Nuwe Super Hond [boodskap #63997] |
Thu, 20 June 2002 06:33 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Russe het nou 'n nuwe ras hond geteel - bestaande uit 25% jakkals en 75% Husky.
Hierdie hond het glo 'n besondere reuksin, is klein, en kan glo oral inkruip
om onwettige goed uit te ruik.
Hulle kan tot prostaatkanker uitruik deur aan urine te ruik.
Nou weet ons hoekom honde altyd so onbeskof aan ons ruik: - suiwer
navorsing)))
Annette
|
|
|
Re: Nuwe Super Hond [boodskap #64019 is 'n antwoord op boodskap #63997] |
Thu, 20 June 2002 13:11 |
Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
He-he! Altyd gewonder hoekom die honde die 'klokke' so lig!
"Annette" skryf in boodskap news:aervpk$9hfb5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die Russe het nou 'n nuwe ras hond geteel - bestaande uit 25% jakkals en 75% Husky.
> Hierdie hond het glo 'n besondere reuksin, is klein, en kan glo oral inkruip
> om onwettige goed uit te ruik.
> Hulle kan tot prostaatkanker uitruik deur aan urine te ruik.
>
> Nou weet ons hoekom honde altyd so onbeskof aan ons ruik: - suiwer
> navorsing)))
> Annette
>
|
|
|