Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby: Persie die Ongelukkige
Rugby: Persie die Ongelukkige [boodskap #59606] Sa, 06 April 2002 12:47 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai Sjeim - ten minste het die Stormers twee bonuspunte vandag teen die Reds
verdien.
Die Stormers het eintlik baie goed gespeel - nie mooi nie want 2 is koelkas
toe gejaag.
Haai Oe -Net te jammer tog van Persie wat toe nie vandag so baie goed kon
skop nie:(
Reds 49 - Stormers 46.

Liewe Heksie.Annette
Re: Rugby: Persie die Ongelukkige [boodskap #59659 is 'n antwoord op boodskap #59606] Sa, 06 April 2002 23:32 Na vorige boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a8mr53$tkqod$1@ID-92016.news.dfncis.de...

> Reds 49 - Stormers 46.
>
> Liewe Heksie.Annette
>
Ag dankie Vader tog - die Reds het darem weer iets gewen!
Vorige onderwerp: Oplossing vir ons Sportprobleem
Volgende onderwerp: Super 12 Rugby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 13:18:49 MGT 2024