Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5822] Re: Wie wou vir Koos koos? -Reply
DS: [AFRIKAANS:5822] Re: Wie wou vir Koos koos? -Reply [boodskap #5506] Ma, 29 Januarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: G P L Van der Linde[SMTP:V...@alpha.unisa.ac.za]
Verzonden: maandag 29 januari 1996 9:16
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5822] Re: Wie wou vir Koos koos? -Reply

'n "koos" met 'n klein lettertjie is 'n piepot - die toekenning word gewoonlik
gemaak aan iemand wat op die een of ander manier droogmaak
G.
PS: iemand wat op groot skaal droogmaak, kry 'n goue koos, so Koos kom
lig daarvan af

>>> Robert Wagenaar 28/January/1996 03:50pm
>>>
In soc.culture.south-africa.afrikaans, schreef iz...@igs.net (Izak
Bouwer):

> Iemand skrywe onlangs op die nuusgroep:
> ?Ek dink hierdie Koos verdien ?n koos.?
> Wat beteken die woord ?koos?? Ek ken dit nie.
> Uit die sinsverband het ek gedink twee betekenisse
> is moontlik: (1) Koos verdien ?n opstopper.
> (2) Koos verdien ?n soen.
> Is ek enigsins warm?
> As die eerste alternatief die regte is, dan wil ek net se:
> Los vir Koos uit.
> Koos is cute. (Gloudina)
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5744] Re: koos se Stryd teen die Broeders
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5809] Re: Wie wou vir Koos koos? -Reply
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 07:06:03 MGT 2024