Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Biltong is Nederlands.
Biltong is Nederlands. [boodskap #60869] Di, 23 April 2002 06:54 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Waar kom die naam biltong vandaan?
Volgens onbetroubare bronne:
Bil - wat boud beteken in Hollands en
tong wat wat beteken 'n strook ( strip) - weet nie van watter taal nie.
Dus is biltong 'n strokie boud.
Annette
Re: Biltong is Nederlands. [boodskap #60898 is 'n antwoord op boodskap #60869] Di, 23 April 2002 17:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette,

Ek vind dit 'n merkwaardige woord. "Biltong" is in Nederland nie geken
nie, en ook nie in Vlaanderen nie. Slegs reisigers wat uit SA kom sou
kan weet wat dit eintlik beteken. Volgens me etimologies woordeboek is
"bil" ook verwant met "schil" of "schel" ("skil" in Afrikaans). Ek
weet nie hoekom want me woordeboek gee daaroor geen uitleg nie.
Maar laat ons aanneem dis waar dan beteken "biltong" eintlik "'n skil
van die tong van die bees". Vir my is dit 'n plousibele uitleg want
laat ons daaraan herinner dat in vroeëre tyde jagters slegs
geïnteresseer was in die fynste stukkies van die wilde beeste wat
hulle toe geskiet het en dit was die tonge van die beeste. Dit was
veral toe daar nog genoeg beeste op die land rondgeloop het. Op
hierdie wyse was ook die Amerikaanse bisons byna an hulle end gekom.
Hoekom dan "biltong" van deesdae kom dan terug as "'n skil van die
droogvleis van die bil, (bil = boude)"? Ek neem aan dat die reste van
die beeste wat toe deur die blanke jagters geskiet was deur die Khoi
en die San tot egte "biltong" (wat teenwoordig nog bestaan) is
omgewerk en terug verkoop vir die blankes en daardie het hierdie vleis
dan ook maar "biltong" genoem. Dis nie so onmoontlik nie omdat in
daardie jare veral die skepe van die Oostindische Compagnie baie
droogvleis nodig had. Hulle had toe nog geen yskaste nie en die vleis
moes droog wees om te kan bewaar.
Of miskien is die uitleg nog baie eenvoudiger. Die Khoi sal gesien het
dat die blankes veral die "tonge" van die wilde beeste gewou het en
hulle het miskien gedink "tonge" = vleis. As dan biltong van die
"bille" (= boude) van die beeste was gemaak dan het hulle miskien
gesê vir die blankes: dis "tong" van die bil. Of miskien het die
blankes toe self gesê vir die Khoi:"Nou, ja, ons wil "tong", maar dis
nie die tong wat ons vir ons eie wil, maar wel die tong van die bille
en dis nie vir ons maar vir onse skepe."
Ek weet nie. Dis maar 'n teorie... Ek hoop jy word nou deur me
woordespinsel nie heeltemal tureluurs nie.

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"Annette" schreef:

> Waar kom die naam biltong vandaan?
> Volgens onbetroubare bronne:
> Bil - wat boud beteken in Hollands en
> tong wat wat beteken 'n strook ( strip) - weet nie van watter taal nie.
> Dus is biltong 'n strokie boud.
> Annette
>
Re: Biltong is Nederlands. [boodskap #60901 is 'n antwoord op boodskap #60898] Di, 23 April 2002 18:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

*Sterrenkijker* wrote:

Dis nie so onmoontlik nie omdat in
> daardie jare veral die skepe van die Oostindische Compagnie baie
> droogvleis nodig had. Hulle had toe nog geen yskaste nie en die vleis
> moes droog wees om te kan bewaar.
> Of miskien is die uitleg nog baie eenvoudiger. Die Khoi sal gesien het
> dat die blankes veral die "tonge" van die wilde beeste gewou het en
> hulle het miskien gedink "tonge" = vleis. As dan biltong van die
> "bille" (= boude) van die beeste was gemaak dan het hulle miskien
> gesê vir die blankes: dis "tong" van die bil. Of miskien het die
> blankes toe self gesê vir die Khoi:"Nou, ja, ons wil "tong", maar dis
> nie die tong wat ons vir ons eie wil, maar wel die tong van die bille
> en dis nie vir ons maar vir onse skepe."

Interessante teorie, maar glad te ingewikkeld.
Hier is die verklaring uit die Dictionary of
South African Engish. ( Ja, biltong word ook
beskou as 'n Engelse woord.)

Biltong:
Probably Dutch. Bil buttock + tongue
(here a strip or fillet) (bil. possibly
cogn. piel penis fr. Latin pilum arrow)

Mens neem kennis van die feit dat daar in
Engels die woord "thong" bestaan, wat miskien
familie is van die "tong" in biltong.

Gloudina
Re: Biltong is Nederlands. [boodskap #60909 is 'n antwoord op boodskap #60901] Di, 23 April 2002 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja, wie weet eintlik die waarheid daaroor, Gloudina? Vir my, ek dink,
"biltong" is nie 'n Nederlandse woord nie. As ek dit uitspreek dan is
dit net asof daardie woord nie eg Diets is nie maar gewoon 'n
origineel woord uit die Afrikaanse inheemse tale. Hierdie woord lê ons
nie "op die tong" nie as jy kan verstaan wat ek bedoel. Die eerste
maal dat ek hierdie woord het hoor uitspreek het ek nie kan dink nie
dat die woord Nederlands sou wees... Nou, ja, dit was me spontane
reaksie. Dit gaan ook so met die meeste andere uitheemse woorde in
Nederlands wat me wel bekend is. Ons voel dit gewoon. Ek sou sê dis 'n
swartmense wat sulke woorde besig maar geen witmens nie. Ek glo dat
onse voorouers altyd gewoon oor "(droog)vleis" sou gepraat het.

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"@rogers.com" schreef:

>
> *Sterrenkijker* wrote:
>
>
> Dis nie so onmoontlik nie omdat in
>> daardie jare veral die skepe van die Oostindische Compagnie baie
>> droogvleis nodig had. Hulle had toe nog geen yskaste nie en die vleis
>> moes droog wees om te kan bewaar.
>> Of miskien is die uitleg nog baie eenvoudiger. Die Khoi sal gesien het
>> dat die blankes veral die "tonge" van die wilde beeste gewou het en
>> hulle het miskien gedink "tonge" = vleis. As dan biltong van die
>> "bille" (= boude) van die beeste was gemaak dan het hulle miskien
>> gesê vir die blankes: dis "tong" van die bil. Of miskien het die
>> blankes toe self gesê vir die Khoi:"Nou, ja, ons wil "tong", maar dis
>> nie die tong wat ons vir ons eie wil, maar wel die tong van die bille
>> en dis nie vir ons maar vir onse skepe."
>
> Interessante teorie, maar glad te ingewikkeld.
> Hier is die verklaring uit die Dictionary of
> South African Engish. ( Ja, biltong word ook
> beskou as 'n Engelse woord.)
>
> Biltong:
> Probably Dutch. Bil buttock + tongue
> (here a strip or fillet) (bil. possibly
> cogn. piel penis fr. Latin pilum arrow)
>
> Mens neem kennis van die feit dat daar in
> Engels die woord "thong" bestaan, wat miskien
> familie is van die "tong" in biltong.
>
> Gloudina
>
Re: Biltong is Nederlands. [boodskap #60963 is 'n antwoord op boodskap #60901] Wo, 24 April 2002 16:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom klink die woord, op die tongaf, so Maleis vir my?
skryf in boodskap news:3CC5A1C7.1000001@rogers.com...
>
> *Sterrenkijker* wrote:
>
>
> Dis nie so onmoontlik nie omdat in
>> daardie jare veral die skepe van die Oostindische Compagnie baie
>> droogvleis nodig had. Hulle had toe nog geen yskaste nie en die vleis
>> moes droog wees om te kan bewaar.
>> Of miskien is die uitleg nog baie eenvoudiger. Die Khoi sal gesien het
>> dat die blankes veral die "tonge" van die wilde beeste gewou het en
>> hulle het miskien gedink "tonge" = vleis. As dan biltong van die
>> "bille" (= boude) van die beeste was gemaak dan het hulle miskien
>> gesê vir die blankes: dis "tong" van die bil. Of miskien het die
>> blankes toe self gesê vir die Khoi:"Nou, ja, ons wil "tong", maar dis
>> nie die tong wat ons vir ons eie wil, maar wel die tong van die bille
>> en dis nie vir ons maar vir onse skepe."
>
> Interessante teorie, maar glad te ingewikkeld.
> Hier is die verklaring uit die Dictionary of
> South African Engish. ( Ja, biltong word ook
> beskou as 'n Engelse woord.)
>
> Biltong:
> Probably Dutch. Bil buttock + tongue
> (here a strip or fillet) (bil. possibly
> cogn. piel penis fr. Latin pilum arrow)
>
> Mens neem kennis van die feit dat daar in
> Engels die woord "thong" bestaan, wat miskien
> familie is van die "tong" in biltong.
>
> Gloudina
>
Re: Biltong is Nederlands. [boodskap #60964 is 'n antwoord op boodskap #60963] Wo, 24 April 2002 17:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" schreef...
> Hoekom klink die woord, op die tongaf, so Maleis vir my?

Miskien omdat ons meer Indiese woorde gebruik wat op -ong eindig? Soos
kampong, sarong, doejong, ..... Ek kan geen ander rede bedink nie.

Groete,
Arthur
Re: Biltong is Nederlands. [boodskap #60965 is 'n antwoord op boodskap #60963] Wo, 24 April 2002 17:41 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, ek weet nie jong - ek kan my nie indink daar by Nuweland, waar die
meeste van die met die passion gaps staan, en elkeen kou tevrede aan 'n stuk
biltong met 'n knipmes in die hand nie;)))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:aa6n98$o2s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom klink die woord, op die tongaf, so Maleis vir my?
> skryf in boodskap news:3CC5A1C7.1000001@rogers.com...
>>
>> *Sterrenkijker* wrote:
>>
>>
>> Dis nie so onmoontlik nie omdat in
>>> daardie jare veral die skepe van die Oostindische Compagnie baie
>>> droogvleis nodig had. Hulle had toe nog geen yskaste nie en die vleis
>>> moes droog wees om te kan bewaar.
>>> Of miskien is die uitleg nog baie eenvoudiger. Die Khoi sal gesien het
>>> dat die blankes veral die "tonge" van die wilde beeste gewou het en
>>> hulle het miskien gedink "tonge" = vleis. As dan biltong van die
>>> "bille" (= boude) van die beeste was gemaak dan het hulle miskien
>>> gesê vir die blankes: dis "tong" van die bil. Of miskien het die
>>> blankes toe self gesê vir die Khoi:"Nou, ja, ons wil "tong", maar dis
>>> nie die tong wat ons vir ons eie wil, maar wel die tong van die bille
>>> en dis nie vir ons maar vir onse skepe."
>>
>> Interessante teorie, maar glad te ingewikkeld.
>> Hier is die verklaring uit die Dictionary of
>> South African Engish. ( Ja, biltong word ook
>> beskou as 'n Engelse woord.)
>>
>> Biltong:
>> Probably Dutch. Bil buttock + tongue
>> (here a strip or fillet) (bil. possibly
>> cogn. piel penis fr. Latin pilum arrow)
>>
>> Mens neem kennis van die feit dat daar in
>> Engels die woord "thong" bestaan, wat miskien
>> familie is van die "tong" in biltong.
>>
>> Gloudina
>>
>
Vorige onderwerp: SA Resep
Volgende onderwerp: Gerookte Kos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 00:01:21 MGT 2024