Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket
Krieket [boodskap #56669] Ma, 04 Februarie 2002 04:40 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat was die uitslag van Saterdag se wedstryd? Is die Aussies deur ?
Re: Krieket [boodskap #56670 is 'n antwoord op boodskap #56669] Ma, 04 Februarie 2002 05:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
nee. Ons speel teen nz.
Annette

Jonas skryf in boodskap news:a3l3bi$n6e$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Wat was die uitslag van Saterdag se wedstryd? Is die Aussies deur ?
>
Re: Krieket [boodskap #56675 is 'n antwoord op boodskap #56670] Ma, 04 Februarie 2002 06:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 4 Feb 2002 07:07:36 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> nee. Ons speel teen nz.
> Annette
>
>
> Jonas wrote in message
> news:a3l3bi$n6e$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Wat was die uitslag van Saterdag se wedstryd? Is die Aussies deur ?


>

en waugh is natuurlik so bietjie af gepee oor die hele bonus punt ding
(blykbaar het hy uit `n news conference uitgestorm). ek stem saam maar
dis nie sa se skuld nie, aus moes dit maar ingedagte gehou het vanaf
die begin aangesien dit maar deel van die reeks reels is.

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Krieket [boodskap #56679 is 'n antwoord op boodskap #56675] Ma, 04 Februarie 2002 06:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die feit bly dat Australië soooo seker was hulle sou in die eindstryd speel,
omdat hulle dit so bewimpel het dat hulle die enigste span was wat nooit 2
wedstryde namekaar moes speel nie, dat hulle nie eers gedink het die
bonuspunt sou 'n faktor wees nie.
Toe was dit;)))
OOOOOO!!!! Ek lief dit as 'n plan saamkom:))
( - A Team - wat Afrikaans praat)
Annette

wrote in message
news:9o9s5u4c9v4is1dqc3bu8d03d3t2t2ke0v@4ax.com...
> On Mon, 4 Feb 2002 07:07:36 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> nee. Ons speel teen nz.
>> Annette
>>
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:a3l3bi$n6e$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Wat was die uitslag van Saterdag se wedstryd? Is die Aussies deur ?
>
>
>>
>
>
> en waugh is natuurlik so bietjie af gepee oor die hele bonus punt ding
> (blykbaar het hy uit `n news conference uitgestorm). ek stem saam maar
> dis nie sa se skuld nie, aus moes dit maar ingedagte gehou het vanaf
> die begin aangesien dit maar deel van die reeks reels is.
>
>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Krieket [boodskap #56683 is 'n antwoord op boodskap #56679] Ma, 04 Februarie 2002 07:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die reëls is voor die tyd opgestel, almal het dit geken en daarvolgens
gespeel. Die aussies het net hul eie swak begin te blameer.

Ek is baie meer ongelukkig oor die ongelooflike swak beslissings van die
skeidsregters. Gister het die aussies die hoogste telling in die reeks
gehaal met die hulp van twee van die swakste beslissings wat ek nog gesien
het.

Die skeidsregters? Natuurlik Australiers. Selfs die aussie kommentators
kon hulle ore nie glo nie. Ek het niks teen Australiers nie. Die paar wat
ek persoonlik ken is heel aangename mense. Hierdie tipe ding is net
heeltemal onaanvaarbaar en dit is nie 'n refleksie van Australiers nie, net
hul krieketraad.

"Annette" skryf in boodskap news:a3labf$18prbm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die feit bly dat Australië soooo seker was hulle sou in die eindstryd speel,
> omdat hulle dit so bewimpel het dat hulle die enigste span was wat nooit 2
> wedstryde namekaar moes speel nie, dat hulle nie eers gedink het die
> bonuspunt sou 'n faktor wees nie.
> Toe was dit;)))
> OOOOOO!!!! Ek lief dit as 'n plan saamkom:))
> ( - A Team - wat Afrikaans praat)
> Annette
>
>
> wrote in message
> news:9o9s5u4c9v4is1dqc3bu8d03d3t2t2ke0v@4ax.com...
>> On Mon, 4 Feb 2002 07:07:36 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>>> nee. Ons speel teen nz.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Jonas wrote in message
>>> news:a3l3bi$n6e$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> Wat was die uitslag van Saterdag se wedstryd? Is die Aussies deur ?
>>
>>
>>>
>>
>>
>> en waugh is natuurlik so bietjie af gepee oor die hele bonus punt ding
>> (blykbaar het hy uit `n news conference uitgestorm). ek stem saam maar
>> dis nie sa se skuld nie, aus moes dit maar ingedagte gehou het vanaf
>> die begin aangesien dit maar deel van die reeks reels is.
>>
>>
>> Threeships 'did you see that??' Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Re: Krieket [boodskap #56783 is 'n antwoord op boodskap #56679] Di, 05 Februarie 2002 02:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
my busi...  is tans af-lyn  my busi...
Boodskappe: 3
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
> Die reëls is voor die tyd opgestel, almal het dit geken en daarvolgens
> gespeel. Die aussies het net hul eie swak begin te blameer.

Ahhhh - dankie dat jy dit so mooi vir ons verduidelik. Dus is SA se rekord van 1 - 3 teen Aus nie swak nie? En die feit dat hulle die laagste telling van die reeks aangeteken het, is nie swak nie? En NZ se rekord van 1 - 3 teen SA is nie swak nie? En die feit dat hulle hul laaste drie wedstryde verloor het, is nie swak nie? Die feit dat Aus die beste NRR van al drie spanne gehad het, is natuurlik ook maar bra swak, nê?

>
> Ek is baie meer ongelukkig oor die ongelooflike swak beslissings van die
> skeidsregters. Gister het die aussies die hoogste telling in die reeks
> gehaal met die hulp van twee van die swakste beslissings wat ek nog gesien
> het.

SA skeidsregters het natuurlik nog nooit swak beslissings gegee nie. En wie kan nou werklik sê wat die telling sou gewees het selfs sonder die "hulp" van die skeidsregters. En al drie skeidsregters was natuurlik Australiërs, nê?

>
> Selfs die aussie kommentators
> kon hulle ore nie glo nie. Ek het niks teen Australiers nie. Die paar wat
> ek persoonlik ken is heel aangename mense. Hierdie tipe ding is net
> heeltemal onaanvaarbaar en dit is nie 'n refleksie van Australiers nie, net
> hul krieketraad.
>
Daar was vier kamerahoeke. Channel Nine het nie toegang gehad tot die vierde een nie - dit behoort aan 'n teenstander. Met die vierde kamerahoek was dit duidelik sigbaar dat die bal wel net voor Boucher se pinkie geval het - daarom dat hy self nie seker was nie. Hierdie "tipe ding" word ongelukkig deur die Internasionale Krieketraad besluit. Swak beslissings was nog altyd onaanvaarbaar, in watter land dit ook al plaasvind.
Re: Krieket [boodskap #56787 is 'n antwoord op boodskap #56675] Di, 05 Februarie 2002 04:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
my busi...  is tans af-lyn  my busi...
Boodskappe: 3
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
> Die feit bly dat Australië soooo seker was hulle sou in die eindstryd speel,
> omdat hulle dit so bewimpel het dat hulle die enigste span was wat nooit 2
> wedstryde namekaar moes speel nie,

Soos dikwels, praat jy snert. Die feit is dat geen span ooit seker kan wees, of is, dat hulle in enige eindstryd sal speel nie. En is dit nie snaaks dat julle nou praat oor die 3 wedstryde in 4 dae nie, terwyl al die spanne die skedule lank voor die tyd gesien en aanvaar het. Waarom het julle nie toe reeds kapsie daarteen gemaak nie?

> OOOOOO!!!! Ek lief dit as 'n plan saamkom:))
> ( - A Team - wat Afrikaans praat)
> Annette
>

Kan jy vir ons miskien jou plan verduidelik. En volgens my betroubare inligting, praat die meerderheid van die Proteas Engels.
Re: Krieket [boodskap #56789 is 'n antwoord op boodskap #56787] Di, 05 Februarie 2002 05:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jou betroubare inligting is verkeerd.
Hulle praat met mekaar Afrikaans op die veld.
En dit is lekker om snert te praat as jou span dit kon regkry om in die
finaal te kan speel.
Annette

wrote in message
news:3c5f5daf_3@news.teranews.com...
>> Die feit bly dat Australië soooo seker was hulle sou in die eindstryd speel,
>> omdat hulle dit so bewimpel het dat hulle die enigste span was wat nooit 2
>> wedstryde namekaar moes speel nie,
>
> Soos dikwels, praat jy snert. Die feit is dat geen span ooit seker kan
wees, of is, dat hulle in enige eindstryd sal speel nie. En is dit nie
snaaks dat julle nou praat oor die 3 wedstryde in 4 dae nie, terwyl al die
spanne die skedule lank voor die tyd gesien en aanvaar het. Waarom het
julle nie toe reeds kapsie daarteen gemaak nie?
>
>> OOOOOO!!!! Ek lief dit as 'n plan saamkom:))
>> ( - A Team - wat Afrikaans praat)
>> Annette
>>
>
> Kan jy vir ons miskien jou plan verduidelik. En volgens my betroubare
inligting, praat die meerderheid van die Proteas Engels.
Re: Krieket [boodskap #56792 is 'n antwoord op boodskap #56783] Di, 05 Februarie 2002 06:00 Na vorige boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Stadig "my besigheid", van die begin af was NRR nie die bepalende faktor
nie, maar wedstrydpunte en bonuspunte. Dat SA en NZ in die finale is, is
bepaal deur die reëls, of gooi ons nou maar die reëls uit en doen wat ons
dink reg is.

Tweede punt, as jy ooit kompeterende krieket gespeel het sal jy weet dat
daar 'n GROOT verskil in die beplanning van jou laaste 20 beurte is tussen
of jy ???/5 is of ???/7. Ek kan uit ondervinding sê dat hulle nie naby
daardie telling sou kom nie.

wrote in message
news:3c5f44f8_3@news.teranews.com...
>> Die reëls is voor die tyd opgestel, almal het dit geken en daarvolgens
>> gespeel. Die aussies het net hul eie swak begin te blameer.
>
> Ahhhh - dankie dat jy dit so mooi vir ons verduidelik. Dus is SA se
rekord van 1 - 3 teen Aus nie swak nie? En die feit dat hulle die laagste
telling van die reeks aangeteken het, is nie swak nie? En NZ se rekord van
1 - 3 teen SA is nie swak nie? En die feit dat hulle hul laaste drie
wedstryde verloor het, is nie swak nie? Die feit dat Aus die beste NRR van
al drie spanne gehad het, is natuurlik ook maar bra swak, nê?
>
>
>>
>> Ek is baie meer ongelukkig oor die ongelooflike swak beslissings van die
>> skeidsregters. Gister het die aussies die hoogste telling in die reeks
>> gehaal met die hulp van twee van die swakste beslissings wat ek nog gesien
>> het.
>
> SA skeidsregters het natuurlik nog nooit swak beslissings gegee nie. En
wie kan nou werklik sê wat die telling sou gewees het selfs sonder die
"hulp" van die skeidsregters. En al drie skeidsregters was natuurlik
Australiërs, nê?
>
>>
>> Selfs die aussie kommentators
>> kon hulle ore nie glo nie. Ek het niks teen Australiers nie. Die paar wat
>> ek persoonlik ken is heel aangename mense. Hierdie tipe ding is net
>> heeltemal onaanvaarbaar en dit is nie 'n refleksie van Australiers nie, net
>> hul krieketraad.
>>
> Daar was vier kamerahoeke. Channel Nine het nie toegang gehad tot die
vierde een nie - dit behoort aan 'n teenstander. Met die vierde kamerahoek
was dit duidelik sigbaar dat die bal wel net voor Boucher se pinkie geval
het - daarom dat hy self nie seker was nie. Hierdie "tipe ding" word
ongelukkig deur die Internasionale Krieketraad besluit. Swak beslissings
was nog altyd onaanvaarbaar, in watter land dit ook al plaasvind.
>
Vorige onderwerp: Krieket
Volgende onderwerp: Krieket.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 16:43:49 MGT 2024