Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Gesondheid & boereraat » Koper armbande
Koper armbande [boodskap #54409] Do, 06 Desember 2001 12:39 na volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is hier iemand wat persoonlike ondervinding het van die dra van 'n koper
armband vir jig/arthritus. Werk dit?
Re: Koper armbande [boodskap #54411 is 'n antwoord op boodskap #54409] Do, 06 Desember 2001 13:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja. Ouma het aan dit geglo tot haar dood.
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c0f6805$0$225@hades.is.co.za...
> Is hier iemand wat persoonlike ondervinding het van die dra van 'n koper
> armband vir jig/arthritus. Werk dit?
>
Re: Koper armbande [boodskap #54412 is 'n antwoord op boodskap #54411] Do, 06 Desember 2001 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 6 Dec 2001 15:00:35 +0200, "Annette"
send the following message to space station Earth:

> Ja. Ouma het aan dit geglo tot haar dood.
> Annette
>

wat was die oorsaak van haar dood, jig?

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: Koper armbande [boodskap #54414 is 'n antwoord op boodskap #54412] Do, 06 Desember 2001 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het 'n opinie daaroor. Ek kan nie glo dat die koper jou vel sal
binnedring en enige medisinale bydrae kan hê nie. Ek wonder wat Danielle
sal sê. Sy het mos 'n pharmakologiese agtergrond.

My opinie is as volg.

Die probleem word veroorsaak deur te veel suur in die liggaam. Die hoë
suurvlak sal ook in die sweet wees. Indien jou suurvlak te hoog raak,
verkleur die armband jou vel. Onbewustelik, of bewustelik, gaan jy nou
wegbly van die items wat hoë suurvlakke veroorsaak met gevolg dat die
armband werk. Nie omdat dit enige helende eienskappe het nie, maar omdat
dit jou vroeg waarsku dat jy verkeerd eet.

"Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" wrote in
message news:l0su0ukvnckjgmrlj25skkln338hm38beg@4ax.com...
> On Thu, 6 Dec 2001 15:00:35 +0200, "Annette"
> send the following message to space station Earth:
>
>> Ja. Ouma het aan dit geglo tot haar dood.
>> Annette
>>
>
> wat was die oorsaak van haar dood, jig?
>
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
Re: Koper armbande [boodskap #54415 is 'n antwoord op boodskap #54409] Do, 06 Desember 2001 14:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Patricia  is tans af-lyn  Patricia
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek self glo en dra een en kry beslis verligting vir die sporadiese artritis
wat ek met tye in my gewrigte ervaar, en as ek per toeval nie daai
armbandjie dra nie, dan is die pyn baie erger as daarmee. Ek vervang hom
net gereeld met 'n nuwe een aangesien hulle maar lelik kan word so na 2
maande
Re: Koper armbande [boodskap #54416 is 'n antwoord op boodskap #54412] Do, 06 Desember 2001 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, sy is plein van ouderdom dood.
Hoe kon sy van jig dood wees? Sy het dan die armbandjie gedra?

Annette

wrote in message
news:l0su0ukvnckjgmrlj25skkln338hm38beg@4ax.com...
> On Thu, 6 Dec 2001 15:00:35 +0200, "Annette"
> send the following message to space station Earth:
>
>> Ja. Ouma het aan dit geglo tot haar dood.
>> Annette
>>
>
> wat was die oorsaak van haar dood, jig?
>
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
Re: Koper armbande [boodskap #54418 is 'n antwoord op boodskap #54414] Do, 06 Desember 2001 16:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kathryn Janeway  is tans af-lyn  Kathryn Janeway
Boodskappe: 8
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 6 Dec 2001 16:23:33 +0200, "Sakkie" wrote:

> binnedring en enige medisinale bydrae kan hê nie. Ek wonder wat Danielle
> sal sê. Sy het mos 'n pharmakologiese agtergrond.

Uh uh....sy het 'n farmakologiese agtergrond! :-)))
En sy stel op die oomblik meer belang in farmakognosie as in
farmakologie. Maar ek sal haar vra as ek haar weer sien/hoor. Op
hierdie stadium speel sy "Kathryn Janeway" - die eerste vroulike
kaptein van die Enterprise.

:-))
Re: Koper armbande [boodskap #54419 is 'n antwoord op boodskap #54418] Do, 06 Desember 2001 16:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kathryn Janeway  is tans af-lyn  Kathryn Janeway
Boodskappe: 8
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 06 Dec 2001 11:14:44 -0500, Kathryn Janeway wrote:
or. Op
> hierdie stadium speel sy "Kathryn Janeway" - die eerste vroulike
> kaptein van die Enterprise.

Ooooops, ek bedoel VOYAGER, en nie Enterprise nie!!!
(Sien dis wat gebeur as jy my uit karakte probeer trek - jou skuld
Sakkie!!! Waar's daai bleddie naald!!!)
:-))))
My geliefkoosde kaptein was natuurlik nog altyd Captain Jean-luc
Picard, die kapteinvan die USS Enterprise D and E. Dis seker hoekom
ek aan Enterprise gedink het.

Wie dink wat van die nuwe reeks wat op die oomblik speel?
Vir Sakkie [boodskap #54434 is 'n antwoord op boodskap #54418] Vr, 07 Desember 2001 04:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kathryn Janeway  is tans af-lyn  Kathryn Janeway
Boodskappe: 8
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Junior Lid
Danielle vra of jy asseblief vir haar sal skryf by
stree...@hotmail.com sodat sy vir jou kan vertel van die koper ding.
Sy gebruik te veel vuil woorde soos: "post hoc fallacy" en sulke goed,
en ek weier dat sy dit hier in die openbaar onder my naam uiter!!
:-)))
Re: Vir Sakkie [boodskap #54441 is 'n antwoord op boodskap #54434] Vr, 07 Desember 2001 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nou wat het nou geword van Danielle @home.com

"Kathryn Janeway" skryf in boodskap news:h2i01uo6944jpmmdi28baircocl146luv8@4ax.com...
>
>
> Danielle vra of jy asseblief vir haar sal skryf by
> stree...@hotmail.com sodat sy vir jou kan vertel van die koper ding.
> Sy gebruik te veel vuil woorde soos: "post hoc fallacy" en sulke goed,
> en ek weier dat sy dit hier in die openbaar onder my naam uiter!!
> :-)))
>
Re: Koper armbande [boodskap #54442 is 'n antwoord op boodskap #54419] Vr, 07 Desember 2001 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 06 Dec 2001 11:24:09 -0500, Kathryn Janeway send the
following message to space station Earth:

> Wie dink wat van die nuwe reeks wat op die oomblik speel?

verskoon my ignorance kaptein maar is die nuwe reeks op local tv of
dstv? smaak my ek mis uit.

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: Koper armbande [boodskap #54443 is 'n antwoord op boodskap #54419] Vr, 07 Desember 2001 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Kathryn Janeway" wrote in message > Ooooops, ek bedoel VOYAGER, en
nie Enterprise nie!!!
> (Sien dis wat gebeur as jy my uit karakte probeer trek - jou skuld
> Sakkie!!! Waar's daai bleddie naald!!!)

Wê wê wêwê wê, jy is te vê-êr(musikale terg rympie)

> :-))))
> My geliefkoosde kaptein was natuurlik nog altyd Captain Jean-luc
> Picard, die kapteinvan die USS Enterprise D and E. Dis seker hoekom
> ek aan Enterprise gedink het.
>
> Wie dink wat van die nuwe reeks wat op die oomblik speel?

Is die nuwe reeks by julle of by ons? Ek kyk maar selde TV.
Re: Vir Sakkie [boodskap #54446 is 'n antwoord op boodskap #54441] Vr, 07 Desember 2001 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Danielle se @home het die gees gegaf - net soos Gloudina s'n:)))
Annette

.co.za...
> Nou wat het nou geword van Danielle @home.com
>
> "Kathryn Janeway" wrote in message
> news:h2i01uo6944jpmmdi28baircocl146luv8@4ax.com...
>>
>>
>> Danielle vra of jy asseblief vir haar sal skryf by
>> stree...@hotmail.com sodat sy vir jou kan vertel van die koper ding.
>> Sy gebruik te veel vuil woorde soos: "post hoc fallacy" en sulke goed,
>> en ek weier dat sy dit hier in die openbaar onder my naam uiter!!
>> :-)))
>>
>
Re: Koper armbande [boodskap #54447 is 'n antwoord op boodskap #54443] Vr, 07 Desember 2001 07:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sakkie, weet jy nou nog nie - ons kry nooit nuwe reekse hier nie?:)))
Die een waarvan Danielle praat sal ons seker so oor 'n jaar of tien sien:))
Annette

news:3c1068a2$0$233@hades.is.co.za...
>
> "Kathryn Janeway" wrote in message > Ooooops, ek bedoel VOYAGER, en
> nie Enterprise nie!!!
>> (Sien dis wat gebeur as jy my uit karakte probeer trek - jou skuld
>> Sakkie!!! Waar's daai bleddie naald!!!)
>
> Wê wê wêwê wê, jy is te vê-êr(musikale terg rympie)
>
>> :-))))
>> My geliefkoosde kaptein was natuurlik nog altyd Captain Jean-luc
>> Picard, die kapteinvan die USS Enterprise D and E. Dis seker hoekom
>> ek aan Enterprise gedink het.
>>
>> Wie dink wat van die nuwe reeks wat op die oomblik speel?
>
> Is die nuwe reeks by julle of by ons? Ek kyk maar selde TV.
>
Re: Koper armbande [boodskap #54460 is 'n antwoord op boodskap #54415] Vr, 07 Desember 2001 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Patricia"
---knip---
Ek vervang hom
: net gereeld met 'n nuwe een aangesien hulle maar lelik kan word so na 2
: maande
~~~~~~~~~~~~
wat van die magnete armbande wat in 'n tipe van 'fix-o-flex' armband ingebou
is?
~~~~~~~~~
Re: Koper armbande [boodskap #54525 is 'n antwoord op boodskap #54419] Di, 11 Desember 2001 10:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tjaart  Riekert  is tans af-lyn  Tjaart Riekert
Boodskappe: 38
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
By watter reeks trek julle nou?

Ons het nou al die reekse gesien en wag nou in afwagting vir Enterprise!

"Kathryn Janeway" skryf in boodskap news:il6v0u8sumh92lvg1nouc6g55sjl4ottav@4ax.com...
> On Thu, 06 Dec 2001 11:14:44 -0500, Kathryn Janeway wrote:
> or. Op
>> hierdie stadium speel sy "Kathryn Janeway" - die eerste vroulike
>> kaptein van die Enterprise.
>
> Ooooops, ek bedoel VOYAGER, en nie Enterprise nie!!!
> (Sien dis wat gebeur as jy my uit karakte probeer trek - jou skuld
> Sakkie!!! Waar's daai bleddie naald!!!)
> :-))))
> My geliefkoosde kaptein was natuurlik nog altyd Captain Jean-luc
> Picard, die kapteinvan die USS Enterprise D and E. Dis seker hoekom
> ek aan Enterprise gedink het.
>
> Wie dink wat van die nuwe reeks wat op die oomblik speel?
>
Re: Koper armbande [boodskap #54527 is 'n antwoord op boodskap #54525] Di, 11 Desember 2001 11:39 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink nie ons Trek nou nie:)))
Ek mag miskien verkeerd wees.

Annette

Seven of Nine skryf in boodskap news:6slR7.17402$8s4.79554@news.indigo.ie...
> By watter reeks trek julle nou?
>
> Ons het nou al die reekse gesien en wag nou in afwagting vir Enterprise!
>
>
> "Kathryn Janeway" wrote in message
> news:il6v0u8sumh92lvg1nouc6g55sjl4ottav@4ax.com...
>> On Thu, 06 Dec 2001 11:14:44 -0500, Kathryn Janeway wrote:
>> or. Op
>>> hierdie stadium speel sy "Kathryn Janeway" - die eerste vroulike
>>> kaptein van die Enterprise.
>>
>> Ooooops, ek bedoel VOYAGER, en nie Enterprise nie!!!
>> (Sien dis wat gebeur as jy my uit karakte probeer trek - jou skuld
>> Sakkie!!! Waar's daai bleddie naald!!!)
>> :-))))
>> My geliefkoosde kaptein was natuurlik nog altyd Captain Jean-luc
>> Picard, die kapteinvan die USS Enterprise D and E. Dis seker hoekom
>> ek aan Enterprise gedink het.
>>
>> Wie dink wat van die nuwe reeks wat op die oomblik speel?
>>
>
Vorige onderwerp: Laat aborsies
Volgende onderwerp: Nuwe bril
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 09:48:22 MGT 2024