Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Wêreldbeker voetbal.
Wêreldbeker voetbal. [boodskap #63008] So, 02 Junie 2002 07:35 na volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek skree nou vir Suid-Afrika (teen Paraguay) - een van die spelers (Mokoena)
speel in die Belgiese kompetisie (Beerschot).
Hilda.
Re: Wêreldbeker voetbal. [boodskap #63009 is 'n antwoord op boodskap #63008] So, 02 Junie 2002 08:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy kan maar eers begin skree as Benny die veld verlaat - hy doen niks om by
te dra tot die spel nie.
Dink jy nie ons doelwagter ( André Arendse) is vreeeeeslik aantreklik nie?
Tot dusver is my wedgeld veilig;))
Annette

"Hilda" skryf in boodskap news:dVjK8.8711$ud.625@afrodite.telenet-ops.be...
> Ek skree nou vir Suid-Afrika (teen Paraguay) - een van die spelers (Mokoena)
> speel in die Belgiese kompetisie (Beerschot).
> Hilda.
>
Re: Wêreldbeker voetbal. [boodskap #63010 is 'n antwoord op boodskap #63009] So, 02 Junie 2002 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
2-2 ! Dis nie so sleg nie, ná ? Jammer dat SA in die eerste helfte nie
offensiewer gespeel het nie - hulle sou seker kon gewen het.
Ja, André Arendse is aantreklik :-)). Die Belgiese kommentator (Franse Belg)
het heeltyd oor "Ar�nd�" gepraat :-) - ek wou nog 'n e-mail met die korrekte
uitspraak stuur, maar ek het dit toe nie gedoen nie.
Wat het jy toe voorspel ? Dat SA sou verloor ?

Hilda.

"Annette" skryf in boodskap news:adcl3n$10afsi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy kan maar eers begin skree as Benny die veld verlaat - hy doen niks om by
> te dra tot die spel nie.
> Dink jy nie ons doelwagter ( André Arendse) is vreeeeeslik aantreklik nie?
> Tot dusver is my wedgeld veilig;))
> Annette
>
>
> "Hilda" wrote in message
> news:dVjK8.8711$ud.625@afrodite.telenet-ops.be...
>> Ek skree nou vir Suid-Afrika (teen Paraguay) - een van die spelers
> (Mokoena)
>> speel in die Belgiese kompetisie (Beerschot).
>> Hilda.
Re: Wêreldbeker voetbal. [boodskap #63021 is 'n antwoord op boodskap #63010] So, 02 Junie 2002 17:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het gewed ons gaan geen wedstryd wen nie, en ook nie verder deurgaan nie.
Soos Slovenié vandag teen Spanje gespeel het, dink ek my R10 is veilig;)

Annette

"Hilda" skryf in boodskap news:CbmK8.9006$ud.683@afrodite.telenet-ops.be...
> 2-2 ! Dis nie so sleg nie, ná ? Jammer dat SA in die eerste helfte nie
> offensiewer gespeel het nie - hulle sou seker kon gewen het.
> Ja, André Arendse is aantreklik :-)). Die Belgiese kommentator (Franse Belg)
> het heeltyd oor "Ar�nd�" gepraat :-) - ek wou nog 'n e-mail met die korrekte
> uitspraak stuur, maar ek het dit toe nie gedoen nie.
> Wat het jy toe voorspel ? Dat SA sou verloor ?
>
> Hilda.
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:adcl3n$10afsi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jy kan maar eers begin skree as Benny die veld verlaat - hy doen niks om
> by
>> te dra tot die spel nie.
>> Dink jy nie ons doelwagter ( André Arendse) is vreeeeeslik aantreklik nie?
>> Tot dusver is my wedgeld veilig;))
>> Annette
>>
>>
>> "Hilda" wrote in message
>> news:dVjK8.8711$ud.625@afrodite.telenet-ops.be...
>>> Ek skree nou vir Suid-Afrika (teen Paraguay) - een van die spelers
>> (Mokoena)
>>> speel in die Belgiese kompetisie (Beerschot).
>>> Hilda.
>
Re: Wêreldbeker voetbal. [boodskap #63023 is 'n antwoord op boodskap #63021] So, 02 Junie 2002 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wed dat SA teen Solvenié wen :-)). Spanje is natuurlik moeiliker, maar
kyk wat het Senegal teen Frankryk gedoen.
Soos dit is, het ek ook gewed dat België nie sal deurgaan nie :-)).
Dis nie ons seisoen nie - ons twee tennissters wat darem 4 en 5 is op die
wêreld ranglys, is al uitgeskakel op Roland Garros ! Wel, nou weet ons
tenminste wat ons moet kyk, ander moes ons nog kies tussen voetbal en tennis
ook :-)).
Die Belge speel eers Dinsdag en dan werk ek in iedergeval.
Hilda.

"Annette" skryf in boodskap news:addkpv$vstbo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het gewed ons gaan geen wedstryd wen nie, en ook nie verder deurgaan nie.
> Soos Slovenié vandag teen Spanje gespeel het, dink ek my R10 is veilig;)
>
> Annette
Re: Wêreldbeker voetbal. [boodskap #63024 is 'n antwoord op boodskap #63023] So, 02 Junie 2002 17:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sweer ek het nog nie gedrink nie ! Dit moet natuurlik "Slowenië" wees
:-)). Hilda.

"Hilda" skryf in boodskap news:MVsK8.9980$ud.739@afrodite.telenet-ops.be...
> Ek wed dat SA teen Solvenié wen :-)). Spanje is natuurlik moeiliker, maar
> kyk wat het Senegal teen Frankryk gedoen.

>
Re: Wêreldbeker voetbal. [boodskap #63027 is 'n antwoord op boodskap #63023] So, 02 Junie 2002 19:55 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wel ek wens julle geluk, ons hoef heeltemal niks te kyk nie.
Die Nederlanders is ooral uit, dis goed, dan kan ons die arrogansie weer in
die kast gaan sit :-)))))

Gr.Arno
Ek wens die Belge baie sukses en natuurlik ook die Suid Afrikaners.

"Hilda" skryf in boodskap news:MVsK8.9980$ud.739@afrodite.telenet-ops.be...
> Ek wed dat SA teen Solvenié wen :-)). Spanje is natuurlik moeiliker, maar
> kyk wat het Senegal teen Frankryk gedoen.
> Soos dit is, het ek ook gewed dat België nie sal deurgaan nie :-)).
> Dis nie ons seisoen nie - ons twee tennissters wat darem 4 en 5 is op die
> wêreld ranglys, is al uitgeskakel op Roland Garros ! Wel, nou weet ons
> tenminste wat ons moet kyk, ander moes ons nog kies tussen voetbal en tennis
> ook :-)).
> Die Belge speel eers Dinsdag en dan werk ek in iedergeval.
> Hilda.
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:addkpv$vstbo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het gewed ons gaan geen wedstryd wen nie, en ook nie verder deurgaan
> nie.
>> Soos Slovenié vandag teen Spanje gespeel het, dink ek my R10 is veilig;)
>>
>> Annette
>
Vorige onderwerp: Rugby Per Gewig
Volgende onderwerp: Oosterse Sokker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 08:57:14 MGT 2024