Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 21/11
Nuus 21/11 [boodskap #53753] Wo, 21 November 2001 09:12 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou net op die Nuus: Die Hof het besluit dat Pietertjie Marais maar weer kan
aangaan om burgermeester van Kaapstad te wees.
Geen rede is vir die besluit gegee nie, en die DA moet die hofkoste betaal.
Nie 'n dom regter daai die - Die NNP is mos diep in die skuld, en sou mos
nie hofkostes kon betaal nie.
Lewe in die raad gaan nie maklik vir enigeen wees die volgende paar
weke/maande nie.
Annette
Re: Nuus 21/11 [boodskap #53814 is 'n antwoord op boodskap #53753] Do, 22 November 2001 03:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die NNP het ten minste nou 'n klomp silwerstukke - of, wat is die prys van
verraad?

"Annette" skryf in boodskap news:9tfrfh$2b6ev$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou net op die Nuus: Die Hof het besluit dat Pietertjie Marais maar weer kan
> aangaan om burgermeester van Kaapstad te wees.
> Geen rede is vir die besluit gegee nie, en die DA moet die hofkoste betaal.
> Nie 'n dom regter daai die - Die NNP is mos diep in die skuld, en sou mos
> nie hofkostes kon betaal nie.
> Lewe in die raad gaan nie maklik vir enigeen wees die volgende paar
> weke/maande nie.
> Annette
>
Re: Nuus 21/11 [boodskap #53815 is 'n antwoord op boodskap #53814] Do, 22 November 2001 03:53 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle moes seker maar iets doen om hulle uit die skuld te kry.
Dis is mos harde werk om 6 miljoen se skuld af te betaal
Annette

@hotmail.com> skryf in boodskap news:9ths8b$6oc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die NNP het ten minste nou 'n klomp silwerstukke - of, wat is die prys van
> verraad?
> "Annette" wrote in message
> news:9tfrfh$2b6ev$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nou net op die Nuus: Die Hof het besluit dat Pietertjie Marais maar weer kan
>> aangaan om burgermeester van Kaapstad te wees.
>> Geen rede is vir die besluit gegee nie, en die DA moet die hofkoste betaal.
>> Nie 'n dom regter daai die - Die NNP is mos diep in die skuld, en sou mos
>> nie hofkostes kon betaal nie.
>> Lewe in die raad gaan nie maklik vir enigeen wees die volgende paar
>> weke/maande nie.
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Nuus 16/11.
Volgende onderwerp: Nuus 5/11
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 15:14:36 MGT 2024