Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 14/11
Nuus 14/11 [boodskap #53371] Wo, 14 November 2001 05:49 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
1) Carl Spangenberg, rugbyskeidsregter, het Sondag verdrink. Teenstrydige
berigte: Hy wou nog gaan vir 'n laaste duik, hy het van die boot afgeval. Hy
het gewaai dat hy OK is, iemand het ingeduik om hom te gaan help en self in
die moeilikheid beland.
Die duikeenheid soek nog na hom, maar daar word aanvaar dat hy verdrink het.

2) Dit is vreeslik warm hier in die Kaap - dus gaan die mense in die VSA 'n
vreeslike koue winter hê:))

3) Ons weet alweer nie waar ons Prez ronddwaal nie - ek dink nie hy is in SA
nie:)))

4) Mad Bob Mugabe is nog steeds besig met sy streke.
Hy gaan nie internasionale monitors toelaat by die verkiesing volgende jaar
nie en hy het 'n verdere 1000 blankes gelas om die land binne 3 maande te
verlaat.

5) Ons koerantmense is nou so pessimisties, hulle maak nou al voorbrand dat
ons Sprinbokspan Saterdag teen Italië gaan verloor.

6) Ons sokkerspan het 1 - 0 teen Egipte gewen - blykbaar iets groots:))

Annette
Re: Nuus 14/11 [boodskap #53408 is 'n antwoord op boodskap #53371] Wo, 14 November 2001 17:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die storie van Spangenberg klink vir my ietwat "fishy".

"Annette" skryf in boodskap news:9st19p$15c613$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> 1) Carl Spangenberg, rugbyskeidsregter, het Sondag verdrink. Teenstrydige
> berigte: Hy wou nog gaan vir 'n laaste duik, hy het van die boot afgeval. Hy
> het gewaai dat hy OK is, iemand het ingeduik om hom te gaan help en self in
> die moeilikheid beland.
> Die duikeenheid soek nog na hom, maar daar word aanvaar dat hy verdrink het.
>
> 2) Dit is vreeslik warm hier in die Kaap - dus gaan die mense in die VSA 'n
> vreeslike koue winter hê:))
>
> 3) Ons weet alweer nie waar ons Prez ronddwaal nie - ek dink nie hy is in SA
> nie:)))
>
> 4) Mad Bob Mugabe is nog steeds besig met sy streke.
> Hy gaan nie internasionale monitors toelaat by die verkiesing volgende jaar
> nie en hy het 'n verdere 1000 blankes gelas om die land binne 3 maande te
> verlaat.
>
> 5) Ons koerantmense is nou so pessimisties, hulle maak nou al voorbrand dat
> ons Sprinbokspan Saterdag teen Italië gaan verloor.
>
> 6) Ons sokkerspan het 1 - 0 teen Egipte gewen - blykbaar iets groots:))
>
> Annette
>
Re: Nuus 14/11 [boodskap #53410 is 'n antwoord op boodskap #53371] Wo, 14 November 2001 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
# 3 - Julle prez is hier, het hom op TV gesien met n mooi wit en swart
hemp - moes
my ore goed inspan om hom te verstaan, sy Engels is swaar op die oor.

# 5 - Het nooit geweet Italië speel rugby nie! Dis sal n aardsonde wees
as julle teen n nobody rugbyland soos Italië verloor! (Ek neem aan
jy praat van rugby!) :-)

Annette skryf in boodskap news:9st19p$15c613$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> 1) Carl Spangenberg, rugbyskeidsregter, het Sondag verdrink. Teenstrydige
> berigte: Hy wou nog gaan vir 'n laaste duik, hy het van die boot afgeval. Hy
> het gewaai dat hy OK is, iemand het ingeduik om hom te gaan help en self in
> die moeilikheid beland.
> Die duikeenheid soek nog na hom, maar daar word aanvaar dat hy verdrink het.
>
> 2) Dit is vreeslik warm hier in die Kaap - dus gaan die mense in die VSA 'n
> vreeslike koue winter hê:))
>
> 3) Ons weet alweer nie waar ons Prez ronddwaal nie - ek dink nie hy is in SA
> nie:)))
>
> 4) Mad Bob Mugabe is nog steeds besig met sy streke.
> Hy gaan nie internasionale monitors toelaat by die verkiesing volgende jaar
> nie en hy het 'n verdere 1000 blankes gelas om die land binne 3 maande te
> verlaat.
>
> 5) Ons koerantmense is nou so pessimisties, hulle maak nou al voorbrand dat
> ons Sprinbokspan Saterdag teen Italië gaan verloor.
>
> 6) Ons sokkerspan het 1 - 0 teen Egipte gewen - blykbaar iets groots:))
>
> Annette
>
Re: Nuus 14/11 [boodskap #53411 is 'n antwoord op boodskap #53408] Wo, 14 November 2001 18:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Jonas - hy is toe gevind - verdrink natuurlik.
Vasgeval in modder glo.
Ek dink nie om te gaan verdrink sit maklik in enigiemand se broek as keuse
vir selfmoord nie.
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Jonas skryf in boodskap news:9su8he$4ug$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Die storie van Spangenberg klink vir my ietwat "fishy".
> "Annette" wrote in message
> news:9st19p$15c613$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 1) Carl Spangenberg, rugbyskeidsregter, het Sondag verdrink. Teenstrydige
>> berigte: Hy wou nog gaan vir 'n laaste duik, hy het van die boot afgeval. Hy
>> het gewaai dat hy OK is, iemand het ingeduik om hom te gaan help en self in
>> die moeilikheid beland.
>> Die duikeenheid soek nog na hom, maar daar word aanvaar dat hy verdrink het.
>>
>> 2) Dit is vreeslik warm hier in die Kaap - dus gaan die mense in die VSA 'n
>> vreeslike koue winter hê:))
>>
>> 3) Ons weet alweer nie waar ons Prez ronddwaal nie - ek dink nie hy is in SA
>> nie:)))
>>
>> 4) Mad Bob Mugabe is nog steeds besig met sy streke.
>> Hy gaan nie internasionale monitors toelaat by die verkiesing volgende jaar
>> nie en hy het 'n verdere 1000 blankes gelas om die land binne 3 maande te
>> verlaat.
>>
>> 5) Ons koerantmense is nou so pessimisties, hulle maak nou al voorbrand dat
>> ons Sprinbokspan Saterdag teen Italië gaan verloor.
>>
>> 6) Ons sokkerspan het 1 - 0 teen Egipte gewen - blykbaar iets groots:))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Nuus 14/11 [boodskap #53412 is 'n antwoord op boodskap #53410] Wo, 14 November 2001 18:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
3) Sy Afrikaans ook:)))

5) Ja Rugby - en Italië speel saam met Engeland, Skotland, Wallis, Ierland,
Frankryk in die 6 nasies.
Naas het ook al daar gespeel:)))
Annette

Happiness is a state of Mind.
pop skryf in boodskap news:9suclp$qo9$1@slb5.atl.mindspring.net...
> # 3 - Julle prez is hier, het hom op TV gesien met n mooi wit en swart
> hemp - moes
> my ore goed inspan om hom te verstaan, sy Engels is swaar op die oor.
>
> # 5 - Het nooit geweet Italië speel rugby nie! Dis sal n aardsonde wees
> as julle teen n nobody rugbyland soos Italië verloor! (Ek neem aan
> jy praat van rugby!) :-)
>
> Annette wrote in message
> news:9st19p$15c613$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 1) Carl Spangenberg, rugbyskeidsregter, het Sondag verdrink. Teenstrydige
>> berigte: Hy wou nog gaan vir 'n laaste duik, hy het van die boot afgeval. Hy
>> het gewaai dat hy OK is, iemand het ingeduik om hom te gaan help en self in
>> die moeilikheid beland.
>> Die duikeenheid soek nog na hom, maar daar word aanvaar dat hy verdrink het.
>>
>> 2) Dit is vreeslik warm hier in die Kaap - dus gaan die mense in die VSA 'n
>> vreeslike koue winter hê:))
>>
>> 3) Ons weet alweer nie waar ons Prez ronddwaal nie - ek dink nie hy is in SA
>> nie:)))
>>
>> 4) Mad Bob Mugabe is nog steeds besig met sy streke.
>> Hy gaan nie internasionale monitors toelaat by die verkiesing volgende jar
>> nie en hy het 'n verdere 1000 blankes gelas om die land binne 3 maande te
>> verlaat.
>>
>> 5) Ons koerantmense is nou so pessimisties, hulle maak nou al voorbrand dat
>> ons Sprinbokspan Saterdag teen Italië gaan verloor.
>>
>> 6) Ons sokkerspan het 1 - 0 teen Egipte gewen - blykbaar iets groots:))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Nuus 14/11 [boodskap #53419 is 'n antwoord op boodskap #53412] Wo, 14 November 2001 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Patricia  is tans af-lyn  Patricia
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ons het die afgelope na die Engelse rugby gekyk en raai wie was ons
kommentator?
Francois Pienaar! Dit was wonderlik om hom op tv te sien en te dink hy is
een van ons!
Re: Nuus 14/11 [boodskap #53439 is 'n antwoord op boodskap #53410] Do, 15 November 2001 06:34 Na vorige boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het nooit geweet Italië speel rugby nie!

Ja, hulle het laas Saterdag vir Fiji (spel?) sleg gelooi.

Wat my verbaas het was iets wat ek so rukkie terug iewers gelees het.
Dit was dat Noorwee vir Estonia (Estland?) 44 - 0 gewen het in die
aanloop tot die volgende wereldbeker toernooi. Wat ek verbasend gevind
het was dat Noorwee vir Estonia kon wen :-)

Drom
Vorige onderwerp: Nuus 3/11
Volgende onderwerp: Nuus 16/11.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 08:29:23 MGT 2024