Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » MOER
MOER [boodskap #5522] Ma, 29 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Die woord Moer (soos in opdonder, slaan) kan natuurlik 'n verkorting van die
woord 'moker' ook wees ?

In elk geval, 'n vriend van my open die ander dag 'n bespreking so:
'Namens die aartappelfeeskomitee aan die hoofmoer hier...'

Dries Venter, Pretoria
DS: [AFRIKAANS:5876] Re: MOER [boodskap #5581 is 'n antwoord op boodskap #5522] Wo, 31 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Nico van der Dussen[SMTP:...@cis.co.za]
Verzonden: woensdag 31 januari 1996 6:59
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5876] Re: MOER

Uit my Matriekjaar donkiejare terug, onthou ek nog KNORMOER.

Kan nie onthou dat ek dit al gebruik gehoor het nie, (behalwe
miskien die moersleutel dalk gegly het)


> In soc.culture.south-africa.afrikaans, schreef ven...@ilink.nis.za
> (dries venter):
>
>> Die woord Moer (soos in opdonder, slaan) kan natuurlik 'n
>> verkorting van die woord 'moker' ook wees ?
>
>> In elk geval, 'n vriend van my open die ander dag 'n bespreking so:
>> 'Namens die aartappelfeeskomitee aan die hoofmoer hier...'
>
>> Dries Venter, Pretoria
>
>
>
>
>

Nico van der Dussen Posbus 37180, FAERIE GLEN, 0043, SUID AFRIKA
Faks +27 12 474984

ARKETING EXCLUSIVE PRODUCTS FROM SOUTH AFRICA
made in limited volumes by entrepreneurs
http://www.exafrica.com/

Eieblad http://www.matt.csir.co.za/mattek/staff/nvddus/ "Personal Page"
DS: [AFRIKAANS:5908] Re: MOER [boodskap #5594 is 'n antwoord op boodskap #5522] Wo, 31 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: F. DE MEILLON ( PLAN NW2 3-18)x2798[SMTP:...@scientia.up.ac.za]
Verzonden: woensdag 31 januari 1996 13:52
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5908] Re: MOER

Knormoer was destyds ou Fanus Rautenbach (Flink uit die Vere-program)
se skepping en wel as vertaling van "self-starter". Sedertdien
gebruik ek knormoer vir "self starter" en kry elke keer binnepretjies
by die gebruik daarvan. Destyds was daar ook 'n hele gespot oor
knormoer en skoonma's ensovoorts.
Groete, Fanie

> Uit my Matriekjaar donkiejare terug, onthou ek nog KNORMOER.
>
> Kan nie onthou dat ek dit al gebruik gehoor het nie, (behalwe
> miskien die moersleutel dalk gegly het)
>
>
>> In soc.culture.south-africa.afrikaans, schreef ven...@ilink.nis.za
>> (dries venter):
>>
>>> Die woord Moer (soos in opdonder, slaan) kan natuurlik 'n
>>> verkorting van die woord 'moker' ook wees ?
>>
>>> In elk geval, 'n vriend van my open die ander dag 'n bespreking so:
>>> 'Namens die aartappelfeeskomitee aan die hoofmoer hier...'
>>
>>> Dries Venter, Pretoria
>>
>
> Nico van der Dussen Posbus 37180, FAERIE GLEN, 0043, SUID AFRIKA
> Faks +27 12 474984
>
> MARKETING EXCLUSIVE PRODUCTS FROM SOUTH AFRICA
> made in limited volumes by entrepreneurs
> http://www.exafrica.com/
>
> Eieblad http://www.matt.csir.co.za/mattek/staff/nvddus/ "Personal Page"
>
Re: MOER [boodskap #5650 is 'n antwoord op boodskap #5522] Do, 01 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Quentin Campbell  is tans af-lyn  Quentin Campbell
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
dries venter wrote:
>
> In elk geval, 'n vriend van my open die ander dag 'n bespreking so:
> 'Namens die aartappelfeeskomitee aan die hoofmoer hier...'

Dit herinner my aan die navorsing wat getoon het dat die oorsaak van die
meeste motorongelukke 'n meganiese fout is met die motors - dis die moer wat
die stuurwiel vashou!



--
Quentin Campbell mailto:chi...@puknet.puk.ac.za
============================================================
Vorige onderwerp: Wie wou vir Koos koos?
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5857] Re: jobhunt in SA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 15:38:34 MGT 2024