Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Ons Kooruitvoerings tot die einde van die jaar:
Ons Kooruitvoerings tot die einde van die jaar: [boodskap #53910] Vr, 23 November 2001 13:09
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11141
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Reg - ons laaste uitvoerings hierdie jaar is:
Sondag 2 Desember - 9vm Bellville Uitsig NGK - Kersuitvoering
Sondag 2 Desember - 7 nm Groote Kerk - Kersuitvoering - en ons sluit af met
ons nuwe fav song:
Preghiera uit Maria Stuardo.

Donderdag 13 Desember - Groote Kerk: - 7nm

Simfonie - Mozart
Regina Coeli - Mozart

Pro Cantu Koor

Ons - apart en saam met hulle:
Once in David's Royal City
I was glad ( Parry)
Infant Holy
What Sweeter Music ( Rutter)
Met Middernag ( Adam)
While Shepherds
Hoor die Blye Englelied
Kom alle Getroues
Stille Nag in Duits, Frans/Italiaans, Afrikaans, Wallies, Xhosa.

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Vorige onderwerp: Musiek
Volgende onderwerp: Afrikaanse musiek en sulke goeters
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Aug 24 23:13:35 UTC 2019