Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Rook, eet en drinklesse!
Rook, eet en drinklesse! [boodskap #48412] Do, 16 Augustus 2001 17:44 na volgende boodskap
Liezl  is tans af-lyn  Liezl
Boodskappe: 27
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek is vreeslik opgewonde oor al die nuwe resepte wat hier verby kom,
sommige meer wettig as ander.

As 'n mens moes kies tussen drink en grassies rook, wat dink julle sou
die keuse wees?
Re: Rook, eet en drinklesse! [boodskap #48414 is 'n antwoord op boodskap #48412] Do, 16 Augustus 2001 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Liezl"
> Ek is vreeslik opgewonde oor al die nuwe resepte wat hier verby kom,

Ek ook, hoewel ek nie die energie het om koe(k)sisters te bak nie.

> sommige meer wettig as ander.

Hang net af aan watter kant van die Engelse kanaal jy sit. (Hoe
belaglik!)

> As 'n mens moes kies tussen drink en grassies rook, wat dink julle sou
> die keuse wees?

Bly weg by altwee!
___________________________________________________________
Re: Rook, eet en drinklesse! [boodskap #48424 is 'n antwoord op boodskap #48412] Do, 16 Augustus 2001 22:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Liezl" skryf in boodskap news:1b25448e.0108160944.b52bf7b@posting.google.com...
> Ek is vreeslik opgewonde oor al die nuwe resepte wat hier verby kom,
> sommige meer wettig as ander.
>
> As 'n mens moes kies tussen drink en grassies rook, wat dink julle sou
> die keuse wees?

Dit hang seker af of jy wil vet word of dom word, of dalk vet en dom. Nee
wat, begin eerder draf en kyk na jouself ...
Re: Rook, eet en drinklesse! [boodskap #48425 is 'n antwoord op boodskap #48424] Vr, 17 Augustus 2001 00:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sê hulle Jan, die blikskaters!
:-)

Jan skryf in boodskap news:DQXe7.18973$t4.270906@e420r-sjo3.usenetserver.com...
>
> "Liezl" wrote in message
> news:1b25448e.0108160944.b52bf7b@posting.google.com...
>> Ek is vreeslik opgewonde oor al die nuwe resepte wat hier verby kom,
>> sommige meer wettig as ander.
>>
>> As 'n mens moes kies tussen drink en grassies rook, wat dink julle sou
>> die keuse wees?
>
> Dit hang seker af of jy wil vet word of dom word, of dalk vet en dom. Nee
> wat, begin eerder draf en kyk na jouself ...
>
Re: Rook, eet en drinklesse! [boodskap #48431 is 'n antwoord op boodskap #48412] Vr, 17 Augustus 2001 04:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis 'n persoonlike ding. Rooiwyn vir my al die pad.:))
Annette

--

.co.uk> skryf in boodskap news:1b25448e.0108160944.b52bf7b@posting.google.com...
> Ek is vreeslik opgewonde oor al die nuwe resepte wat hier verby kom,
> sommige meer wettig as ander.
>
> As 'n mens moes kies tussen drink en grassies rook, wat dink julle sou
> die keuse wees?
Re: Rook, eet en drinklesse! [boodskap #48439 is 'n antwoord op boodskap #48424] Vr, 17 Augustus 2001 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gesien wat die grassies aan van my kennisse gedoen het en dit was nie
goed nie.
Ek het gesien wat drank aan my doen en dit was nie goed nie daarom het ek so
5 jaar terug opgehou en drink net nou en dan n bier as ek braai.

So met ander woorde altwee is ewe sleg

Reenen

Jan skryf in boodskap news:DQXe7.18973$t4.270906@e420r-sjo3.usenetserver.com...
>
> "Liezl" wrote in message
> news:1b25448e.0108160944.b52bf7b@posting.google.com...
>> Ek is vreeslik opgewonde oor al die nuwe resepte wat hier verby kom,
>> sommige meer wettig as ander.
>>
>> As 'n mens moes kies tussen drink en grassies rook, wat dink julle sou
>> die keuse wees?
>
> Dit hang seker af of jy wil vet word of dom word, of dalk vet en dom. Nee
> wat, begin eerder draf en kyk na jouself ...
>
Re: Rook, eet en drinklesse! [boodskap #48442 is 'n antwoord op boodskap #48439] Vr, 17 Augustus 2001 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Net vir jou persoonlik:))
Ek kan 'n hele opstel skryf oor die goeie eienskappe van rooiwyn:))
Vir my persoonlik sorg dit vir genoeg yster.
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:3b7cbe80.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het gesien wat die grassies aan van my kennisse gedoen het en dit was nie
> goed nie.
> Ek het gesien wat drank aan my doen en dit was nie goed nie daarom het ek so
> 5 jaar terug opgehou en drink net nou en dan n bier as ek braai.
>
> So met ander woorde altwee is ewe sleg
>
> Reenen
> Jan wrote in message
> news:DQXe7.18973$t4.270906@e420r-sjo3.usenetserver.com...
>>
>> "Liezl" wrote in message
>> news:1b25448e.0108160944.b52bf7b@posting.google.com...
>>> Ek is vreeslik opgewonde oor al die nuwe resepte wat hier verby kom,
>>> sommige meer wettig as ander.
>>>
>>> As 'n mens moes kies tussen drink en grassies rook, wat dink julle sou
>>> die keuse wees?
>>
>> Dit hang seker af of jy wil vet word of dom word, of dalk vet en dom. Nee
>> wat, begin eerder draf en kyk na jouself ...
>>
>
Re: Rook, eet en drinklesse! [boodskap #48486 is 'n antwoord op boodskap #48442] Vr, 17 Augustus 2001 15:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liezl  is tans af-lyn  Liezl
Boodskappe: 27
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
> Vir my persoonlik sorg dit vir genoeg yster.

Hoe meer ek daaraan dink hoe meer maak dit sin dat 'n mens eintlik
aan een moet rooiwyn drink! Die ander dag is ons vertel rooiwyn is
eintlik kuns, nou ja dit lyk my ek en jy ken van kuns, maar nou vertel
jy my nog dis goed vir my gestel ook! Is daar geen einde aan die goeie
punte van rooiwyn nie?
>
Dankie vir al die res van julle se opmerkings en voorstelle. Ek dink
dat wanneer 'n mens jouself gevind het en jy weet wanneer iets jou aan
die verander is, is dit 'n goeie tyd om daarmee op te hou (tensy dit
'n goeie verandering is), maar vir die res glo ek al hierdie dinge is
ekleen se eie keuse. En dis elkeen se verantwoordelikheid om met goeie
kennis in pag te besluit en voort te gaan met daai keuse.

Ek moet se ek was nog nooit vreeslik 'decisive' nie. So ek doen nog my
bes om soveel moontlik uit te vind deur middel van ervaring!

Lekker naweek almal.
Re: Rook, eet en drinklesse! [boodskap #48495 is 'n antwoord op boodskap #48486] Vr, 17 Augustus 2001 16:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is inderdaad geen einde aan die goeie punte van rooiwyn nie:))))
Mens kry mos nie rooi vaaljapie nie:)))
Annette
Rooiwyn Liefhebber.

--

-formula.co.uk> skryf in boodskap news:1b25448e.0108170729.192aa176@posting.google.com...
>> Vir my persoonlik sorg dit vir genoeg yster.
>
> Hoe meer ek daaraan dink hoe meer maak dit sin dat 'n mens eintlik
> aan een moet rooiwyn drink! Die ander dag is ons vertel rooiwyn is
> eintlik kuns, nou ja dit lyk my ek en jy ken van kuns, maar nou vertel
> jy my nog dis goed vir my gestel ook! Is daar geen einde aan die goeie
> punte van rooiwyn nie?
>>
> Dankie vir al die res van julle se opmerkings en voorstelle. Ek dink
> dat wanneer 'n mens jouself gevind het en jy weet wanneer iets jou aan
> die verander is, is dit 'n goeie tyd om daarmee op te hou (tensy dit
> 'n goeie verandering is), maar vir die res glo ek al hierdie dinge is
> ekleen se eie keuse. En dis elkeen se verantwoordelikheid om met goeie
> kennis in pag te besluit en voort te gaan met daai keuse.
>
> Ek moet se ek was nog nooit vreeslik 'decisive' nie. So ek doen nog my
> bes om soveel moontlik uit te vind deur middel van ervaring!
>
> Lekker naweek almal.
Wyn drink kan die gevolg van goeie gesondheid en gemoedstoestand wees - nie die oorsaak nie [boodskap #48503 is 'n antwoord op boodskap #48442] Vr, 17 Augustus 2001 18:07 Na vorige boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die voordele van wyn drink is goed gedokumenteer. Hier onder is 'n baie
interessante artikel van die Seattle Times van 13 Aug. Dit beweer dat wyn
drink kan 'n "simptoom" wees van welvarendheid, eerder as die "oorsaak".
Mense wat wyn drink is in elk geval socio-ekonomies beter af en gevolglik
meer gesond as mense wat bv. nie wyn kan bekostig nie. Wyn is dus nie
alleen die oorsaak van lae bloedruk ens. nie, maar moet gesien word in die
lig van algemene welvarendheid. Wyn drink en goeie gesondheid kan dus 'n
gemeenskaplike oorsaak hê.

------------------------------------------------------------ ----------------
-------------------------------------------
Study attributes healthful properties of wine to drinker's education, money

By Deanna Bellandi
The Associated Press

CHICAGO - While studies suggest wine drinkers might be healthier, it may
have nothing to do with knowing the difference between a full-bodied
cabernet and a bold little merlot.

A new study of young Danish adults found that wine drinkers generally are
smarter, richer and more educated - all factors that can be associated with
better health - than those who don't drink wine.

"People who have high IQs, who come from high socio-economic status, who
have high education are generally healthier than people who are not," said
June Reinisch, director emeritus of The Kinsey Institute for Research in
Sex, Gender, and Reproduction at Indiana University and one of the study's
authors.

The study published today in the Archives of Internal Medicine included 363
men and 330 women between the ages of 29 and 34. It compared wine drinkers
and beer drinkers, those who abstain and those who drink both. Research was
done between 1990 and 1994.

The subjects were among a group of children born at a major Copenhagen
hospital between 1959 and 1961 who researchers have studied over the years.

Other Danish studies that showed health benefits from drinking wine were
based on data collected when few in the traditionally beer-drinking country
regularly drank wine. This study wanted to see if other social factors might
help explain the apparent health benefits.

Dr. Tedd Goldfinger, a cardiologist in Tucson who has studied alcohol
consumption and heart health, said the benefits of wine should not be
discounted.

"Clearly there's benefit from wine consumption," said Goldfinger, who was
not involved in the Danish study.

Goldfinger said alcohol can decrease the tendency of blood to clot and cause
heart attacks, and raise good cholesterol levels.

The benefits of drinking a glass of red wine have been touted since the
discovery of the "French paradox" - that the French had low rates of heart
disease despite high-cholesterol diets. Studies have shown the key may be
the glass or two of red table wine at dinner.

But some scientists, including the American Heart Association's Nutrition
Committee, have cautioned that drinking wine is not the most proven way to
improve heart health. They suggest the time-honored practices of eating
healthfully, exercising regularly and maintaining a healthy weight.

Affluent people would be expected to have fewer health problems because they
have better access to health care and generally go to the doctor regularly
and eat more nutritious foods, Goldfinger said.

But that doesn't mean there are no health benefits to moderate wine
consumption, and you don't need to be rich to enjoy them, he said.

"You don't have to go out and spend $20 or $30 on a bottle of wine,"
Goldfinger said. He said a cheaper one will do.
Vorige onderwerp: Hotnoskoolbredie
Volgende onderwerp: Ystervarkvel.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 19:55:07 MGT 2024