Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5929] Doppers
DS: [AFRIKAANS:5929] Doppers [boodskap #5653] Do, 01 Februarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Jeffery Zucker[SMTP:...@maccs.dcss.McMaster.CA]
Verzonden: donderdag 1 februari 1996 8:00
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5929] Doppers

In a gesprek oor Calvinisme, menseregte en verwante onderwerpe,
skryf Tom Larney:

> (Toemaar, die Gatjieponners en ander het genoeg van
> hulle eie stommiteite.)

Wat is Gatjieponners?

Reinier voeg toe:

> Uit die Land des Doppers kry mens dikwels stof tot nadenke.

Bedoel jy hiermee Potchefstroom (of die teologise fakulteit van PUK)?

Sou iemand asb so goed wees om aan my ('n volkome "outsider")
iets uit te lê oor die Doppers en hulle plek in die Geref. Kerk(e)?

By voorbaat dankie,

Jeff
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5937] Limeriek: Bafana Bafana
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5948] Re: Jamie Uys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 16:40:45 MGT 2024