Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Btrieve error kodes
Btrieve error kodes [boodskap #47826] Wo, 08 Augustus 2001 13:53 na volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Weet enige iemand hier dalk waar ek 'n lys kan kry van die error kodes van
Btrieve, sodat ek 'n slag kan uit figure wat die ding vir my bly sê.

Groete
"Spook" Spangenberg (Sal van nou af by die huis en in die veld my naam
stuur)

Gumperson`s Law:
The probability of anything happening is inversely
proportional to its desirability.
Re: Btrieve error kodes [boodskap #47829 is 'n antwoord op boodskap #47826] Wo, 08 Augustus 2001 15:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
So maklik soos na google te gaan en "Btrieve error codes" in te tik...

33 sites gevonden!
__________________________________________________________

"Spook" skryf in boodskap news:9krfua$8l7$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Weet enige iemand hier dalk waar ek 'n lys kan kry van die error kodes van
> Btrieve, sodat ek 'n slag kan uit figure wat die ding vir my bly sê.
>
> Groete
> "Spook" Spangenberg (Sal van nou af by die huis en in die veld my naam
> stuur)
>
> Gumperson`s Law:
> The probability of anything happening is inversely
> proportional to its desirability.
>
Re: Btrieve error kodes [boodskap #47830 is 'n antwoord op boodskap #47829] Wo, 08 Augustus 2001 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Dankie Max, vergeet somtyds van Google.
Sommer die eerstesite was die regte site.

Groete
"Spook" Spangenberg

Man`s horizons are bounded by his vision.

"Max" skryf in boodskap news:9krkks$in4$1@azure.nl.gxn.net...
> So maklik soos na google te gaan en "Btrieve error codes" in te tik...
>
> 33 sites gevonden!
> __________________________________________________________
> "Spook" wrote in message
> news:9krfua$8l7$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Weet enige iemand hier dalk waar ek 'n lys kan kry van die error kodes van
>> Btrieve, sodat ek 'n slag kan uit figure wat die ding vir my bly sê.
>>
>> Groete
>> "Spook" Spangenberg (Sal van nou af by die huis en in die veld my naam
>> stuur)
>>
>> Gumperson`s Law:
>> The probability of anything happening is inversely
>> proportional to its desirability.
>>
>
Re: Btrieve error kodes [boodskap #47831 is 'n antwoord op boodskap #47830] Wo, 08 Augustus 2001 15:53 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sonder internet is ek ook al my kennis kwyt!
_________________________________________________________

"Spook" skryf in boodskap news:9krl7v$b65$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie Max, vergeet somtyds van Google.
> Sommer die eerstesite was die regte site.
>
> Groete
> "Spook" Spangenberg
>
> Man`s horizons are bounded by his vision.
>
>
> "Max" skryf in boodskap news:9krkks$in4$1@azure.nl.gxn.net...
>> So maklik soos na google te gaan en "Btrieve error codes" in te tik...
>>
>> 33 sites gevonden!
>> __________________________________________________________
>> "Spook" wrote in message
>> news:9krfua$8l7$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Weet enige iemand hier dalk waar ek 'n lys kan kry van die error kodes van
>>> Btrieve, sodat ek 'n slag kan uit figure wat die ding vir my bly sê.
>>>
>>> Groete
>>> "Spook" Spangenberg (Sal van nou af by die huis en in die veld my naam
>>> stuur)
>>>
>>> Gumperson`s Law:
>>> The probability of anything happening is inversely
>>> proportional to its desirability.
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: virus!!Hi how are you
Volgende onderwerp: Afrikaanse rekenaar- en internettermlys -- nuwe uitgawe van SvA-lys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 12:59:15 MGT 2024