Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby Per Gewig
Rugby Per Gewig [boodskap #62936] Vr, 31 Mei 2002 06:22
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lyk my die mense wat daarteen is voel so erg daaroor dat hulle nie eers
daaroor wil stem in RSG se meningsopname nie:))
Die gevolg is dat in totaal 63% mense wat gereageer het wel Rugby Per Gewig
(in laerskole?) voorstaan.
Dis moes seker al die mammies wees wat ingebel het, en ook seker maar
pappies wat sit met die mediese onkoste van 'n kind wat ernstig op die
rugbyveld beseer is.
Annette
Vorige onderwerp: Onlangse Verlede
Volgende onderwerp: Wêreldbeker voetbal.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 18:28:33 MGT 2024