Koppeling met poslys [boodskap #5748] |
Vr, 09 Februarie 1996 00:00 |
Robert Wagenaar
Boodskappe: 385 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Soos julle gemerk het, het ek die artikels die laatste dae nie
doorgestuur nie. Ek het dit tot nu toe handmatig gedoen, en dit
kos my eenvoudig te veel tyd.
Voorlopig sal daar nu dus geen koppeling wees, maar ek hoop wel
dat die voorstel van Dana Murray uitgevoer kan word:
'n outamatiese koppeling, waarby jy op die poslys kan sien dat 'n
artikel van die nuusgroep kom (en wie die oorspronkelike skrywer is)
en andersom ook.
Robert.
|
|
|
[AFRIKAANS:6097] Re: Koppeling met poslys [boodskap #5764 is 'n antwoord op boodskap #5748] |
Ma, 12 Februarie 1996 00:00 |
Marius Swart
Boodskappe: 9 Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
> Soos julle gemerk het, het ek die artikels die laatste dae nie
> doorgestuur nie. Ek het dit tot nu toe handmatig gedoen, en dit
> kos my eenvoudig te veel tyd.
>
> Voorlopig sal daar nu dus geen koppeling wees, maar ek hoop wel
> dat die voorstel van Dana Murray uitgevoer kan word:
>
> 'n outamatiese koppeling, waarby jy op die poslys kan sien dat 'n
> artikel van die nuusgroep kom (en wie die oorspronkelike skrywer is)
> en andersom ook.
>
> Robert.
Listserv poslyse het die vermoe" om met nuusgroepe te koppel. Die
jammerte is dat Listserv nie ondersteuning het om soos Listproc
[AFRIKAANS] voor aan elke onderwerp lyn te voeg nie.
Wat wel kan gebeur is dat 'n Listserv lys ingeskryf kan word as 'n
gewone lid op die Listproc Afrikaanse lys (of omgekeerd) en dit dan
die hek vorm na die nuusgroep.
Dalk kan die eienaars van die Afrikaanse lys kyk vir dokumentasie op
die nuutste Lisproc proseseerder. Moontlik is ondersteunening vir
nuusgroepe al ingebou ?
arius Swart
|
|
|