Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Super 12 Rugby
Super 12 Rugby [boodskap #61076] Vr, 26 April 2002 09:35 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Stormers vandag verloor teen die Blues, ongeag die briljante spelers
Slaptjips en Persie;)))
Ek dink die eindtelling was 25- 6 ( dit was die telling met 3 minute oor om
nog te spel).
Die Stormers kon dus glad nie 'n vyf druk vandag nie.
Ek het net die tweede helfte gesien - dit was nie 'n mooi wedstryd nie .

Hoekom reis die NZ en Aussie spanne beter as ons mense? Het dit iets te doen
dat hulle jonger word as hulle hiernatoe reis, en met die terugreis net weer
normaal word - teenoor ons spanne wat ouer word as hulle soontoe reis?:))))
Annette
Re: Super 12 Rugby [boodskap #61081 is 'n antwoord op boodskap #61076] Vr, 26 April 2002 10:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - die wanbalans is daarin geseteldat die NZ / Aus spanne in effek
slegs 2 wedstryde weg het - nl die in die RSA. Ook, hulle speel die 2
wedstryde weg, keer terug na hulle tuisveld, en speel dan 2 "weg" in of NZ
of in Aus. So, die ouens het, geweldige voordeel.

Maar, "cowboys don't cry - especially not in front of their horses..." ;- )>

"Annette" skryf in boodskap news:aab84m$9a56r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Stormers vandag verloor teen die Blues, ongeag die briljante spelers
> Slaptjips en Persie;)))
> Ek dink die eindtelling was 25- 6 ( dit was die telling met 3 minute oor om
> nog te spel).
> Die Stormers kon dus glad nie 'n vyf druk vandag nie.
> Ek het net die tweede helfte gesien - dit was nie 'n mooi wedstryd nie .
>
> Hoekom reis die NZ en Aussie spanne beter as ons mense? Het dit iets te doen
> dat hulle jonger word as hulle hiernatoe reis, en met die terugreis net weer
> normaal word - teenoor ons spanne wat ouer word as hulle soontoe reis?:))))
> Annette
>
Re: Super 12 Rugby [boodskap #61083 is 'n antwoord op boodskap #61081] Vr, 26 April 2002 10:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien moet hulle ter regverdiging die hele toernooi hou op Fiji of 'n
neutrale kol - dan reis niemand rond nie, en almal het die voordeel van 'n
vreemde veld.
Dis net die arme toeskouers wat sal moet reis.:))))
Dis genoeg om mens te dryf na drank:)
Annette

Jonas skryf in boodskap news:aaba70$mu1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - die wanbalans is daarin geseteldat die NZ / Aus spanne in effek
> slegs 2 wedstryde weg het - nl die in die RSA. Ook, hulle speel die 2
> wedstryde weg, keer terug na hulle tuisveld, en speel dan 2 "weg" in of NZ
> of in Aus. So, die ouens het, geweldige voordeel.
>
> Maar, "cowboys don't cry - especially not in front of their horses..." ;- )>
> "Annette" wrote in message
> news:aab84m$9a56r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Stormers vandag verloor teen die Blues, ongeag die briljante spelers
>> Slaptjips en Persie;)))
>> Ek dink die eindtelling was 25- 6 ( dit was die telling met 3 minute oor om
>> nog te spel).
>> Die Stormers kon dus glad nie 'n vyf druk vandag nie.
>> Ek het net die tweede helfte gesien - dit was nie 'n mooi wedstryd nie .
>>
>> Hoekom reis die NZ en Aussie spanne beter as ons mense? Het dit iets te doen
>> dat hulle jonger word as hulle hiernatoe reis, en met die terugreis net weer
>> normaal word - teenoor ons spanne wat ouer word as hulle soontoe reis?:))))
>> Annette
>>
>
Re: Super 12 Rugby [boodskap #61210 is 'n antwoord op boodskap #61083] So, 28 April 2002 08:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afro Ozzie  is tans af-lyn  Afro Ozzie
Boodskappe: 37
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
Nie dat enige SA spanne (behalwe miskien Stormers) veel beter gevaar het met
hul tuis wedstryde nie.

"Annette" skryf in boodskap news:aabaqk$9d1h8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Miskien moet hulle ter regverdiging die hele toernooi hou op Fiji of 'n
> neutrale kol - dan reis niemand rond nie, en almal het die voordeel van 'n
> vreemde veld.
>
>>> Annette - die wanbalans is daarin geseteldat die NZ / Aus spanne in effek
>> slegs 2 wedstryde weg het - nl die in die RSA. Ook, hulle speel die 2
>> wedstryde weg, keer terug na hulle tuisveld, en speel dan 2 "weg" in of NZ
>> of in Aus. So, die ouens het, geweldige voordeel.
>>
Re: Super 12 Rugby [boodskap #61223 is 'n antwoord op boodskap #61210] So, 28 April 2002 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat bedoel jy - die WP het hulle eerste wedstryd die hele seisoen gewen?
Annette

Afro Ozzie skryf in boodskap news:aaga5p$eml$1@austar-news.austar.net.au...
> Nie dat enige SA spanne (behalwe miskien Stormers) veel beter gevaar het met
> hul tuis wedstryde nie.
>
> "Annette" skryf in boodskap news:aabaqk$9d1h8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Miskien moet hulle ter regverdiging die hele toernooi hou op Fiji of 'n
>> neutrale kol - dan reis niemand rond nie, en almal het die voordeel van 'n
>> vreemde veld.
>>
>>>> Annette - die wanbalans is daarin geseteldat die NZ / Aus spanne in effek
>>> slegs 2 wedstryde weg het - nl die in die RSA. Ook, hulle speel die 2
>>> wedstryde weg, keer terug na hulle tuisveld, en speel dan 2 "weg" in of NZ
>>> of in Aus. So, die ouens het, geweldige voordeel.
>>>
>
Re: Super 12 Rugby [boodskap #61248 is 'n antwoord op boodskap #61223] So, 28 April 2002 23:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afro Ozzie  is tans af-lyn  Afro Ozzie
Boodskappe: 37
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
Ons hoor maar min van die provinsiale kompitisie in SA. Die Super 12 kry
natuurlik baie dekking en die Aust omroepers is nie juis vleiend oor die SA
spanne in die kompitisie nie. Nou dat die Stormers finaal uit wedloop na die
1 ste 4 is, sal ek maar my gewig agter die QLD Reds gooi. Veral siende dat
my seun nog vir hulle wil speel.
Groete
Afrozzie

"Annette" skryf in boodskap news:aagusk$afdjq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat bedoel jy - die WP het hulle eerste wedstryd die hele seisoen gewen?
> Annette
>
Re: Super 12 Rugby [boodskap #61249 is 'n antwoord op boodskap #61248] Ma, 29 April 2002 03:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sterkte met jou eun vir die Reds - ek dink die Crusaders
is hierdie jaar die wenspan - sal mar sien.
Die Vodacom kompetisie vir die ader spanne hier is intussen aan die gang -
Bob Skinstad het weer begin speel - maar arme WP het maar gesukkel tot nou
toe.
Annette

Afro Ozzie skryf in boodskap news:aai0aa$1bhm$1@austar-news.austar.net.au...
> Ons hoor maar min van die provinsiale kompitisie in SA. Die Super 12 kry
> natuurlik baie dekking en die Aust omroepers is nie juis vleiend oor die SA
> spanne in die kompitisie nie. Nou dat die Stormers finaal uit wedloop na die
> 1 ste 4 is, sal ek maar my gewig agter die QLD Reds gooi. Veral siende dat
> my seun nog vir hulle wil speel.
> Groete
> Afrozzie
> "Annette" wrote in message
> news:aagusk$afdjq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat bedoel jy - die WP het hulle eerste wedstryd die hele seisoen gewen?
>> Annette
>>
>
Re: Super 12 Rugby [boodskap #61252 is 'n antwoord op boodskap #61249] Ma, 29 April 2002 05:36 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jammer vir al die sleutelbordhikke - ek was seker nie heeltemal wakker
nie;))
Annette

Annette skryf in boodskap news:aaid4q$b2dkl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sterkte met jou eun vir die Reds - ek dink die Crusaders
> is hierdie jaar die wenspan - sal mar sien.
> Die Vodacom kompetisie vir die ader spanne hier is intussen aan die gang -
> Bob Skinstad het weer begin speel - maar arme WP het maar gesukkel tot nou
> toe.
> Annette
>
> Afro Ozzie wrote in message
> news:aai0aa$1bhm$1@austar-news.austar.net.au...
>> Ons hoor maar min van die provinsiale kompitisie in SA. Die Super 12 kry
>> natuurlik baie dekking en die Aust omroepers is nie juis vleiend oor die SA
>> spanne in die kompitisie nie. Nou dat die Stormers finaal uit wedloop na die
>> 1 ste 4 is, sal ek maar my gewig agter die QLD Reds gooi. Veral siende dat
>> my seun nog vir hulle wil speel.
>> Groete
>> Afrozzie
>> "Annette" wrote in message
>> news:aagusk$afdjq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wat bedoel jy - die WP het hulle eerste wedstryd die hele seisoen gewen?
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Super 12 Rugby
Volgende onderwerp: Krieket
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 13:10:13 MGT 2024