Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 3/11
Nuus 3/11 [boodskap #52808] Sa, 03 November 2001 09:27 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die NNP is glo weer terug na vierkant een - waar hulle was voordat die
liegery, slegpratery, oorlopery en hofaansoeke begin het.
Dinge kan mos nooit weer dieselfde wees nie - sommige mense gaan wel in die
politieke wildernis beland as gevolg van hierdie debakel.
Soos die Gautengers kan sien - die Kapenaars laat nie sommer aan hulle
straatname verander nie:))

Die "Wêreld" braaikampioenskap is hierdie naweek in Century City aan die
gang. Spanne van die VSA ( Texas, California, Kentucky en Tennessee),
België, Duitsland, Frankryk, Estonia, Switzerland, Rusland, Namibië en Suid
Afrika neem deel.
Ek wonder waar is die Australiërs?

Die Bundu Bashing BBQ Boffin span van SA het die ander spanne gister, na die
openingseremonie, vergas op 'n koedoe-drol verspoeg-oefening. Dit is glo
goed vir vegetariërs, en is kolesterol-vry.
Moet nou nie die neus optrek nie - die mense gebruik alkohol saam met die
drolle:)))

Annette
Re: Nuus 3/11 [boodskap #52815 is 'n antwoord op boodskap #52808] Sa, 03 November 2001 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ryan Coetzee is klaarblyklik Tony Leon se raadgewer wat, oënskynlik, vir
Tony met "swak" raad voorsien het. I Ryan Coetzee dieselfde amptenaar wie se
sakrekenaar met al sy "spindoctor" (wat is spindoctor in Afrikaans?)
dokumente in die besit van die pers/ANC beland het?
Wie weet meer van die Heer Ryan Coetzee - klink my hy is 'n man wat 'n bal
aan die rol kan sit - klink my in die meeste geval truwaarts.
Wat is die korste manier om te sê - "ek het my kar ge-reverse..." ?

"Annette" skryf in boodskap news:9s0ddg$vvhcg$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die NNP is glo weer terug na vierkant een - waar hulle was voordat die
> liegery, slegpratery, oorlopery en hofaansoeke begin het.
> Dinge kan mos nooit weer dieselfde wees nie - sommige mense gaan wel in die
> politieke wildernis beland as gevolg van hierdie debakel.
> Soos die Gautengers kan sien - die Kapenaars laat nie sommer aan hulle
> straatname verander nie:))
>
> Die "Wêreld" braaikampioenskap is hierdie naweek in Century City aan die
> gang. Spanne van die VSA ( Texas, California, Kentucky en Tennessee),
> België, Duitsland, Frankryk, Estonia, Switzerland, Rusland, Namibië en Suid
> Afrika neem deel.
> Ek wonder waar is die Australiërs?
>
> Die Bundu Bashing BBQ Boffin span van SA het die ander spanne gister, na die
> openingseremonie, vergas op 'n koedoe-drol verspoeg-oefening. Dit is glo
> goed vir vegetariërs, en is kolesterol-vry.
> Moet nou nie die neus optrek nie - die mense gebruik alkohol saam met die
> drolle:)))
>
> Annette
>
Re: Nuus 3/11 [boodskap #52825 is 'n antwoord op boodskap #52815] Sa, 03 November 2001 16:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink Ryan Coetzee is iemand met duister motiewe:))
Ken hom nie. maar sedert die skootrekenaar episode wonder ek hoekom hy nog
steens Tony se leuenverklikker is.
Annette

--

Jonas skryf in boodskap news:9s0v3o$ol4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ryan Coetzee is klaarblyklik Tony Leon se raadgewer wat, oënskynlik, vir
> Tony met "swak" raad voorsien het. I Ryan Coetzee dieselfde amptenaar wie se
> sakrekenaar met al sy "spindoctor" (wat is spindoctor in Afrikaans?)
> dokumente in die besit van die pers/ANC beland het?
> Wie weet meer van die Heer Ryan Coetzee - klink my hy is 'n man wat 'n bal
> aan die rol kan sit - klink my in die meeste geval truwaarts.
> Wat is die korste manier om te sê - "ek het my kar ge-reverse..." ?
> "Annette" wrote in message
> news:9s0ddg$vvhcg$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die NNP is glo weer terug na vierkant een - waar hulle was voordat die
>> liegery, slegpratery, oorlopery en hofaansoeke begin het.
>> Dinge kan mos nooit weer dieselfde wees nie - sommige mense gaan wel in
> die
>> politieke wildernis beland as gevolg van hierdie debakel.
>> Soos die Gautengers kan sien - die Kapenaars laat nie sommer aan hulle
>> straatname verander nie:))
>>
>> Die "Wêreld" braaikampioenskap is hierdie naweek in Century City aan die
>> gang. Spanne van die VSA ( Texas, California, Kentucky en Tennessee),
>> België, Duitsland, Frankryk, Estonia, Switzerland, Rusland, Namibië en
> Suid
>> Afrika neem deel.
>> Ek wonder waar is die Australiërs?
>>
>> Die Bundu Bashing BBQ Boffin span van SA het die ander spanne gister, na
> die
>> openingseremonie, vergas op 'n koedoe-drol verspoeg-oefening. Dit is glo
>> goed vir vegetariërs, en is kolesterol-vry.
>> Moet nou nie die neus optrek nie - die mense gebruik alkohol saam met die
>> drolle:)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Nuus 3/11 [boodskap #52829 is 'n antwoord op boodskap #52808] Sa, 03 November 2001 18:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:9s0ddg$vvhcg$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Soos die Gautengers kan sien - die Kapenaars laat nie sommer aan hulle
> straatname verander nie:))
>
>
>
>
>
En ons het D.F.Malan Drive na Beyers Naude Drive vernoem.

Grahame
Re: Nuus 3/11 [boodskap #52849 is 'n antwoord op boodskap #52829] So, 04 November 2001 05:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wie is Beyers Naude ?

"Grahame" skryf in boodskap news:9s1e3q$1fr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Annette wrote in message
> news:9s0ddg$vvhcg$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Soos die Gautengers kan sien - die Kapenaars laat nie sommer aan hulle
>> straatname verander nie:))
>>
>>
>>
>>
>>
> En ons het D.F.Malan Drive na Beyers Naude Drive vernoem.
>
> Grahame
>
Re: Nuus 3/11 [boodskap #52863 is 'n antwoord op boodskap #52849] So, 04 November 2001 15:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Wie is Beyers Naude ?

Een van die edelste Afrikaners wat daar nog op die
aardbol was. Uit 'n agtergrond van "Nasionalisme"
en familie met Broederbondkonneksies, het hy
onmiddellik gesien toe die rot begin, en het hy sy
beginsels vooropgestel. Hy het die vaandel vir
Christelike beginsels gedra gedurende 'n tyd toe
die einde nie in sig was nie. Ek neem aan hy was
bereid om vir sy Christelike beginsels te sterf.
Die een keer wat ek werklik gehuil het, die dag
toe Mandela president geword het, is toe Mandela
die verhoog bestyg en sy hand op Beyers Naude
se skouer plaas toe hy verbyloop. Manne van
kwaliteit herken mekaar, waar hulle ookal mekaar
ontmoet.

Gloudina
Re: Nuus 3/11 [boodskap #52864 is 'n antwoord op boodskap #52849] So, 04 November 2001 15:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:9s2imk$hre$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Wie is Beyers Naude ?

Ds. Beyers Naudé is een Zuid-Afrikaans theoloog en emeritus predikant van de
Nederduits Gereformeerde Kerk. Beyers Naudé heeft alom respect en
bewondering afgedwongen door de, op zijn christelijk geloof gebaseerde,
volhardende en geweldloze strijd tegen de apartheid in Zuid-Afrika. Daar was
persoonlijke moed voor nodig, want de meeste (blanke) Afrikaanse christenen
waren pro apartheid en het apartheidsregiem heeft Beyers Naudé op allerlei
manieren gedwarsboomd. Zijn houding, waaraan wij een voorbeeld kunnen nemen,
heeft mede geleid tot de afschaffing van de apartheid in 1994.

grt emmy
Re: Nuus 3/11 [boodskap #52867 is 'n antwoord op boodskap #52849] So, 04 November 2001 17:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wie was Adderley?
Grahame

Jonas skryf in boodskap news:9s2imk$hre$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Wie is Beyers Naude ?
> "Grahame" wrote in message
> news:9s1e3q$1fr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9s0ddg$vvhcg$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Soos die Gautengers kan sien - die Kapenaars laat nie sommer aan hulle
>>> straatname verander nie:))
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>> En ons het D.F.Malan Drive na Beyers Naude Drive vernoem.
>>
>> Grahame
>>
>
Re: Nuus 3/11 [boodskap #52870 is 'n antwoord op boodskap #52867] So, 04 November 2001 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Patricia  is tans af-lyn  Patricia
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Baie skerp!

"Grahame" skryf in boodskap news:9s4021$ac8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie was Adderley?
> Grahame
> Jonas wrote in message
> news:9s2imk$hre$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Wie is Beyers Naude ?
>> "Grahame" wrote in message
>> news:9s1e3q$1fr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>
>>> Annette wrote in message
>>> news:9s0ddg$vvhcg$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Soos die Gautengers kan sien - die Kapenaars laat nie sommer aan hulle
>>>> straatname verander nie:))
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>> En ons het D.F.Malan Drive na Beyers Naude Drive vernoem.
>>>
>>> Grahame
>>>
>>
>
Re: Nuus 3/11 [boodskap #52891 is 'n antwoord op boodskap #52867] Ma, 05 November 2001 06:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 Nov 2001 19:54:19 +0200, "Grahame" wrote:

Graham vra:
Wie was Adderley?

Graham, Adderley straat was eers die Heerengracht, wat 'n
naamsverandering ondergaan het na Adderley straat, ter ere van C. B.
Adderley oor die rol wat hy gespeel het tydens die optoë (?riots) van
1849- 50.
Re: Nuus 3/11 [boodskap #52892 is 'n antwoord op boodskap #52891] Ma, 05 November 2001 06:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis juis die laaste naamsverandering en die gepaardgaande koste van
adresveranderinge wat ons deesdae maar kugtig maak vir lukrake
veranderings.:))
Van watter naam is na Beyers Naudé verander?
Is die nuwe Beyers Naude Rylaan in die middel van 'n besigheidsgebied?
Ek het geen probeem dat Beyers Naudé vereer word met 'n straatnaam nie, maar
is die besluit aan die inwoners deurgegee voordat die bordjies opgerig is?
Sien Grahame, dis nie juis die hoekom nie, dis die hoe- hoe sulke dinge
aangepak moet word.
Annette

Danielle wrote in message
news:fu9cutoetuklin5k8mddpnrnl64ih96to0@4ax.com...
> On Sun, 4 Nov 2001 19:54:19 +0200, "Grahame"
> wrote:
>
> Graham vra:
> Wie was Adderley?
>
> Graham, Adderley straat was eers die Heerengracht, wat 'n
> naamsverandering ondergaan het na Adderley straat, ter ere van C. B.
> Adderley oor die rol wat hy gespeel het tydens die optoë (?riots) van
> 1849- 50.
>
Re: Nuus 3/11 [boodskap #53095 is 'n antwoord op boodskap #52892] Do, 08 November 2001 04:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek het weliswaar geen beswaar teen die naamsveranderings nie. Hulle kon dit
na enigiemand noem sover dit my aangaan. En, soos ons reeds weet, is by ons
regeerders geld vir sulke dinge nooit 'n kwessie nie. Genugtig man, hierdie
is die nuwe bedeling en al staan ons op ons kop sal ons niks daaraan kan
doen nie - ek is verbaas dat daar nog so baie straatname is wat nog nie
herbenoem is nie. Terloops, Beyers Naudelaan is die vorige D.F.Malanrylaan.
(Hulle gaan 'n helse job hê om al die Voortrekkerstrate te herbenaam.)
Kaapstad se politiek laat my dink aan ons baie jare se duur oorlog oor SWA
met swaar lewensverliese, en aan die einde van die dag het ons tog boedel
oorgegee. Soos in die res van die Republiek, is ANC-bewind ook die Kaap se
voorland. Die Blanke politiek aldaar, (die DA se ontkenning ten spyt), is
inderdaad die laaste stuiptrekkings van Blanke oorheersing in Suid-Afrika.
Die realiteit van Swart besetting van stede is dat sodanige stede binne
uiterse kort tydperke in bankrot, onbestaanbare krotbuurtes omskep word. So
onsmaaklik as wat dit vir die Kapenaars mag voorkom, is dit 'n Derde-wêreld
lewensfeit wat nie omseil kan word nie. Plakkerskampe teen die hange van
Tafelberg in die nabye toekoms, is 'n moontlikheid wat nie uitgesluit kan
word nie. (gril)

Annette wrote in message
news:9s5bf6$103ub0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis juis die laaste naamsverandering en die gepaardgaande koste van
> adresveranderinge wat ons deesdae maar kugtig maak vir lukrake
> veranderings.:))
> Van watter naam is na Beyers Naudé verander?
> Is die nuwe Beyers Naude Rylaan in die middel van 'n besigheidsgebied?
> Ek het geen probeem dat Beyers Naudé vereer word met 'n straatnaam nie, maar
> is die besluit aan die inwoners deurgegee voordat die bordjies opgerig is?
> Sien Grahame, dis nie juis die hoekom nie, dis die hoe- hoe sulke dinge
> aangepak moet word.
> Annette
>
>
>
> Danielle wrote in message
> news:fu9cutoetuklin5k8mddpnrnl64ih96to0@4ax.com...
>> On Sun, 4 Nov 2001 19:54:19 +0200, "Grahame"
>> wrote:
>>
>> Graham vra:
>> Wie was Adderley?
>>
>> Graham, Adderley straat was eers die Heerengracht, wat 'n
>> naamsverandering ondergaan het na Adderley straat, ter ere van C. B.
>> Adderley oor die rol wat hy gespeel het tydens die optoë (?riots) van
>> 1849- 50.
>>
>
Re: Nuus 3/11 [boodskap #53111 is 'n antwoord op boodskap #53095] Do, 08 November 2001 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag kom nou, kom nou, kalm bly!! Ons is al laaaaankal gewoond aan die
bergies:)))
Nee man, jy sien mos nou wat met die NNP gebeur het net omdat die mense van
Kaapstad vasgeskop het oor die straatnaamdebakel:))
Ek kan verstaan hoekom julle klomp daar onder in Transvaal so jaloers is -
dit is omdat julle daar so sonder slag of stoot boedel oorgee, en nie kan
verwerk dat ons nog steeds 'n lang Voortrekkerstraat het nie;))
Maak nie saak hoe gou dit gaan verander word nie, maar dit sal nie sommer
net so oornag met ander bordjies gebeur soos hulle dit blykbaar daar by
julle doen nie.
Terloops - jy was nog nie hier nie - maar ander name vir skole is al
bespreek - en DF Malan wil hulle naam verander na Kader Asmal Kollege -
KAK.:)))
Annette

--
Grahame skryf in boodskap news:9sd16a$s6o$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek het weliswaar geen beswaar teen die naamsveranderings nie. Hulle kon dit
> na enigiemand noem sover dit my aangaan. En, soos ons reeds weet, is by ons
> regeerders geld vir sulke dinge nooit 'n kwessie nie. Genugtig man, hierdie
> is die nuwe bedeling en al staan ons op ons kop sal ons niks daaraan kan
> doen nie - ek is verbaas dat daar nog so baie straatname is wat nog nie
> herbenoem is nie. Terloops, Beyers Naudelaan is die vorige D.F.Malanrylaan.
> (Hulle gaan 'n helse job hê om al die Voortrekkerstrate te herbenaam.)
> Kaapstad se politiek laat my dink aan ons baie jare se duur oorlog oor SWA
> met swaar lewensverliese, en aan die einde van die dag het ons tog boedel
> oorgegee. Soos in die res van die Republiek, is ANC-bewind ook die Kaap se
> voorland. Die Blanke politiek aldaar, (die DA se ontkenning ten spyt), is
> inderdaad die laaste stuiptrekkings van Blanke oorheersing in Suid-Afrika.
> Die realiteit van Swart besetting van stede is dat sodanige stede binne
> uiterse kort tydperke in bankrot, onbestaanbare krotbuurtes omskep word. So
> onsmaaklik as wat dit vir die Kapenaars mag voorkom, is dit 'n Derde-wêreld
> lewensfeit wat nie omseil kan word nie. Plakkerskampe teen die hange van
> Tafelberg in die nabye toekoms, is 'n moontlikheid wat nie uitgesluit kan
> word nie. (gril)
>
> Annette wrote in message
> news:9s5bf6$103ub0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis juis die laaste naamsverandering en die gepaardgaande koste van
>> adresveranderinge wat ons deesdae maar kugtig maak vir lukrake
>> veranderings.:))
>> Van watter naam is na Beyers Naudé verander?
>> Is die nuwe Beyers Naude Rylaan in die middel van 'n besigheidsgebied?
>> Ek het geen probeem dat Beyers Naudé vereer word met 'n straatnaam nie,
> maar
>> is die besluit aan die inwoners deurgegee voordat die bordjies opgerig is?
>> Sien Grahame, dis nie juis die hoekom nie, dis die hoe- hoe sulke dinge
>> aangepak moet word.
>> Annette
>>
>>
>>
>> Danielle wrote in message
>> news:fu9cutoetuklin5k8mddpnrnl64ih96to0@4ax.com...
>>> On Sun, 4 Nov 2001 19:54:19 +0200, "Grahame"
>>> wrote:
>>>
>>> Graham vra:
>>> Wie was Adderley?
>>>
>>> Graham, Adderley straat was eers die Heerengracht, wat 'n
>>> naamsverandering ondergaan het na Adderley straat, ter ere van C. B.
>>> Adderley oor die rol wat hy gespeel het tydens die optoë (?riots) van
>>> 1849- 50.
>>>
>>
>
Re: Nuus 3/11 [boodskap #53128 is 'n antwoord op boodskap #53111] Do, 08 November 2001 17:19 Na vorige boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette, Vir my maak jy die Kaap. Dankie vir daardie antwoord. Onthou
ook, hier in Gauteng het ons glad nie veel fight in ons nie - eerlikwaar
julle het veel meer om (v)oor te baklei as ons - as julle klaar is met
kortbroek, die KP soek 'n leier hier.

Grahame

Annette skryf in boodskap news:9sdoe2$12tq4g$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ag kom nou, kom nou, kalm bly!! Ons is al laaaaankal gewoond aan die
> bergies:)))
> Nee man, jy sien mos nou wat met die NNP gebeur het net omdat die mense van
> Kaapstad vasgeskop het oor die straatnaamdebakel:))
> Ek kan verstaan hoekom julle klomp daar onder in Transvaal so jaloers is -
> dit is omdat julle daar so sonder slag of stoot boedel oorgee, en nie kan
> verwerk dat ons nog steeds 'n lang Voortrekkerstraat het nie;))
> Maak nie saak hoe gou dit gaan verander word nie, maar dit sal nie sommer
> net so oornag met ander bordjies gebeur soos hulle dit blykbaar daar by
> julle doen nie.
> Terloops - jy was nog nie hier nie - maar ander name vir skole is al
> bespreek - en DF Malan wil hulle naam verander na Kader Asmal Kollege -
> KAK.:)))
> Annette
>
>
> --
> Grahame wrote in message
> news:9sd16a$s6o$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Ek het weliswaar geen beswaar teen die naamsveranderings nie. Hulle kon
> dit
>> na enigiemand noem sover dit my aangaan. En, soos ons reeds weet, is by
> ons
>> regeerders geld vir sulke dinge nooit 'n kwessie nie. Genugtig man,
> hierdie
>> is die nuwe bedeling en al staan ons op ons kop sal ons niks daaraan kan
>> doen nie - ek is verbaas dat daar nog so baie straatname is wat nog nie
>> herbenoem is nie. Terloops, Beyers Naudelaan is die vorige
> D.F.Malanrylaan.
>> (Hulle gaan 'n helse job hê om al die Voortrekkerstrate te herbenaam.)
>> Kaapstad se politiek laat my dink aan ons baie jare se duur oorlog oor SWA
>> met swaar lewensverliese, en aan die einde van die dag het ons tog boedel
>> oorgegee. Soos in die res van die Republiek, is ANC-bewind ook die Kaap se
>> voorland. Die Blanke politiek aldaar, (die DA se ontkenning ten spyt), is
>> inderdaad die laaste stuiptrekkings van Blanke oorheersing in Suid-Afrika.
>> Die realiteit van Swart besetting van stede is dat sodanige stede binne
>> uiterse kort tydperke in bankrot, onbestaanbare krotbuurtes omskep word.
> So
>> onsmaaklik as wat dit vir die Kapenaars mag voorkom, is dit 'n
> Derde-wêreld
>> lewensfeit wat nie omseil kan word nie. Plakkerskampe teen die hange van
>> Tafelberg in die nabye toekoms, is 'n moontlikheid wat nie uitgesluit kan
>> word nie. (gril)
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9s5bf6$103ub0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dis juis die laaste naamsverandering en die gepaardgaande koste van
>>> adresveranderinge wat ons deesdae maar kugtig maak vir lukrake
>>> veranderings.:))
>>> Van watter naam is na Beyers Naudé verander?
>>> Is die nuwe Beyers Naude Rylaan in die middel van 'n besigheidsgebied?
>>> Ek het geen probeem dat Beyers Naudé vereer word met 'n straatnaam nie,
>> maar
>>> is die besluit aan die inwoners deurgegee voordat die bordjies opgerig
> is?
>>> Sien Grahame, dis nie juis die hoekom nie, dis die hoe- hoe sulke dinge
>>> aangepak moet word.
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>> Danielle wrote in message
>>> news:fu9cutoetuklin5k8mddpnrnl64ih96to0@4ax.com...
>>>> On Sun, 4 Nov 2001 19:54:19 +0200, "Grahame"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> Graham vra:
>>>> Wie was Adderley?
>>>>
>>>> Graham, Adderley straat was eers die Heerengracht, wat 'n
>>>> naamsverandering ondergaan het na Adderley straat, ter ere van C. B.
>>>> Adderley oor die rol wat hy gespeel het tydens die optoë (?riots) van
>>>> 1849- 50.
>>>>
>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Nuus: 28/10
Volgende onderwerp: Nuus 14/11
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 09:47:19 MGT 2024