Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Annette resep asb!
Annette resep asb! [boodskap #52226] Di, 23 Oktober 2001 06:07 na volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette

het jy nie 'n resep vir die sous wat saam met koolslaai gaan nie?

dankie

Shannon
Re: Annette resep asb! [boodskap #52230 is 'n antwoord op boodskap #52226] Di, 23 Oktober 2001 09:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Praat jy nou van die een wat mayonaise in het en so 'n effense bytsmaak
het - soos KFC s'n?:
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3bd50995.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
>
> het jy nie 'n resep vir die sous wat saam met koolslaai gaan nie?
>
> dankie
>
> Shannon
>
Re: Annette resep asb! [boodskap #52233 is 'n antwoord op boodskap #52230] Di, 23 Oktober 2001 10:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
JA, JA, skies dat ek skree, maar ek is baie opgewonde... en nou gaan jy vir
my sê: nee, jy het hom nie! ;))

Annette skryf in boodskap news:9r3c4k$r7o30$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Praat jy nou van die een wat mayonaise in het en so 'n effense bytsmaak
> het - soos KFC s'n?:
> Annette
>
>
> Kekkelbek wrote in message
> news:3bd50995.0@news1.mweb.co.za...
>> Annette
>>
>> het jy nie 'n resep vir die sous wat saam met koolslaai gaan nie?
>>
>> dankie
>>
>> Shannon
>>
>
Re: Annette resep asb! [boodskap #52236 is 'n antwoord op boodskap #52233] Di, 23 Oktober 2001 11:30 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
OK - die Amerikaanse Koolslaai resep.
1 klein kop kool
2 seldery stokkies
1 klein ui
50g okkerneute
50 g sultanas
75 ml English salad cream of mayonaise ( as jy die resep van die salad cream
wil hê moet jy mar laat weet.)
10ml wit asyn of suurlemoensap
vars gemaalde swart peper.
Verwyder buitenste blare en harde middel van die koolkop.
Snipper die kool in 'n groot slaaibak
sny seldery en ui in klein stukkies en voeg by kool
Voeg growwe okkerneutstukke en sultanas by.
Plaas English Salad Cream of mayonaise in 'n klein mengbak
Voeg die asyn en swart peper by en roer tot goed gemeng
Gooi die slaaisous oor die en meng ligweg in
Bedek en plaas in 'n koel plek vir ten minste 30 minute voor bediening.

Annette

> JA, JA, skies dat ek skree, maar ek is baie opgewonde... en nou gaan jy vir
> my sê: nee, jy het hom nie! ;))
>
> Annette wrote in message
> news:9r3c4k$r7o30$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Praat jy nou van die een wat mayonaise in het en so 'n effense bytsmaak
>> het - soos KFC s'n?:
>> Annette
>>
>>
>> Kekkelbek wrote in message
>> news:3bd50995.0@news1.mweb.co.za...
>>> Annette
>>>
>>> het jy nie 'n resep vir die sous wat saam met koolslaai gaan nie?
>>>
>>> dankie
>>>
>>> Shannon
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Resep:Tipsytert
Volgende onderwerp: Resep: Slaaisous.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 23:29:48 MGT 2024