Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5901] Re: BOSBERAAD
DS: [AFRIKAANS:5901] Re: BOSBERAAD [boodskap #5591] Wo, 31 Januarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Dr. J.A Brink[SMTP:b...@risc6.unisa.ac.za]
Verzonden: woensdag 31 januari 1996 12:37
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5901] Re: BOSBERAAD

> Fanus voeg by :
>
> Gister het Radio 702( als in Ingels natuurlik ) oor hul nuusbulletin gepraat van die
> 'bosberaad' wat grondwetskrywers gaan hou. Dit lyk vir my hulle kon nog nie 'n
> Engelse woord daarvoor vind nie.
>
> Groetnis
>

Hierdie woord is al baie goed ingeburger in Suid-Afrikaanse Engels. Ek het
dit al meermale in koerante teengekom, en ook in vergaderings waar die
voertaal Engels was.

Dit is 'n baie mooi woord met 'n lekker alliterasie in, en ek voorspel dat
dit sy weg gaan vind in die volgende uitgawe van die Oxford Dictionary of
South African English.

Groete,

Johan Brink
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5875] Re: DS: Re: Lojale verset
Volgende onderwerp: ope brief aan LEENDERT, wat ook cute is
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 16:22:47 MGT 2024