Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket, Ntini en die ANC
Krieket, Ntini en die ANC [boodskap #54641] So, 16 Desember 2001 13:17 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Indien die media (TV & pers) geglo kan word, pas die ANC-regering dmv hulle
Minister van Sport (Balfour) druk toe op die SA Krieketraad om 'n minimum
getal Swart spelers in die nasionale span te hê.
Indien dit waar is ontstaan die vraag - wat doen die ICC in hierdie verband?
Nog 'n vragie - waarom het Suid-Afrika 'n Minister van Sport nodig. 'n
Minister (Nkondi Balfour) wat glad nie lyk of hy ooit aan sport deelgeneem
het nie - of ooit daaraan sal kan deelneem nie. Hoekom is daar nie eerder 'n
Minister van Vigs en Verwante Aangeleenthede nie? Die heer Balfour behoort
goed in daardie rol te pas - dis is sigbaar duidelik dat hy nie VIGS
onderlede het nie ....
Re: Krieket, Ntini en die ANC [boodskap #54642 is 'n antwoord op boodskap #54641] So, 16 Desember 2001 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: .com

Jonas skryf in boodskap news:9vi6to$hvg$1@ctb-nnrp1.saix.net...
Nog 'n vragie - waarom het Suid-Afrika 'n Minister van Sport nodig
. Hoekom is daar nie eerder 'n
> Minister van Vigs en Verwante Aangeleenthede nie? Die heer Balfour behoort
> goed in daardie rol te pas - dis is sigbaar duidelik dat hy nie VIGS
> onderlede het nie ....

Ek het ook al gewonder oor die minister van Sport, ek weet van
geen ander land wat so n minister het nie. Geldmors as jy my vra . . .
Re: Krieket, Ntini en die ANC [boodskap #54645 is 'n antwoord op boodskap #54642] So, 16 Desember 2001 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kan aan twee ander nuttelose, geldmors portefeuljes dink:
1) Die Minister van die Kantoor vand die President
2) Die Minister sonder portefeulje.
Annette

@work skryf in boodskap news:9vi97v$tn0$1@slb7.atl.mindspring.net...
>
> Jonas wrote in message
> news:9vi6to$hvg$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Nog 'n vragie - waarom het Suid-Afrika 'n Minister van Sport nodig
> . Hoekom is daar nie eerder 'n
>> Minister van Vigs en Verwante Aangeleenthede nie? Die heer Balfour behoort
>> goed in daardie rol te pas - dis is sigbaar duidelik dat hy nie VIGS
>> onderlede het nie ....
>
>
> Ek het ook al gewonder oor die minister van Sport, ek weet van
> geen ander land wat so n minister het nie. Geldmors as jy my vra . . .
>
Re: Krieket, Ntini en die ANC [boodskap #54646 is 'n antwoord op boodskap #54642] So, 16 Desember 2001 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Nuwe SA as jy my vra.
Waar gaan jy vir almal `n werkie kry...

Hy doen goed man, kyk hoe het ons sport geval in die laaste paar jaar.
Selfs Afrikaans is van die bierblikkies afgehaal.
Die arme ouens wat gaan sport kyk kan nie eens meer in hulle eie taal `n
doppie vat nie.

Sport Groete
Frikkie

@work skryf in boodskap news:9vi97v$tn0$1@slb7.atl.mindspring.net...

> Ek het ook al gewonder oor die minister van Sport, ek weet van
> geen ander land wat so n minister het nie. Geldmors as jy my vra . . .
>
Re: Krieket, Ntini en die ANC [boodskap #54647 is 'n antwoord op boodskap #54645] So, 16 Desember 2001 15:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Die hele "regering"as jy my vra.
Lees net bietjie die "rapport" vandag.

Annette wrote in message
news:9vibes$fl2fa$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek kan aan twee ander nuttelose, geldmors portefeuljes dink:
> 1) Die Minister van die Kantoor vand die President
> 2) Die Minister sonder portefeulje.
> Annette
>
>
> @work skryf in boodskap news:9vi97v$tn0$1@slb7.atl.mindspring.net...
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:9vi6to$hvg$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Nog 'n vragie - waarom het Suid-Afrika 'n Minister van Sport nodig
>> . Hoekom is daar nie eerder 'n
>>> Minister van Vigs en Verwante Aangeleenthede nie? Die heer Balfour behoort
>>> goed in daardie rol te pas - dis is sigbaar duidelik dat hy nie VIGS
>>> onderlede het nie ....
>>
>>
>> Ek het ook al gewonder oor die minister van Sport, ek weet van
>> geen ander land wat so n minister het nie. Geldmors as jy my vra . . .
>>
>
Minister in die Kantoor van die President [boodskap #54659 is 'n antwoord op boodskap #54645] Ma, 17 Desember 2001 02:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette
Ek kan aan twee ander nuttelose, geldmors portefeuljes dink:
1) Die Minister van die Kantoor vand die President


Wouter
Essop Pahad verrig nogal 'n belangrike funksie om die kantoor
van die President aan die gang te hou, die President is maar min
daar en die wiele sou dalk afgeval het sonder 'n sterk persoon in die
kantoor.

Of die pos noodwendig ministerstatus moet hê, is 'n ander vraag.
In FW se tyd was Chris Fismer wel lid van die kabinet, maar ek
verbeel my dat Jakes Gerwel in Mandela se tyd bloot 'n adviseur was.
Re: Minister in die Kantoor van die President [boodskap #54661 is 'n antwoord op boodskap #54659] Ma, 17 Desember 2001 05:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Presies my punt Wouter.
Ek is seker ons hoor binnekort van die titel:
President van die Kantoor van die President:)))))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3c1d6013.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
> Ek kan aan twee ander nuttelose, geldmors portefeuljes dink:
> 1) Die Minister van die Kantoor vand die President
>
>
> Wouter
> Essop Pahad verrig nogal 'n belangrike funksie om die kantoor
> van die President aan die gang te hou, die President is maar min
> daar en die wiele sou dalk afgeval het sonder 'n sterk persoon in die
> kantoor.
>
> Of die pos noodwendig ministerstatus moet hê, is 'n ander vraag.
> In FW se tyd was Chris Fismer wel lid van die kabinet, maar ek
> verbeel my dat Jakes Gerwel in Mandela se tyd bloot 'n adviseur was.
>
Re: Krieket, Ntini en die ANC [boodskap #54670 is 'n antwoord op boodskap #54647] Ma, 17 Desember 2001 10:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:3c1cb680$0$226@hades.is.co.za...

> Die hele "regering"as jy my vra.
> Lees net bietjie die "rapport" vandag.

Nee wat, Frikkie, ek sal nie vi jou vra nie
Piet Pompdonkie
Lekker oppie plaas [boodskap #54671 is 'n antwoord op boodskap #54646] Ma, 17 Desember 2001 10:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:3c1cb653$0$226@hades.is.co.za...

> Nuwe SA as jy my vra.

Ek sallie vir jou vra nie
Want eks nie een wat kla nie
Dis lekker oppie plaas
Die donkies is nou baas

Want die boer is na die see
Sy vrou daarby maak twee
Nou kan ons dit kalm vat
Ons hang net heeldag gat :-)

Piet Loafdonkie
Re: Krieket, Ntini en die ANC [boodskap #54672 is 'n antwoord op boodskap #54646] Ma, 17 Desember 2001 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
david  is tans af-lyn  david
Boodskappe: 35
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
wat van president van die regering van slegtigheid
Re: Krieket, Ntini en die ANC [boodskap #54675 is 'n antwoord op boodskap #54670] Ma, 17 Desember 2001 16:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom skryf jy dan ????
"Afwykings" of hoe....

Piet Pompdonkie skryf in boodskap news:3c1dc723$0$233@hades.is.co.za...
>
> "Frikkie Potgieter" wrote in message
> news:3c1cb680$0$226@hades.is.co.za...
>
>> Die hele "regering"as jy my vra.
>> Lees net bietjie die "rapport" vandag.
>
>
> Nee wat, Frikkie, ek sal nie vi jou vra nie
> Piet Pompdonkie
>
Re: Krieket, Ntini en die ANC [boodskap #54676 is 'n antwoord op boodskap #54672] Ma, 17 Desember 2001 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
OM GEEN OMSTANDIGHEDE NIE ....

Te VEEL poste om dan te vul...

david1 skryf in boodskap news:9vkql3$4t8$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> wat van president van die regering van slegtigheid
>
Re: Minister in die Kantoor van die President [boodskap #54679 is 'n antwoord op boodskap #54661] Ma, 17 Desember 2001 18:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Annette : nuttelose, geldmors portefeuljes:
> Die Minister van die Kantoor vand die President

> Wouter
> Essop Pahad verrig nogal 'n belangrike funksie om die kantoor
> van die President aan die gang te hou, die President is maar min
> daar en die wiele sou dalk afgeval het sonder 'n sterk persoon in die
> kantoor. Of die pos noodwendig ministerstatus moet hê, is 'n ander vraag.
> In FW se tyd was Chris Fismer wel lid van die kabinet, maar ek
> verbeel my dat Jakes Gerwel in Mandela se tyd bloot 'n adviseur was.

Annette
Presies my punt Wouter.
Ek is seker ons hoor binnekort van die titel:
President van die Kantoor van die President:)))))

Wouter
Dis dalk wenslik dat die persoon 'n Minister is? Dan is sy salaris en sy
voordele bekend. Adviseurs se vergoeding is nie altyd so deursigtig nie.
Re: Krieket, Ntini en die ANC [boodskap #54681 is 'n antwoord op boodskap #54675] Ma, 17 Desember 2001 18:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
> "Frikkie Potgieter" wrote in message
> news:3c1cb680$0$226@hades.is.co.za...
>>> Die hele "regering"as jy my vra.
>>> Lees net bietjie die "rapport" vandag.

>> Nee wat, Frikkie, ek sal nie vi jou vra nie
>> Piet Pompdonkie

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:3c1e2c9e$0$227@hades.is.co.za...
> Hoekom skryf jy dan ????
> "Afwykings" of hoe....

Maar hoekom skryf jy Frikkie? Ek tik sommer...
Piet Wonderdonkie
Re: Krieket, Ntini en die ANC [boodskap #54700 is 'n antwoord op boodskap #54681] Di, 18 Desember 2001 05:59 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Salmaar seg soos jy, sal nie meer vra nie...haha
Maar jy klink nie lekker nie jong.

Frikkie
Ps: Wat dink jy van die uitslag van die "donkies" vandag....

Piet Pompdonkie skryf in boodskap news:3c1e4c3e$0$236@hades.is.co.za...
>> "Frikkie Potgieter" wrote in message
>> news:3c1cb680$0$226@hades.is.co.za...
>>>> Die hele "regering"as jy my vra.
>>>> Lees net bietjie die "rapport" vandag.
>
>>> Nee wat, Frikkie, ek sal nie vi jou vra nie
>>> Piet Pompdonkie
>
> "Frikkie Potgieter" wrote in message
> news:3c1e2c9e$0$227@hades.is.co.za...
>> Hoekom skryf jy dan ????
>> "Afwykings" of hoe....
>
> Maar hoekom skryf jy Frikkie? Ek tik sommer...
> Piet Wonderdonkie
>
Vorige onderwerp: All Blacks
Volgende onderwerp: Krieket.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 10:11:14 MGT 2024