Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5846] Ek is terug
DS: [AFRIKAANS:5846] Ek is terug [boodskap #5554] Di, 30 Januarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: hsch...@cis.co.za[SMTP:h...@cis.co.za]
Verzonden: dinsdag 30 januari 1996 15:31
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5846] Ek is terug

Goeie dag, poslyslede! Soos belowe toe ek laas "totsiens" gesO het, het ek
toe private toegang tot die net gekry van my huis af -- en hier is ek
terug. Ek sal graag weer wil saam gesels oor alles wat hier bespreek word.

En nou dat ek onverbonde is (my eie baas -- hoewel my vrou nie noodwendig
sal saamstem nie ;=)) sal ek seker ook openliker kan gesels oor sommige
sake.

Groetnis -- ek hoor graag van julle!

Hoepel
Vorige onderwerp: Afrikaans versus Nederlands
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5848] Re: Ek is terug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 19:04:46 MGT 2024