Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 4/6
Nuus 4/6 [boodskap #63057] Di, 04 Junie 2002 06:42
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gerald Morkel - burgermeester van Kaapstad, het nou besluit om tydelik uit
te tree totdat bewys is dat hy nie stout was nie.
Belinda Walker tree nou op as tydelike burgemeester - sy is 'n dame so na my
hart (van my kiesafdeling)- vat nie nonsens van kabouters nie.
Annette
Vorige onderwerp: Nuus 31/5
Volgende onderwerp: Peter Mokaba dood?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 09:13:12 MGT 2024