 12:49 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nog 'n geval waar hy geskors sal word met volle betaling vir 2 jaar - en
dan, wanneer die publiek vergeet het, sal hy weer voortgaan.
Ek wonder of sulke betaalde verlof dan van sy verlofvoordele verhaal word?
Of, moet hy verlof neem tydens sy skorsingstydperk?

"Annette" skryf in boodskap news:agbalb$kc4c3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die staat het miljoene geskenk aan die Vissers om Afrika se Eie
> Anti-Vigsmiddel, Virodene, te ontwikkel.
> Dit is al heel aan die begin deur kenners in die veld as toksies en nie 'n
> geskikte middel uitgewys, maar Onse Prez het besluit Virodene of Niks.
> Die Vissers het nog geld nodig om verdere toetse te doen.
>
> Die Nuwe Afrika Unie se stigtingsvergadering in Durbs is bietjie chaoties.
> Geen verslaggewer kan erens uitkom om uit te vind wat die ou lot probeer
> doen of sê nie - 2 dae namekaar is by nuuskonferensies, gelei deur Pahad,
> slegs gehamer op die mate van kunstenaars wat sou optree by die fees.
> Senegal se sokkerspan sal ook kom, maar nie teen Bafana Bafana speel nie,
> omdat ons, as die gasheerland, nie wil verloor nie.
>
> Andile Nkuhlu, hoofdirekteur in die dept van Public Enterprises ( ek het nie
> eers geweet daar is so 'n dept nie) was R55000 betaal deur Zama Resources
> Corp om die staatsbosbou tender te wen.
> Hy beweer hy ken glad nie die persoon aan die Hoof van Zama, Mcebisi Mlonzi
> nie, alhoewel selfoonrekords toon dat hy sedert November en Februarie Mlonzi
> 120 keer geskakel het.
> Hy het glo nie eers vir Mlonzi na sy troue genooi nie, en Mlonzi beweer daar
> was 'n klein foutjie toe die R15000 wat hy vir die troue betal het uit Zama
> se rekening ipv sy persoonlike rekening gekom het.
>
> Nkuhlu sou seker skotvry tussen al hierdie geliegery afgekom het, maar
> ongelukkig het hy vergeet om die R55 000 te verklaar wat so sonder sy
> medewete ( en wat hy spandeer het) in sy bankrekening beland het.
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Nog nuus 8/7 re AU
Volgende onderwerp: Nuus 8/7
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 21:36:46 MGT 2024