Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Opname oor lesers van groep
Opname oor lesers van groep [boodskap #5716] Di, 06 Februarie 1996 00:00
joh...  is tans af-lyn  joh...
Boodskappe: 25
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Daar is onlangs 'n redenasie oor die hoeveelheid mense wat op hierdie groep
pos, die wat net lees ens.

Ek stel voor dat ons 'n klein statistiese opname maak.

Reply asb. na my eMail en gee die volgende inligting:

-----------------------------------
Naam: (indien jy wil)

Lees jy gereeld hierdie groep?

Skryf jy artikels op die groep in antwoord op ander mense se besprekings?

Het jy al ooit 'n bespreking begin?

Het jy gestem vir die skep van hierdie groep?

Enige kommentaar...


-----------------------------------------

Groete
Johann
Vorige onderwerp: Boodskap aan Bezuidenhouts in Kuwait
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5935] Re: SECMAIL
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 23:17:39 MGT 2024