Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 1/5
Nuus 1/5 [boodskap #61353] Wo, 01 Mei 2002 18:21 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Joost ( groenoogskrumskakel) en Amor ( Lottohupsie) is verloof.

Die prys van Wilsontoffies is nou 25c elk.

Die nood in ons skole is hoog - daar is nie genoeg toilette nie, en 'n White
Paper daaroor word nou opgestel:)
Volgens 'n formule behoort daar vir elke 30 leerlinge 'n toilet te wees -
beter as die verhouding van aantal leerlinge tot leerkragte - dus toilette
is meer belangrik as leerkragte.

'n Posman het in Bloemfontein twee kollegas doodgeskiet - hy het glo
sielkundige probleme gehad, en geweier om pos per fiets af te lewer.

Annette
Re: Nuus 1/5 [boodskap #61382 is 'n antwoord op boodskap #61353] Do, 02 Mei 2002 08:28 Na vorige boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 1 May 2002 20:21:53 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Die nood in ons skole is hoog - daar is nie genoeg toilette nie, en 'n White
> Paper daaroor word nou opgestel:)
> Volgens 'n formule behoort daar vir elke 30 leerlinge 'n toilet te wees -
> beter as die verhouding van aantal leerlinge tot leerkragte - dus toilette
> is meer belangrik as leerkragte.

maar natuurlik. daar is net twee dinge in die lewe wat jy moet doen en
een hiervan is om te skyt. die ander goed is luxuries wat jy op eie
tyd en eie pas kan doen.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Nuus 28/4
Volgende onderwerp: Nuus 2/5
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:19:55 MGT 2024