Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Valentines Day
Valentines Day [boodskap #5720] Wo, 07 Februarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Bram Goossens  is tans af-lyn  Bram Goossens
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Valentine's Day is just around the corner and you certainly have that
special somebody. If you want me to send them a poem or just a "be my
valentine" card send me her/his details, and whether you want to appear
anonymously or not.

Give Cupid a chance...

--
o-----o E-Mail: b0go...@rks.harz.ni.schule.de o-----o
/ | / | Web : http://www.rks.harz.ni.schule.de/~b0goosse | \ | \
o-----o | Post : Braunlager str. 28, 37444 St. Andreasberg | o-----o
| o-|---o Deutschland o---|-o |
| / | / Tel. : (05582) 801-181 \ | \ |
o-----o ____________________________________________________________ _ o-----o
Eat, drink and merry for tomorrow we croak.
-"ALF" Gordon Shamway
Re: Valentines Day [boodskap #5721 is 'n antwoord op boodskap #5720] Wo, 07 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
joh...@osi.co.za (Johann W. Fourie) wrote:

>[/color]

'n WARE man? Soos Clint Eastwood? Of 'n Noord-Transvaal-slot?
.....ignoreer dit waarskynlik....
Is daar 'n manier hoe 'n mens op macho-wyse soetsapperig kan wees?
:)
Re: Valentines Day [boodskap #5722 is 'n antwoord op boodskap #5720] Wo, 07 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
joh...  is tans af-lyn  joh...
Boodskappe: 25
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
b0go...@laigle.rks.harz.ni.schule.de (Bram Goossens) wrote:
> Valentine's Day is just around the corner and you certainly have that
> special somebody. If you want me to send them a poem or just a "be my
> valentine" card send me her/his details, and whether you want to appear
> anonymously or not.
>
> Give Cupid a chance...
>
Go van Valiteins dag gepraat. Wat doen 'n "ware Afrikaner man" om dit 'n
wonderlike dag in die vrou/meisie se lewe te maak?


mmm...?
Re: Valentines Day [boodskap #5731 is 'n antwoord op boodskap #5720] Do, 08 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
joh...@osi.co.za (Johann W. Fourie) wrote:
Re: Valentines Day [boodskap #5732 is 'n antwoord op boodskap #5720] Do, 08 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
joh...  is tans af-lyn  joh...
Boodskappe: 25
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article , fe...@is.co.za (Koos) wrote:
> joh...@osi.co.za (Johann W. Fourie) wrote:
>
> wonderlike dag in die vrou/meisie se lewe te maak?>>>
>
> 'n WARE man? Soos Clint Eastwood? Of 'n Noord-Transvaal-slot?
> ......ignoreer dit waarskynlik....
> Is daar 'n manier hoe 'n mens op macho-wyse soetsapperig kan wees?
> :)
>
Jammer die ware was eintlik met betrekking to die afrikaner en nie die man nie
- ek dink persoonlik is daar nie iets soos 'n ware man nie :^)
Elkeen mens is iniek en smaak en persepsie verskil van mens tot mens.
Hoekom word ware man dan altyd met macho geassosieer? Is 'n ware man nie dalk
die sensitiewe tipe nie?

ns. Noord-Transvaal slot 'n ware man??
Ek wonder party maal :-)
Re: Valentines Day [boodskap #5758 is 'n antwoord op boodskap #5720] So, 11 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article , fe...@is.co.za says...
>
> joh...@osi.co.za (Johann W. Fourie) wrote:
>
>
> toe ek dit geskryf het.
> Afrikaanse "Ware Manne" in die soort tradisie soen vroue in die
> openbaar net op begrafnisse. Dan ook net op die wang. En so aan.
>
>
>
>
En watter flankeerdery kan tog aangaan agter versluierde
oe by so 'n begrafnis. Veral as die vroumense die mans
in pakke sien.
Gloudina
Vorige onderwerp: Nuwe WWW-bladsy (in aanbouw)
Volgende onderwerp: Nuwe skilderye vir die parlement
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 21:14:32 MGT 2024