Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Droëwors
Droëwors [boodskap #57861] Di, 26 Februarie 2002 00:28 na volgende boodskap
Swanevelder, P  is tans af-lyn  Swanevelder, P
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Het iemand groot asseblief vir my 'n resep om droëwors te maak. Ek
woon in Florida (Amerika), en die vleis snitte hier het alle lawwe
name, so ek het hulp daarmee ook nodig.

Dankie

André
Re: Droëwors [boodskap #57863 is 'n antwoord op boodskap #57861] Di, 26 Februarie 2002 03:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek neem aan jy wil 'n resep vir regte boerewors hê sodat jy droëwors kan
maak?
Behalwe vir die vleis en kruie, moet jy ook varkdermpies daar in Amerika kan
kry - en ek weet nie of jy kan nie - en dan die belangrikste item - 'n
vleismeultjie sodat jy die wors kan stop.
Annette

fstop skryf in boodskap news:174453a8.0202251628.aec9f6f@posting.google.com...
> Het iemand groot asseblief vir my 'n resep om droëwors te maak. Ek
> woon in Florida (Amerika), en die vleis snitte hier het alle lawwe
> name, so ek het hulp daarmee ook nodig.
>
> Dankie
>
> André
Re: Droëwors [boodskap #58042 is 'n antwoord op boodskap #57863] Vr, 01 Maart 2002 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Swanevelder, P  is tans af-lyn  Swanevelder, P
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Dankie,

Ek het uitgevind dat ek alles hier kan kry. Ek het nounet my biltong gehang.
Re: Droëwors [boodskap #58085 is 'n antwoord op boodskap #58042] So, 03 Maart 2002 05:25 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy het nie van biltong gepraat in die eerste plek nie.
Wat ek jou laat besluit om liewers biltong te hang?
Annette

fstop skryf in boodskap news:174453a8.0203010525.26f4207e@posting.google.com...
> Dankie,
>
> Ek het uitgevind dat ek alles hier kan kry. Ek het nounet my biltong gehang.
Vorige onderwerp: stampmielies
Volgende onderwerp: Botterneute?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 00:43:06 MGT 2024