Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5936] Re: Doppers
DS: [AFRIKAANS:5936] Re: Doppers [boodskap #5656] Do, 01 Februarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Robert Sandilands[SMTP:...@vps.cis.co.za]
Verzonden: donderdag 1 februari 1996 10:52
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5936] Re: Doppers

On Thu, 1 Feb 1996, Jeffery Zucker wrote:

> In a gesprek oor Calvinisme, menseregte en verwante onderwerpe,
> skryf Tom Larney:
>
> Wat is Gatjieponners?
>
Disk dis dat NG kerk mense - mag dalk verkeerd wees :)

>> Uit die Land des Doppers kry mens dikwels stof tot nadenke.
>
> Bedoel jy hiermee Potchefstroom (of die teologise fakulteit van PUK)?
>
> Sou iemand asb so goed wees om aan my ('n volkome "outsider")
> iets uit te lê oor die Doppers en hulle plek in die Geref. Kerk(e)?
>
Van 'n dopper - iemand wat homself deel van die Gereformeerde Kerk
sien - beteken "Land des Doppers" waarskynlik Potchefstroom. Jy moes
al in Potch gebly het om dit te verstaan :)

Die Gereformeerde Kerk is die enigste kerk wat die ware leerstellings
uit die Bybel navolg soos dit in die Bybel staan (Ek gaan nie met
jou daaroor stry nie want ek is dood seker elke kerkgroep sê dit).
Die doppers voel net erger daaroor as enige iemand anders. Dit is 'n
baie konservatiewe kerk met 'n baie interesante "beheer" struktuur.
Dit wil sê daar is nie regtig een nie. Almal werk soort van saam omdat
hulle in dieselfde goed glo. Waar pas dit in die ander Afrikaanse kerke
in - dit pas nie - dis mos die enigste ware kerk :))

____________________________________________________________ _____________
Nobody has the honor/dishonor to be held responsible for any of the
boblygook expressed in this long winded combination of primitive symbols
- ------------------------------------------------------------ -------------
Robert Sandilands - An Engineer and computer slave.
Virus Analyst : CSIR Virus Protection Services
Tel: +27-12-841-2106, Fax: +27-12-841-3037, Email: rob...@vps.cis.co.za
- ------------------------------------------------------------ -------------
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5948] Re: Jamie Uys
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5891] The Taal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 11:54:21 MGT 2024