Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Sokker
Sokker [boodskap #63673] Vr, 14 Junie 2002 05:46
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons manne kom vandag terug - 'n groot skare word by Jhb Int verwag. Volgens
gister se Argus wou Sono glo nie aan ons spelers op die veld deurgee dat
hulle moet aanval en nog 'n doel moet probeer aanteken nie - hulle het toe
ewe gerus die bal heen en weer geskop die laaste 10 minute sonder enige
poging om aan te val - klink nogal bekend.
Miskien wou hulle alamal terugkom - het te lus geraak om regte kos te
eet.:)
Annette
Vorige onderwerp: Sokker met 'n Skrumpet?
Volgende onderwerp: Sokker/voetbal.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 16:56:41 MGT 2024