Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 2/5
Nuus 2/5 [boodskap #61370] Do, 02 Mei 2002 04:56 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons polisie se salarisse is te hoog.
'n Polisieman van Houtbaai kan bekostig om R700 per aand of R150 000 per
jaar te betaal vir ontspanning by 'n mansklub in Houtbaai.
Annette
Re: Nuus 2/5 [boodskap #61383 is 'n antwoord op boodskap #61370] Do, 02 Mei 2002 08:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 2 May 2002 06:56:33 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Ons polisie se salarisse is te hoog.
> 'n Polisieman van Houtbaai kan bekostig om R700 per aand of R150 000 per
> jaar te betaal vir ontspanning by 'n mansklub in Houtbaai.
> Annette
>

is dit deel van sy basiese salaris of `n fringe benefit. hulle moet
ook seker so nou en dan ontspan.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Nuus 2/5 [boodskap #61404 is 'n antwoord op boodskap #61383] Do, 02 Mei 2002 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
En-ter-tyn-mint ben-a-fit's
of
En-ter-tuin-munt ben-a-fits

So, wie se "lidmaatskap is nog nie betaal nie? Kom nou, moenie dat hulle
daarvoor wag nie! Daar's baie regskoste wat betaal sal moet word...

Sal 'n kollektelys moet begin:
Bydraes vir die agterblywende geselskapdames se naasbetaandes...

"Oop vir besigheid"
In houtbaai se luukse houthuise
kom die "manne" almal saam
kajuitraad te kom hou
die meisies,
(vir geselskap sien)
word voorsien
teen meer as net
'n pond of tien

'n fô baai fô
dit het jy nodig
saam met jou kredietkaart
en nog meer
al die pyne aan die lyf
word daar sommer
gou-gou "weggesmeer"
had jy nie 'n pyn
word dit ook "ingesmeer"
en siedaar, gou!
kordaat sowaar:
"Ons is weer oop vir besigheid"

Thys oppie Bos

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:k6u1duknrj2602p0i6gehks0ghp8n789gs@4ax.com...
> On Thu, 2 May 2002 06:56:33 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Ons polisie se salarisse is te hoog.
>> 'n Polisieman van Houtbaai kan bekostig om R700 per aand of R150 000 per
>> jaar te betaal vir ontspanning by 'n mansklub in Houtbaai.
>> Annette
>>
>
> is dit deel van sy basiese salaris of `n fringe benefit. hulle moet
> ook seker so nou en dan ontspan.
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Nuus 2/5 [boodskap #61417 is 'n antwoord op boodskap #61404] Do, 02 Mei 2002 17:17 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baje Naais Thysie;)))
Ek het nou net met my masjientjie uitgewerk daardie manne wat R150 000
betaal vir 'n jaar se kuier en gesels het 'n helse bargain.
Hulle score 'n hele 151 dae se gratis gesels en kuier;))

Annette

Thys de Wet wrote in message
news:aargnp$h2l$1@news.adamastor.ac.za...
> En-ter-tyn-mint ben-a-fit's
> of
> En-ter-tuin-munt ben-a-fits
>
> So, wie se "lidmaatskap is nog nie betaal nie? Kom nou, moenie dat hulle
> daarvoor wag nie! Daar's baie regskoste wat betaal sal moet word...
>
> Sal 'n kollektelys moet begin:
> Bydraes vir die agterblywende geselskapdames se naasbetaandes...
>
> "Oop vir besigheid"
> In houtbaai se luukse houthuise
> kom die "manne" almal saam
> kajuitraad te kom hou
> die meisies,
> (vir geselskap sien)
> word voorsien
> teen meer as net
> 'n pond of tien
>
> 'n fô baai fô
> dit het jy nodig
> saam met jou kredietkaart
> en nog meer
> al die pyne aan die lyf
> word daar sommer
> gou-gou "weggesmeer"
> had jy nie 'n pyn
> word dit ook "ingesmeer"
> en siedaar, gou!
> kordaat sowaar:
> "Ons is weer oop vir besigheid"
>
> Thys oppie Bos
>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:k6u1duknrj2602p0i6gehks0ghp8n789gs@4ax.com...
>> On Thu, 2 May 2002 06:56:33 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>>> Ons polisie se salarisse is te hoog.
>>> 'n Polisieman van Houtbaai kan bekostig om R700 per aand of R150 000 per
>>> jaar te betaal vir ontspanning by 'n mansklub in Houtbaai.
>>> Annette
>>>
>>
>> is dit deel van sy basiese salaris of `n fringe benefit. hulle moet
>> ook seker so nou en dan ontspan.
>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Vorige onderwerp: Nuus 1/5
Volgende onderwerp: Nuus 3/5
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 11:33:12 MGT 2024