Laaste Afrikaanse Boek Gekoop [boodskap #63702] |
Vr, 14 Junie 2002 11:23 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek neem gewoonlik my boeke uit by die biblioteek -
Ek koop net 'n lekkerleesboek as ek dit kan lees en dit daarna vir iemand
anders kan gee.
Die mees onlangse Afrikaanse boek wat ek gekoop het was die 4de Harry Potter
boek. - al my Harry Potter boeke is met liefde geskenk aan my
vloeringenieur.
Knap vertaling dink ek.
Annette
|
|
|
Re: Laaste Afrikaanse Boek Gekoop [boodskap #63710 is 'n antwoord op boodskap #63702] |
Vr, 14 Junie 2002 13:19 |
Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153 Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder darem hoeveel meer volwassenes as kinders lees Harry Potter? Ek
was nog self nie daar nie, maar almal wat ek ken, is gek daaroor.
Ongelooflik dat in die era van die rekenaar dat mense, veral die kinders,
nog bereid is om boeke te lees. Wys jou net wat kwaliteit doen!
"Annette" skryf in boodskap news:aecjpb$5ss6o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek neem gewoonlik my boeke uit by die biblioteek -
> Ek koop net 'n lekkerleesboek as ek dit kan lees en dit daarna vir iemand
> anders kan gee.
> Die mees onlangse Afrikaanse boek wat ek gekoop het was die 4de Harry Potter
> boek. - al my Harry Potter boeke is met liefde geskenk aan my
> vloeringenieur.
>
> Knap vertaling dink ek.
> Annette
>
|
|
|
Re: Laaste Afrikaanse Boek Gekoop [boodskap #63737 is 'n antwoord op boodskap #63702] |
Sa, 15 Junie 2002 03:38 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In die eerste Potter fliek ontdek ek toe dat Norbert die naam is van die
drakie wat uitbroei. Ek was aanvanklik onder die indruk dat dit die naam is
van 'n ander walglap ....
"Annette" skryf in boodskap news:aecjpb$5ss6o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek neem gewoonlik my boeke uit by die biblioteek -
> Ek koop net 'n lekkerleesboek as ek dit kan lees en dit daarna vir iemand
> anders kan gee.
> Die mees onlangse Afrikaanse boek wat ek gekoop het was die 4de Harry Potter
> boek. - al my Harry Potter boeke is met liefde geskenk aan my
> vloeringenieur.
>
> Knap vertaling dink ek.
> Annette
>
|
|
|
Re: Laaste Afrikaanse Boek Gekoop [boodskap #63746 is 'n antwoord op boodskap #63737] |
Sa, 15 Junie 2002 07:37 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jonas, ek het dit al toentertyd gemeld toe ek die eerste boek gelees het -
maar ek was toe nog jonk en onskuldig, en het nie geweet dat die oulike ou
drakie eintlik beledig is nie:)))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:aeecs9$j5b$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> In die eerste Potter fliek ontdek ek toe dat Norbert die naam is van die
> drakie wat uitbroei. Ek was aanvanklik onder die indruk dat dit die naam is
> van 'n ander walglap ....
> "Annette" wrote in message
> news:aecjpb$5ss6o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek neem gewoonlik my boeke uit by die biblioteek -
>> Ek koop net 'n lekkerleesboek as ek dit kan lees en dit daarna vir iemand
>> anders kan gee.
>> Die mees onlangse Afrikaanse boek wat ek gekoop het was die 4de Harry Potter
>> boek. - al my Harry Potter boeke is met liefde geskenk aan my
>> vloeringenieur.
>>
>> Knap vertaling dink ek.
>> Annette
>>
>
|
|
|