Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Bobotie resep sal volg
Bobotie resep sal volg [boodskap #47823] Wo, 08 Augustus 2001 12:12 na volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Vrou van my werk vir 'n Joods omie. Stinkryk en wat nog ...

Iedergeval, die tante gaf nou die dag vir Hanlie 'n bobtie resep. My ma seg
altyd mens maak nie kos van 'n nuwe resep af vir kuiermense nie, maar ek en
my beter helfte "perbeer" toe die resep. Blinkliplekker-is-daar-nog-oor was
die resultaat. Sal hom in die hande kry en van die huis af pos.
Thys oppie Bos

"Danielle" skryf in boodskap news:5de1nt8r2gu822da9ailsqo1sbasqa5cg2@4ax.com...
> On Tue, 7 Aug 2001 09:45:26 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>> Ek sal vanaand na kooroefening die bobotieresepte doen.
>> Dit is my goeie daad vir hierdie jaar:))
>
> Dankie vir die resepte Annette. Jy motiveer my om vet te word!!
> :-))))
> Maar ernstig - ek waardeer die resepte wat jy plaas.
>
Re: Bobotie resep sal volg [boodskap #47846 is 'n antwoord op boodskap #47823] Do, 09 Augustus 2001 04:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 8 Aug 2001 14:12:36 +0200, "Thys de Wet" wrote:

> Vrou van my werk vir 'n Joods omie. Stinkryk en wat nog ...
>
> Iedergeval, die tante gaf nou die dag vir Hanlie 'n bobtie resep. My ma seg
> altyd mens maak nie kos van 'n nuwe resep af vir kuiermense nie, maar ek en
> my beter helfte "perbeer" toe die resep. Blinkliplekker-is-daar-nog-oor was
> die resultaat. Sal hom in die hande kry en van die huis af pos.

Moenie vergeet nie, hoor. :-)
Re: Bobotie resep sal volg [boodskap #48660 is 'n antwoord op boodskap #47846] Di, 21 Augustus 2001 16:41 Na vorige boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Is toe al die tyd net dieselle resep as wat oorle' Oom John van sy oorle
tant Tinie Vorster gekry het. Dis nou daai resep wat Anette hier so gege
het.
Vervang die suurlemoen blare met lourier blare (bay leaves).
En ek weet nie hoekom die vrou altyd die bobotie so buite onder die bome
moet gaarmaak nie. Mens kry net die blare daarin... :-)))

Thys by die huis

> Moenie vergeet nie, hoor. :-)
Vorige onderwerp: Ystervarkvel.
Volgende onderwerp: Pynappelroom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 16:49:22 MGT 2024