Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Landbou & veeteelt » Plaas name in die Vrystaat
Plaas name in die Vrystaat [boodskap #301] Sa, 24 Mei 2003 18:35 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries, terwyl ons (ek eintlik) praat oor plaas name, wat is die name
van die ander plase rondom julle?

Lorinda
Re: Plaas name in die Vrystaat [boodskap #303 is 'n antwoord op boodskap #301] Sa, 24 Mei 2003 18:54 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Driekop ; Bankies ; Damkop ; Lagersdrift ; Weltevrede ; Losberg ; Waterval ;
Koringland ; Makoadi ; Schuttesrust ; Wetterschtain ; Braamhoek ;
Driefontein ; Swartlaagte ; Mooifontein ; Losberg ; Prinsberg ; Kransfontein
; Klipkoppie ; Tandjiesberg


"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0305241035.5e23e19e@posting.google.com...
> Andries, terwyl ons (ek eintlik) praat oor plaas name, wat is die name
> van die ander plase rondom julle?
>
> Lorinda
Vorige onderwerp: plaaswerkers in opstand
Volgende onderwerp: Boer woedend oor verlies van 13 beeste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 13:58:08 MGT 2024