|
|
Re: Afrikaanse rekenaar- en internettermlys -- nuwe uitgawe van SvA-lys [boodskap #47840 is 'n antwoord op boodskap #47836] |
Wo, 08 Augustus 2001 22:41 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek verstaan Megawan is goed. Ons gebruik dit by die kantoor - redelik
aanvaarbare pryse vir 24 uur Internet - geen ander koste ingesluit nie -
maar jy moet line of site hê. Besoek hulle by http://www.megawan.net/
Andersins moet jy maar Telkom Internet probeer.
"Lou" skryf
> M-Web steeds besig met hulle poefies - sal sommer uit pure
> moedswilligheid 'n ander SP gebruik - wie is die beste tans in SA? Ek
> soek hoeka na 'n SP om tuis te gebruik.
|
|
|
Re: Afrikaanse rekenaar- en internettermlys -- nuwe uitgawe van SvA-lys [boodskap #47849 is 'n antwoord op boodskap #47840] |
Do, 09 Augustus 2001 08:17 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
site of sight?
______________________________________________
"Elaine" skryf in boodskap news:3b71c058.0@news1.mweb.co.za...
> Ek verstaan Megawan is goed. Ons gebruik dit by die kantoor - redelik
> aanvaarbare pryse vir 24 uur Internet - geen ander koste ingesluit nie -
> maar jy moet line of site hê. Besoek hulle by http://www.megawan.net/
> Andersins moet jy maar Telkom Internet probeer.
>
> "Lou" skryf
>
>> M-Web steeds besig met hulle poefies - sal sommer uit pure
>> moedswilligheid 'n ander SP gebruik - wie is die beste tans in SA? Ek
>> soek hoeka na 'n SP om tuis te gebruik.
>
|
|
|
Re: Afrikaanse rekenaar- en internettermlys -- nuwe uitgawe van SvA-lys [boodskap #47877 is 'n antwoord op boodskap #47840] |
Vr, 10 Augustus 2001 05:58 |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sug - dankie Elaine maar duidelik bly ek weer in 'n disadvantaged area -
maar dit klink goed.
Elaine wrote:
>
> Ek verstaan Megawan is goed. Ons gebruik dit by die kantoor - redelik
> aanvaarbare pryse vir 24 uur Internet - geen ander koste ingesluit nie -
> maar jy moet line of site hê. Besoek hulle by http://www.megawan.net/
> Andersins moet jy maar Telkom Internet probeer.
>
> "Lou" skryf
>
>> M-Web steeds besig met hulle poefies - sal sommer uit pure
>> moedswilligheid 'n ander SP gebruik - wie is die beste tans in SA? Ek
>> soek hoeka na 'n SP om tuis te gebruik.
|
|
|
Re: Afrikaanse rekenaar- en internettermlys -- nuwe uitgawe van SvA-lys [boodskap #47912 is 'n antwoord op boodskap #47849] |
Vr, 10 Augustus 2001 23:47 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
line of sight.......vergewe maar die afskuwelike ingels van my
"Max" skryf in boodskap news:9kth16$5cv$1@azure.nl.gxn.net...
> site of sight?
> ______________________________________________
> "Elaine" wrote in message
> news:3b71c058.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek verstaan Megawan is goed. Ons gebruik dit by die kantoor - redelik
>> aanvaarbare pryse vir 24 uur Internet - geen ander koste ingesluit nie -
>> maar jy moet line of site hê. Besoek hulle by http://www.megawan.net/
>> Andersins moet jy maar Telkom Internet probeer.
>>
>> "Lou" skryf
>>
>>> M-Web steeds besig met hulle poefies - sal sommer uit pure
>>> moedswilligheid 'n ander SP gebruik - wie is die beste tans in SA? Ek
>>> soek hoeka na 'n SP om tuis te gebruik.
>>
>
|
|
|
Re: Afrikaanse rekenaar- en internettermlys -- nuwe uitgawe van SvA-lys [boodskap #47913 is 'n antwoord op boodskap #47877] |
Vr, 10 Augustus 2001 23:49 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ag ons maak maar almal vrede daarmee....hulle groei vinnig, so een vannie
dae is hulle dalk net daar in jou omgewing. Op die oomblik meot ons dit
maar aanvaar Mweb is die beste "dial-up" in SA. Een vannie dae het ons dalk
meer gevorderde en bekostigbare sateliet tegnologie dan kan ons Mweb los.
"Lou" skryf in boodskap news:3B7377F4.C1CC954A@lous.zzn.com...
> Sug - dankie Elaine maar duidelik bly ek weer in 'n disadvantaged area -
> maar dit klink goed.
|
|
|
Re: Afrikaanse rekenaar- en internettermlys -- nuwe uitgawe van SvA-lys [boodskap #47937 is 'n antwoord op boodskap #47840] |
Sa, 11 Augustus 2001 09:19 |
Dirkie
Boodskappe: 103 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Elaine, welkom terug - waar was jy gewees al die tyd. Goed om jou terug te
h�
"Elaine" skryf in boodskap news:3b71c058.0@news1.mweb.co.za...
> Ek verstaan Megawan is goed. Ons gebruik dit by die kantoor - redelik
> aanvaarbare pryse vir 24 uur Internet - geen ander koste ingesluit nie -
> maar jy moet line of site hê. Besoek hulle by http://www.megawan.net/
> Andersins moet jy maar Telkom Internet probeer.
>
> "Lou" skryf
>
>> M-Web steeds besig met hulle poefies - sal sommer uit pure
>> moedswilligheid 'n ander SP gebruik - wie is die beste tans in SA? Ek
>> soek hoeka na 'n SP om tuis te gebruik.
>
|
|
|
Re: Afrikaanse rekenaar- en internettermlys -- nuwe uitgawe van SvA-lys [boodskap #48057 is 'n antwoord op boodskap #47913] |
Ma, 13 Augustus 2001 05:21 |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hi daar Elaine ?
Waar was jy so lank. Is julle toe Botswana toe
Groete
Krokkie
"Elaine" skryf in boodskap news:3b747335.0@news1.mweb.co.za...
> Ag ons maak maar almal vrede daarmee....hulle groei vinnig, so een vannie
> dae is hulle dalk net daar in jou omgewing. Op die oomblik meot ons dit
> maar aanvaar Mweb is die beste "dial-up" in SA. Een vannie dae het ons dalk
> meer gevorderde en bekostigbare sateliet tegnologie dan kan ons Mweb los.
>
> "Lou" wrote in message
> news:3B7377F4.C1CC954A@lous.zzn.com...
>> Sug - dankie Elaine maar duidelik bly ek weer in 'n disadvantaged area -
>> maar dit klink goed.
>
|
|
|
|
|