Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » chillie
chillie [boodskap #58797] So, 17 Maart 2002 07:05 na volgende boodskap
wessie  is tans af-lyn  wessie
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hallo

Weet iemand nie van 'n lekker resep om chillies in te maak nie? Ek wil graag
die chillies opkook saam met tamaties , uie , groen pepers en ander
bestandele om 'n lekker chillie sous te maak wat ek kan bottelleer en wegsit
vir latere gebruik. Wat ek dus eintlik soek is 'n resep vir 'n warm sousie.

--
Carel

B.Ing.e , Pr Ing , Dip Datametrics

My webpages at http://mzone.mweb.co.za/residents/vdwestch/index.html

and at http://www.oocities.org/dirkie6/page1.html
Re: chillie [boodskap #58798 is 'n antwoord op boodskap #58797] So, 17 Maart 2002 07:19 Na vorige boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 17 Mar 2002 09:05:04 +0200, "wessie" wrote:

> Hallo
>
> Weet iemand nie van 'n lekker resep om chillies in te maak nie? Ek wil graag
> die chillies opkook saam met tamaties , uie , groen pepers en ander
> bestandele om 'n lekker chillie sous te maak wat ek kan bottelleer en wegsit
> vir latere gebruik. Wat ek dus eintlik soek is 'n resep vir 'n warm sousie.

Ek sou voorstel dat jy na 'n resep soek om rissies in te maak Carel.
Net miskien sal so 'n soektog meer geslaagd wees.
Vorige onderwerp: Botterneute?
Volgende onderwerp: recepte gevraag!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 20:12:10 MGT 2024