Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » KRIEKET !
KRIEKET ! [boodskap #55010] Sa, 29 Desember 2001 14:17 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Uit hierdie moeras kan slegs 'n blanke lelie spruit ...
Keppler is soos 'n moses in hierdie dae ...
Daar is slegs een manier om die arrogante "flyfarmers" (Australianers) se
smoele te sluit ...

**********************************
Agter elke donker wolkie 'n silwer randjie,
kyk vir jou persentjie in die wasgoedmandjie ...
**********************************
Re: KRIEKET ! [boodskap #55072 is 'n antwoord op boodskap #55010] Wo, 02 Januarie 2002 08:59 Na vorige boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Soory Jonas - die hoop beskaam toe hulle besluit dat Rudolph nie die
saviour van SA sal wees nie, eerder bly by die politiese wanpraktyke van
keuses maak op grond van kleur.

Kan hulle nie die dinge vooraf uitsort as om verder 'n spektakel van ons
te maak voor die sheep lovin' Ozzies nie?

Sien:

http://www.news24.co.za/News24/Sport/Cricket/0,1231,839_1126 170,00.html

Sonn insists on two black players

Fanie Heyns

Sydney - In a devastating blow for South African cricket, the president
of the United Cricket Board, Percy Sonn, on Tuesday used his veto power
to force the team management to select a second non-white player for the
third Test against Australia.



South African captain Shaun Pollock looked defeated and demoralised at
the press conference that followed Sonn's announcement.



OZ - 308 vir 5 - dag een laaste toets ...

My pogin

____________________________________________________________ _______

Whitewash!

Die wiel het gedraai
SA krieket is in sy maai
Kies nie 'n span om te wen
Eerder gegrond op 'n politikus se pen

Rudolp the red nose reindeer
Sal wonder wat sy spel dan makeer
Beter kolwer kry jy nie
Maar steed het hy sy alie gesie'.

Ontong is die man
Macgill het klaar sy net gespan
Voorheen twee nulle op 'n ry
'k sal verbaas wees as hy die toets meer kry

Lekker laat interference Mnr Sonn
Daar gaat staat en los jy toe 'n bom
Jacques is uit op sy oor
Oz sal ons span maar weer vermoor.

Pollock is gedemoraliseer
Hy weet nie wat sy span makeer
Maar die rekord kry hy beslis
'n Whitwash is seker en gewis!

____________________________________________________________ __________________

Jonas wrote:
>
> Uit hierdie moeras kan slegs 'n blanke lelie spruit ...
> Keppler is soos 'n moses in hierdie dae ...
> Daar is slegs een manier om die arrogante "flyfarmers" (Australianers) se
> smoele te sluit ...
>
> **********************************
> Agter elke donker wolkie 'n silwer randjie,
> kyk vir jou persentjie in die wasgoedmandjie ...
> **********************************
Vorige onderwerp: Krieket.
Volgende onderwerp: RASSISME FINALE SPYKER IN DOODKIS VAN SA KRIEKET
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 09:34:52 MGT 2024