Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 7/2
Nuus 7/2 [boodskap #57025] Do, 07 Februarie 2002 07:08 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Herbie - van die sangduo Herbie en Spence - is gisteraand dood na 'n hewige
asma aanval.
Annette
Re: Nuus 7/2 [boodskap #57062 is 'n antwoord op boodskap #57025] Do, 07 Februarie 2002 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:a3t9mv$1ap3b1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> Herbie - van die sangduo Herbie en Spence - is gisteraand dood na 'n hewige
> asma aanval.
> Annette
>
Dis vir my altyd erg om te hoor dat iemand dood is aan asma. Dieselfde van
epilepsie, bysteek en sulke goed. Dis baie keer onnodig, soms a.g.v.
onkunde en agterlosigheid, wat mense daaraan sterf.
Re: Nuus 7/2 [boodskap #57156 is 'n antwoord op boodskap #57062] Vr, 08 Februarie 2002 17:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 7 Feb 2002 13:33:08 +0200, "Kekkelbek" wrote:

> Dieselfde van
> epilepsie, bysteek en sulke goed. Dis baie keer onnodig, soms a.g.v.
> onkunde en agterlosigheid...

Wat 'n toeval Ek is dekades al alergies vir bysteek. Vanmôre 11uur net
na 'n vergadering hoor 'n dokter dit. Onmiddelik skryf hy vir my 'n
voorskrif uit vir iets (seker pille) wat ek volgens hom altyd by my
moet dra. Nou toe ek sien wat jy hiervan sê dink ek weer daaraan. Die
voorskrif lê êrens in my kar.
Re: Nuus 7/2 [boodskap #57162 is 'n antwoord op boodskap #57156] Vr, 08 Februarie 2002 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Davie, ek is ook hoogs allergies vir bysteek:))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:et186ucutlc22lnj9ft56tflklfg7bj875@4ax.com...
> On Thu, 7 Feb 2002 13:33:08 +0200, "Kekkelbek"
> wrote:
>
>> Dieselfde van
>> epilepsie, bysteek en sulke goed. Dis baie keer onnodig, soms a.g.v.
>> onkunde en agterlosigheid...
>
>
> Wat 'n toeval Ek is dekades al alergies vir bysteek. Vanmôre 11uur net
> na 'n vergadering hoor 'n dokter dit. Onmiddelik skryf hy vir my 'n
> voorskrif uit vir iets (seker pille) wat ek volgens hom altyd by my
> moet dra. Nou toe ek sien wat jy hiervan sê dink ek weer daaraan. Die
> voorskrif lê êrens in my kar.
>
Re: Nuus 7/2 [boodskap #57167 is 'n antwoord op boodskap #57162] Vr, 08 Februarie 2002 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 8 Feb 2002 20:06:47 +0200, "Annette" wrote:

> Davie, ek is ook hoogs allergies vir bysteek:))
> Annette
>
>
Gebruik jy 'n teenmiddel of so iets Annette?
Ek weet nie eens wat hy my voorgeskryf het nie.
Wil jy hê ek moet gaan kyk?
Re: Nuus 7/2 [boodskap #57172 is 'n antwoord op boodskap #57167] Vr, 08 Februarie 2002 20:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee wat - ontspan - ek het nie eers 'n teenmiddel by my nie - ek sorg maar
net dat ek altyd uit bye se pad bly - of nie my arms wild rondswaai as hulle
naby is nie..
Het darem 'n botteltjie anti- histaine byderhand vir swelsels.

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind

Davie Davis skryf in boodskap news:qe886usreihfkm07m6u5kvjatbkfinism9@4ax.com...
> On Fri, 8 Feb 2002 20:06:47 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Davie, ek is ook hoogs allergies vir bysteek:))
>> Annette
>>
>>
> Gebruik jy 'n teenmiddel of so iets Annette?
> Ek weet nie eens wat hy my voorgeskryf het nie.
> Wil jy hê ek moet gaan kyk?
Re: Nuus 7/2 [boodskap #57304 is 'n antwoord op boodskap #57172] Di, 12 Februarie 2002 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:a41db4$1bj5p7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee wat - ontspan - ek het nie eers 'n teenmiddel by my nie - ek sorg maar
> net dat ek altyd uit bye se pad bly - of nie my arms wild rondswaai as hulle
> naby is nie..
> Het darem 'n botteltjie anti- histaine byderhand vir swelsels.
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
> Davie Davis wrote in message
> news:qe886usreihfkm07m6u5kvjatbkfinism9@4ax.com...
>> On Fri, 8 Feb 2002 20:06:47 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Davie, ek is ook hoogs allergies vir bysteek:))
>>> Annette
>>>
>>>
>> Gebruik jy 'n teenmiddel of so iets Annette?
>> Ek weet nie eens wat hy my voorgeskryf het nie.
>> Wil jy hê ek moet gaan kyk?

Sal ek julle twee nou oor die vingers tik of nie. As 'n by jou steek en jy
kom nie gou genoeg by 'n dokter of het jou pilletjies byderhand nie, kan jy
doodgaan.

Maar dit het julle sekerlik geweet. My swaer moet ook pilletjies by hom hê,
die dokter het gesê hy moet dit aan sy lyf ronddra. 'n By steek hom toe en
hy het niks antihistamien (sp?) nie, nie eens by die huis nie. My skoonsus
jaag toe in, dorp toe. Hy was byna dood. Hulle het groot geskrik en toe
eers die erns daarvan besef.
Bysteek [boodskap #57327 is 'n antwoord op boodskap #57304] Di, 12 Februarie 2002 17:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Bysteek het ook goeie nagevolge, dit is nou as jy nie allergies is daarvoor
nie. Ek luister een middag na "Wat sê die dokter" op een van die Afrikaanse
radiostasies en hulle bespreek 'n navraag oor die onderwerp.

Die dokters is dit toe eens dat bysteek wel help vir gevalle waar dokters
gewoontlik kortisoon inspuitings sou gee. Tipies gewrigskwale. 'n Bysteek
op die geaffekteerde area veroorsaak dat die liggaam sy(haar :-))) eie
"kortisoon" vorm wat heelwat kragtiger is as wat 'n dokter jou sal inspuit
sonder die newe-effekte. Die een dokter se laaste woorde was dat jy moet
baie seker wees dat jy nie allergies is nie.

Ek "behandel" noudiedag 'n sportbesering aan my een gewrig en dit werk
wragtag. Nadat ek vir goed twee maande met die blerrie gewrig rondgeloop het
was hy reg binne vyf dae na die "inspuiting". Ek het sommer meer respek vir
die geniepsige goedjies.

"Kekkelbek" wrote in message
news:3c68b92a.0@news1.mweb.co.za...
>
> Annette wrote in message
> news:a41db4$1bj5p7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee wat - ontspan - ek het nie eers 'n teenmiddel by my nie - ek sorg maar
>> net dat ek altyd uit bye se pad bly - of nie my arms wild rondswaai as
> hulle
>> naby is nie..
>> Het darem 'n botteltjie anti- histaine byderhand vir swelsels.
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a State of Mind
>> Davie Davis wrote in message
>> news:qe886usreihfkm07m6u5kvjatbkfinism9@4ax.com...
>>> On Fri, 8 Feb 2002 20:06:47 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Davie, ek is ook hoogs allergies vir bysteek:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>> Gebruik jy 'n teenmiddel of so iets Annette?
>>> Ek weet nie eens wat hy my voorgeskryf het nie.
>>> Wil jy hê ek moet gaan kyk?
>
> Sal ek julle twee nou oor die vingers tik of nie. As 'n by jou steek en jy
> kom nie gou genoeg by 'n dokter of het jou pilletjies byderhand nie, kan jy
> doodgaan.
>
> Maar dit het julle sekerlik geweet. My swaer moet ook pilletjies by hom hê,
> die dokter het gesê hy moet dit aan sy lyf ronddra. 'n By steek hom toe en
> hy het niks antihistamien (sp?) nie, nie eens by die huis nie. My skoonsus
> jaag toe in, dorp toe. Hy was byna dood. Hulle het groot geskrik en toe
> eers die erns daarvan besef.
>
Re: Nuus 7/2 [boodskap #57332 is 'n antwoord op boodskap #57304] Di, 12 Februarie 2002 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 12 Feb 2002 08:42:15 +0200, "Kekkelbek" wrote:

> Sal ek julle twee nou oor die vingers tik of nie. As 'n by jou steek en jy
> kom nie gou genoeg by 'n dokter of het jou pilletjies byderhand nie, kan jy
> doodgaan.
>

> die dokter het gesê hy moet dit aan sy lyf ronddra. 'n By steek hom toe en
> hy het niks antihistamien (sp?) nie, nie eens by die huis nie.

Kekkelbek, seker verdien ek om oor die vingers getik te word. Toe jy
nou die prepperaat (jislaaik waar kom ek aan die woord?) by naam noem,
gaan diep ek die voorskrif op en sien (hemel, die ou skryf erger as
ek!) dis iets soos Celenanine wat hy voorgeskryf het.
Re: Nuus 7/2 [boodskap #57336 is 'n antwoord op boodskap #57304] Di, 12 Februarie 2002 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Kekkelbek" skryf in boodskap news:...

>
> Sal ek julle twee nou oor die vingers tik of nie. As 'n by jou steek en jy
> kom nie gou genoeg by 'n dokter of het jou pilletjies byderhand nie, kan jy
> doodgaan.

Dave en Annette

Moet asb nie hierdie bysteek allergie vlak kyk nie. Dis een van die
ergstes wat daar is, want dit laat gewoonlik die die lugweë toeswel,
met onaangename (!) resultate. Kry die pille en hou dit by julle. Dis
'n ernstige waarskuwing.

Van iemand wat weet. Self is ek nie allergies daarvoor nie, maar ek
was by waar iemand was. Hy's dood.

'n Dem by kan mens enige plek bykom, baie kere waar jy dit nie verwag
nie.

Luister tog asseblief.
Re: Nuus 7/2 [boodskap #57337 is 'n antwoord op boodskap #57336] Di, 12 Februarie 2002 20:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Drom, ek het mos gesê ek ry oral rond met die ou pilletjies vir die
swelsels;))
Annette
PS Van watter snit op die CD hou jy die meeste?

--

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0202121209.52356568@posting.google.com...
> "Kekkelbek" skryf in boodskap news:...
>
>>
>> Sal ek julle twee nou oor die vingers tik of nie. As 'n by jou steek en jy
>> kom nie gou genoeg by 'n dokter of het jou pilletjies byderhand nie, kan jy
>> doodgaan.
>
> Dave en Annette
>
> Moet asb nie hierdie bysteek allergie vlak kyk nie. Dis een van die
> ergstes wat daar is, want dit laat gewoonlik die die lugweë toeswel,
> met onaangename (!) resultate. Kry die pille en hou dit by julle. Dis
> 'n ernstige waarskuwing.
>
> Van iemand wat weet. Self is ek nie allergies daarvoor nie, maar ek
> was by waar iemand was. Hy's dood.
>
> 'n Dem by kan mens enige plek bykom, baie kere waar jy dit nie verwag
> nie.
>
> Luister tog asseblief.
Re: Bysteek [boodskap #57340 is 'n antwoord op boodskap #57327] Wo, 13 Februarie 2002 02:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Sakkie" skryf in boodskap news:...
> Bysteek het ook goeie nagevolge, dit is nou as jy nie allergies is daarvoor
> nie. Ek luister een middag na "Wat sê die dokter" op een van die Afrikaanse
> radiostasies en hulle bespreek 'n navraag oor die onderwerp.
>
>> Ek "behandel" noudiedag 'n sportbesering aan my een gewrig en dit werk
> wragtag. Nadat ek vir goed twee maande met die blerrie gewrig rondgeloop het
> was hy reg binne vyf dae na die "inspuiting". Ek het sommer meer respek vir
> die geniepsige goedjies.

KinkY: Sakkie, hoe het jy dit gedoen? Hoe het n by jou op die gewrig gesteek?
Re: Nuus 7/2 [boodskap #57341 is 'n antwoord op boodskap #57332] Wo, 13 Februarie 2002 02:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis skryf in boodskap news:...
> On Tue, 12 Feb 2002 08:42:15 +0200, "Kekkelbek"
> wrote:
>
>> Sal ek julle twee nou oor die vingers tik of nie. As 'n by jou steek en jy
>> kom nie gou genoeg by 'n dokter of het jou pilletjies byderhand nie, kan jy
>> doodgaan.
>>
>
>> die dokter het gesê hy moet dit aan sy lyf ronddra. 'n By steek hom toe en
>> hy het niks antihistamien (sp?) nie, nie eens by die huis nie.
>
> Kekkelbek, seker verdien ek om oor die vingers getik te word. Toe jy
> nou die prepperaat (jislaaik waar kom ek aan die woord?) by naam noem,
> gaan diep ek die voorskrif op en sien (hemel, die ou skryf erger as
> ek!) dis iets soos Celenanine wat hy voorgeskryf het.

Kink": Celestamine. Hou dit maar byderhand! Mens kry ook n
'gereed-om-te-spuit" inspuiting. As iemand belangstel kan ek meer
daarvan vertel?
Re: Bysteek [boodskap #57343 is 'n antwoord op boodskap #57340] Wo, 13 Februarie 2002 03:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel , dit was juis 'n bysteek op die gewrig wat my amperse doodslag was:)))
Annette

Kinky skryf in boodskap news:4bb80b32.0202121845.6884cde8@posting.google.com...
> "Sakkie" wrote in message
news:...
>> Bysteek het ook goeie nagevolge, dit is nou as jy nie allergies is daarvoor
>> nie. Ek luister een middag na "Wat sê die dokter" op een van die Afrikaanse
>> radiostasies en hulle bespreek 'n navraag oor die onderwerp.
>>
>>> Ek "behandel" noudiedag 'n sportbesering aan my een gewrig en dit werk
>> wragtag. Nadat ek vir goed twee maande met die blerrie gewrig rondgeloop het
>> was hy reg binne vyf dae na die "inspuiting". Ek het sommer meer respek vir
>> die geniepsige goedjies.
>
> KinkY: Sakkie, hoe het jy dit gedoen? Hoe het n by jou op die gewrig
gesteek?
Re: Nuus 7/2 [boodskap #57344 is 'n antwoord op boodskap #57341] Wo, 13 Februarie 2002 03:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy kan as jy wil, maar ek is doodgelukkig met die pilletjies dankie:)))
Annette

Kinky skryf in boodskap news:4bb80b32.0202121851.c71d3a9@posting.google.com...
> Davie Davis wrote in message
news:...
>> On Tue, 12 Feb 2002 08:42:15 +0200, "Kekkelbek"
>> wrote:
>>
>>> Sal ek julle twee nou oor die vingers tik of nie. As 'n by jou steek en jy
>>> kom nie gou genoeg by 'n dokter of het jou pilletjies byderhand nie, kan jy
>>> doodgaan.
>>>
>>
>>> die dokter het gesê hy moet dit aan sy lyf ronddra. 'n By steek hom toe en
>>> hy het niks antihistamien (sp?) nie, nie eens by die huis nie.
>>
>> Kekkelbek, seker verdien ek om oor die vingers getik te word. Toe jy
>> nou die prepperaat (jislaaik waar kom ek aan die woord?) by naam noem,
>> gaan diep ek die voorskrif op en sien (hemel, die ou skryf erger as
>> ek!) dis iets soos Celenanine wat hy voorgeskryf het.
>
> Kink": Celestamine. Hou dit maar byderhand! Mens kry ook n
> 'gereed-om-te-spuit" inspuiting. As iemand belangstel kan ek meer
> daarvan vertel?
Re: Nuus 7/2 [boodskap #57373 is 'n antwoord op boodskap #57344] Wo, 13 Februarie 2002 12:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek stel voor jy toets daai pilletjies met 'n dokter byderhand - myne het
gelag toe ek hom daarvan vertel het - word blykbaar nie vinnig genoeg
opgeneem nie. En ek vergeet buitendien myne altyd by die huis. Ek wil al
lankal vir my een van daai pen inspuitings kry.

Maar dit is nie snaaks as dit met jou gebeur nie - jy begin orals
galbulte uitslaan, keel trek toe - snaakse gevoel - jy probeer asemhaal
maar dit werk nie en die vel op jou voorkop swel soos Frakenstein sin en
jy kry sulke warm/koue vlae. So as dit met jou gebeur - kou daai
pilletjie voordat jy dit insluk!

Annette wrote:
>
> Jy kan as jy wil, maar ek is doodgelukkig met die pilletjies dankie:)))
> Annette
>
> Kinky wrote in message
> news:4bb80b32.0202121851.c71d3a9@posting.google.com...
>> Davie Davis wrote in message
> news:...
>>> On Tue, 12 Feb 2002 08:42:15 +0200, "Kekkelbek"
>>> wrote:
>>>
>>>> Sal ek julle twee nou oor die vingers tik of nie. As 'n by jou steek
> en jy
>>>> kom nie gou genoeg by 'n dokter of het jou pilletjies byderhand nie,
> kan jy
>>>> doodgaan.
>>>>
>>>
>>>> die dokter het gesê hy moet dit aan sy lyf ronddra. 'n By steek hom
> toe en
>>>> hy het niks antihistamien (sp?) nie, nie eens by die huis nie.
>>>
>>> Kekkelbek, seker verdien ek om oor die vingers getik te word. Toe jy
>>> nou die prepperaat (jislaaik waar kom ek aan die woord?) by naam noem,
>>> gaan diep ek die voorskrif op en sien (hemel, die ou skryf erger as
>>> ek!) dis iets soos Celenanine wat hy voorgeskryf het.
>>
>> Kink": Celestamine. Hou dit maar byderhand! Mens kry ook n
>> 'gereed-om-te-spuit" inspuiting. As iemand belangstel kan ek meer
>> daarvan vertel?
Re: Nuus 7/2 [boodskap #57381 is 'n antwoord op boodskap #57373] Wo, 13 Februarie 2002 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee man Lou, ek weet van daardie rooi klipharde bulte wat oor die lyf
uitslaan - om nie te praat van die jollie jeuk nie;))
Sodra ek 'n prikkel van 'n swelling kry ( ek is mos allergies vir 'n klomp
ander goed ook) ( die prikkel begin gewoonlik op my bolip soos 'n koorsblaar
wat wil gebeur) dan neem ek dadelik 2 pilletjies - hulle is sulke
blouetjies - en 'n halfuur later nog een, en 'n halfuur later nog een -
daardie 4 pilletjies binne 'n uur doen gewoonlik die ding:)))
Al wat regtig sleg is van die swelsels is dat ek vir 'n rukkie praat soos
iemand wie se tong per ongeluk deur die tandarts raakgespuit is:))
'n Bad met kou water met asyn in maak van die rooi en die gejeuk korte
mette.

Buitendien hou ek nie van inspuitings nie.
Daardie pilletjies, as mens dit neem nadat jy 'n glas of twee rooiwyn
weggeslaan het voordat die swelsels begin het - laat mens buitendien lekker
uitpaas - so mens word as't ware gesond slaap-slaap:))

Annette

Lou skryf in boodskap news:3C6A5AFE.66E78796@lous.zzn.com...
> Ek stel voor jy toets daai pilletjies met 'n dokter byderhand - myne het
> gelag toe ek hom daarvan vertel het - word blykbaar nie vinnig genoeg
> opgeneem nie. En ek vergeet buitendien myne altyd by die huis. Ek wil al
> lankal vir my een van daai pen inspuitings kry.
>
> Maar dit is nie snaaks as dit met jou gebeur nie - jy begin orals
> galbulte uitslaan, keel trek toe - snaakse gevoel - jy probeer asemhaal
> maar dit werk nie en die vel op jou voorkop swel soos Frakenstein sin en
> jy kry sulke warm/koue vlae. So as dit met jou gebeur - kou daai
> pilletjie voordat jy dit insluk!
>
> Annette wrote:
>>
>> Jy kan as jy wil, maar ek is doodgelukkig met die pilletjies dankie:)))
>> Annette
>>
>> Kinky wrote in message
>> news:4bb80b32.0202121851.c71d3a9@posting.google.com...
>>> Davie Davis wrote in message
>> news:...
>>>> On Tue, 12 Feb 2002 08:42:15 +0200, "Kekkelbek"

>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Sal ek julle twee nou oor die vingers tik of nie. As 'n by jou
steek
>> en jy
>>>> >kom nie gou genoeg by 'n dokter of het jou pilletjies byderhand
nie,
>> kan jy
>>>> >doodgaan.
>>>> >
>>>>
>>>> >die dokter het gesê hy moet dit aan sy lyf ronddra. 'n By steek
hom
>> toe en
>>>> >hy het niks antihistamien (sp?) nie, nie eens by die huis nie.
>>>>
>>>> Kekkelbek, seker verdien ek om oor die vingers getik te word. Toe jy
>>>> nou die prepperaat (jislaaik waar kom ek aan die woord?) by naam noem,
>>>> gaan diep ek die voorskrif op en sien (hemel, die ou skryf erger as
>>>> ek!) dis iets soos Celenanine wat hy voorgeskryf het.
>>>
>>> Kink": Celestamine. Hou dit maar byderhand! Mens kry ook n
>>> 'gereed-om-te-spuit" inspuiting. As iemand belangstel kan ek meer
>>> daarvan vertel?
Re: Bysteek [boodskap #57390 is 'n antwoord op boodskap #57340] Wo, 13 Februarie 2002 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het haar gevang en teen my gewrig gedruk. As jy weet dit kom is dit nie
eens seer nie.

"Kinky" skryf in boodskap news:4bb80b32.0202121845.6884cde8@posting.google.com...
> "Sakkie" wrote in message
news:...
>> Bysteek het ook goeie nagevolge, dit is nou as jy nie allergies is daarvoor
>> nie. Ek luister een middag na "Wat sê die dokter" op een van die Afrikaanse
>> radiostasies en hulle bespreek 'n navraag oor die onderwerp.
>>
>>> Ek "behandel" noudiedag 'n sportbesering aan my een gewrig en dit werk
>> wragtag. Nadat ek vir goed twee maande met die blerrie gewrig rondgeloop het
>> was hy reg binne vyf dae na die "inspuiting". Ek het sommer meer respek vir
>> die geniepsige goedjies.
>
> KinkY: Sakkie, hoe het jy dit gedoen? Hoe het n by jou op die gewrig
gesteek?
Re: Nuus 7/2 [boodskap #57395 is 'n antwoord op boodskap #57336] Wo, 13 Februarie 2002 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 12 Feb 2002 12:09:04 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:

> Moet asb nie hierdie bysteek allergie vlak kyk nie.
>
> Luister tog asseblief.

Dankie vir jou berisping Drom. Watter toeval dat 'n apteek reg langs
my kantoor is. Ek gaan na jou luister en môre met die vvorskrif daar
instap.
Re: Nuus 7/2 [boodskap #57398 is 'n antwoord op boodskap #57381] Wo, 13 Februarie 2002 18:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Feb 2002 15:29:38 +0200, "Annette" wrote:

> Sodra ek 'n prikkel van 'n swelling kry ( ek is mos allergies vir 'n klomp
> ander goed ook)

As ek so na julle luister het ek nie iets om oor bekommerd te wees
nie. Ek het nie naastenby sulke vreeslike ervarings nie. Newe-effekte
is gekiellie onder die voete en in die handpalms en swelsel. As 'n by
my steek dreig my bors om toe te trek wat eintlik die enigste
kommerwekkende effek is.
'n By land teen die gordyn. Ek hou my vinger dat hy daarop klim en
neem hom by die deur uit. Indivudiële bye is gewoonlik nie agresief
nie en ek het ietwat van 'n beskermde gevoel teenoor bye.

Toe dink ek dat ek Drom en Kekkelbek se waarskuwing ter harte moet
neem en 'n (voorsorgpil!!!) byderhand dra.
Re: Bysteek [boodskap #57399 is 'n antwoord op boodskap #57390] Wo, 13 Februarie 2002 18:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Feb 2002 16:50:23 +0200, "Sakkie" wrote:

> Ek het haar gevang en teen my gewrig gedruk. As jy weet dit kom is dit nie
> eens seer nie.
>

En hoe't jy geweet dat dit 'n wyfie was Sakkie? :-)
Re: Nuus 7/2 [boodskap #57403 is 'n antwoord op boodskap #57398] Wo, 13 Februarie 2002 18:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Feb 2002 20:02:14 +0200, Davie Davis wrote:

>
> Toe dink ek dat ek Drom en Kekkelbek se waarskuwing ter harte moet
> neem en 'n (voorsorgpil!!!) byderhand dra.
>
Moes lees 'tog dink ek...'
Re: Nuus 7/2 [boodskap #57404 is 'n antwoord op boodskap #57381] Wo, 13 Februarie 2002 18:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Feb 2002 15:29:38 +0200, "Annette" wrote:

> ( ek is mos allergies vir 'n klomp
> ander goed ook) (
> Annette
>

is jy nie dalk besig om 'n allergie vir Kanada ook te ontwikkel nie
Aneette?
Re: Nuus 7/2 [boodskap #57413 is 'n antwoord op boodskap #57398] Wo, 13 Februarie 2002 20:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel Davie, as ek n by in die huis kry - 'n baie gelukkige teken - dan gaan
kry ek 'n piering met bietjie water en suiker daarin opgelos, en sit dit
naby butjie neer - dan wag ek totdat bytjie begin drink aan die lekker goed,
en dra bytjie met piering en al uit om klaar te drink en verder te vlieg.

Ek sal nou nie die kans vat vir bytjie om op my vinger te sit nie - mens
weet nooit wanneer hulle jou per ongeluk steek nie;)
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:23al6u8aofokhlf08qhmme85r4pfep2g6u@4ax.com...
> On Wed, 13 Feb 2002 15:29:38 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Sodra ek 'n prikkel van 'n swelling kry ( ek is mos allergies vir 'n klomp
>> ander goed ook)
>
> As ek so na julle luister het ek nie iets om oor bekommerd te wees
> nie. Ek het nie naastenby sulke vreeslike ervarings nie. Newe-effekte
> is gekiellie onder die voete en in die handpalms en swelsel. As 'n by
> my steek dreig my bors om toe te trek wat eintlik die enigste
> kommerwekkende effek is.
> 'n By land teen die gordyn. Ek hou my vinger dat hy daarop klim en
> neem hom by die deur uit. Indivudi�le bye is gewoonlik nie agresief
> nie en ek het ietwat van 'n beskermde gevoel teenoor bye.
>
> Toe dink ek dat ek Drom en Kekkelbek se waarskuwing ter harte moet
> neem en 'n (voorsorgpil!!!) byderhand dra.
>
Re: Bysteek [boodskap #57414 is 'n antwoord op boodskap #57399] Wo, 13 Februarie 2002 20:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy het gekyk en gesien sy het tieties natuurlik:)))
Annette

--
message news:aval6u013k80fi4rlm6vft68gu9dnvk8oh@4ax.com...
> On Wed, 13 Feb 2002 16:50:23 +0200, "Sakkie" wrote:
>
>> Ek het haar gevang en teen my gewrig gedruk. As jy weet dit kom is dit nie
>> eens seer nie.
>>
>
> En hoe't jy geweet dat dit 'n wyfie was Sakkie? :-)
Re: Nuus 7/2 [boodskap #57417 is 'n antwoord op boodskap #57404] Wo, 13 Februarie 2002 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Davie, ek is nie allergies vir Kanada nie - ek het wel 'n hekel in 'n
paar persone wat daar bly;))))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:eecl6uomblpfj1eu606kb9he2s0s80l21t@4ax.com...
> On Wed, 13 Feb 2002 15:29:38 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> ( ek is mos allergies vir 'n klomp
>> ander goed ook) (
>> Annette
>>
>
> is jy nie dalk besig om 'n allergie vir Kanada ook te ontwikkel nie
> Aneette?
Re: Bysteek [boodskap #57493 is 'n antwoord op boodskap #57399] Do, 14 Februarie 2002 20:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:aval6u013k80fi4rlm6vft68gu9dnvk8oh@4ax.com...
> On Wed, 13 Feb 2002 16:50:23 +0200, "Sakkie" wrote:
>
>> Ek het haar gevang en teen my gewrig gedruk. As jy weet dit kom is dit nie
>> eens seer nie.
>>
>
> En hoe't jy geweet dat dit 'n wyfie was Sakkie? :-)

Ek hêt begin wonder toe die ding 'n angel uitpak :-))))))
Re: Bysteek [boodskap #57497 is 'n antwoord op boodskap #57493] Do, 14 Februarie 2002 20:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 14 Feb 2002 22:02:31 +0200, "Sakkie" wrote:

>
> Ek hét begin wonder toe die ding 'n angel uitpak :-))))))
>

....:-)))))
Re: Nuus 7/2 [boodskap #57518 is 'n antwoord op boodskap #57381] Vr, 15 Februarie 2002 05:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
>
> Nee man Lou, ek weet van daardie rooi klipharde bulte wat oor die lyf
> uitslaan - om nie te praat van die jollie jeuk nie;))
> Sodra ek 'n prikkel van 'n swelling kry ( ek is mos allergies vir 'n klomp
> ander goed ook) ( die prikkel begin gewoonlik op my bolip soos 'n koorsblaar
> wat wil gebeur) dan neem ek dadelik 2 pilletjies - hulle is sulke
> blouetjies - en 'n halfuur later nog een, en 'n halfuur later nog een -
> daardie 4 pilletjies binne 'n uur doen gewoonlik die ding:)))
> Al wat regtig sleg is van die swelsels is dat ek vir 'n rukkie praat soos
> iemand wie se tong per ongeluk deur die tandarts raakgespuit is:))
> 'n Bad met kou water met asyn in maak van die rooi en die gejeuk korte
> mette.

Adrenalien spuit los sommer die ding vinnig op. Ek dink nie ke het
genoeg tyd om 'n halfuur te wag nie Xb

> Buitendien hou ek nie van inspuitings nie.
> Daardie pilletjies, as mens dit neem nadat jy 'n glas of twee rooiwyn
> weggeslaan het voordat die swelsels begin het - laat mens buitendien lekker
> uitpaas - so mens word as't ware gesond slaap-slaap:))

Die inspuiting is in pen form - jy druk hom teen jou arm en hy spuit
self die dosis in - geen buisies met naalde wat vol goet getrek word
nie.
Re: Bysteek [boodskap #57565 is 'n antwoord op boodskap #57414] Vr, 15 Februarie 2002 21:07 Na vorige boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
: > En hoe't jy geweet dat dit 'n wyfie was Sakkie? :-)
~~~
hommel is groter en doen niks in besonder nie, soos meeste inheemse
manlikes.
is maar net daar om ............... ag nou ja, julle ken tog alles van die
'birds en bees' af :-)
~~~~~~
Vorige onderwerp: Nuus 5/11
Volgende onderwerp: Nuus 23/8
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 10:52:58 MGT 2024