Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Renosterrympie
Renosterrympie [boodskap #47799] Wo, 08 Augustus 2001 06:39 na volgende boodskap
Rennie Oster  is tans af-lyn  Rennie Oster
Boodskappe: 72
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Hallo nig Danielle
Laat ek jou iets vertel
Ek weet mos wat ek weet
Jy moet dit nie vergeet

En jy is goed getrain
Jou nuanses is piekfyn
Maar ek is bietjie bang
Dat Barry jou gaan vang

Annette dié wil weer weet
Waarin ek my horing steek
Sexy lippe is in my bloed
Ook Meksikaanse hoed

Pop ken ook vir my
Neef Fanie wou haar vry
Was dit op Cliftonstrand
Terwyl sy bruin wou brand?

Gloudina wil meer weet
Maar Pop het dalk vergeet
Ek is dalk 'n bietjie slu
Apartheidsrenoster is ek nie

So hier is ek, ek sê
Rymelanoster wil dit hê
Ek rym sommer vas en los
Dalkies Thys uit 'n Bos?

"Danielle" skryf in boodskap news:4gj0ntc02jg1hf674d2nu5r229c307bgl8@4ax.com...
On Tue, 7 Aug 2001 21:44:57 +0200, "Rennie Oster"
wrote:

> Hei! Wie's jou ou omie?
> Ek is 'n witrenoster, nie 'n wit omie nie!
> Ren Oster

Hallo meneer witrenoster, :-))
Wie't gesê dat ek van jou gepraat het? Was dit die subtiele
nuansering wat so goed versteek was in my boodskap? :-)))
Re: Renosterrympie [boodskap #47800 is 'n antwoord op boodskap #47799] Wo, 08 Augustus 2001 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hallo DD

"Rennie Oster" skryf in boodskap news:3b70de04.0@news1.mweb.co.za...
> Hallo nig Danielle
> Laat ek jou iets vertel
> Ek weet mos wat ek weet
> Jy moet dit nie vergeet
>
> En jy is goed getrain
> Jou nuanses is piekfyn
> Maar ek is bietjie bang
> Dat Barry jou gaan vang
>
> Annette dié wil weer weet
> Waarin ek my horing steek
> Sexy lippe is in my bloed
> Ook Meksikaanse hoed
>
> Pop ken ook vir my
> Neef Fanie wou haar vry
> Was dit op Cliftonstrand
> Terwyl sy bruin wou brand?
>
> Gloudina wil meer weet
> Maar Pop het dalk vergeet
> Ek is dalk 'n bietjie slu
> Apartheidsrenoster is ek nie
>
> So hier is ek, ek sê
> Rymelanoster wil dit hê
> Ek rym sommer vas en los
> Dalkies Thys uit 'n Bos?
>
>
> "Danielle" wrote in message
> news:4gj0ntc02jg1hf674d2nu5r229c307bgl8@4ax.com...
> On Tue, 7 Aug 2001 21:44:57 +0200, "Rennie Oster"
> wrote:
>
>> Hei! Wie's jou ou omie?
>> Ek is 'n witrenoster, nie 'n wit omie nie!
>> Ren Oster
>
> Hallo meneer witrenoster, :-))
> Wie't gesê dat ek van jou gepraat het? Was dit die subtiele
> nuansering wat so goed versteek was in my boodskap? :-)))
>
Re: Renosterrympie [boodskap #47807 is 'n antwoord op boodskap #47800] Wo, 08 Augustus 2001 07:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rennie Oster  is tans af-lyn  Rennie Oster
Boodskappe: 72
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Dis seker maar poetic justice dat jy nou my rympie as DD se werk aansien,
maar nee, ek is vir seker nie DD nie. Dis die verkeerde dier, heeltemaal
verkeerd.

Nee, DD is ek nie
Ook nie 'n krokkie
Maar raai gerus maar voort
Diereryk is waar ek hoort :-)

Rennie die nuusgroeprenoster

"Krokkie" skryf in boodskap news:3b70e305$0$225@hades.is.co.za...
Hallo DD

"Rennie Oster" skryf in boodskap news:3b70de04.0@news1.mweb.co.za...
> Hallo nig Danielle
> Laat ek jou iets vertel
> Ek weet mos wat ek weet
> Jy moet dit nie vergeet
>
> En jy is goed getrain
> Jou nuanses is piekfyn
> Maar ek is bietjie bang
> Dat Barry jou gaan vang
>
> Annette dié wil weer weet
> Waarin ek my horing steek
> Sexy lippe is in my bloed
> Ook Meksikaanse hoed
>
> Pop ken ook vir my
> Neef Fanie wou haar vry
> Was dit op Cliftonstrand
> Terwyl sy bruin wou brand?
>
> Gloudina wil meer weet
> Maar Pop het dalk vergeet
> Ek is dalk 'n bietjie slu
> Apartheidsrenoster is ek nie
>
> So hier is ek, ek sê
> Rymelanoster wil dit hê
> Ek rym sommer vas en los
> Dalkies Thys uit 'n Bos?
>
>
> "Danielle" wrote in message
> news:4gj0ntc02jg1hf674d2nu5r229c307bgl8@4ax.com...
> On Tue, 7 Aug 2001 21:44:57 +0200, "Rennie Oster"
> wrote:
>
>> Hei! Wie's jou ou omie?
>> Ek is 'n witrenoster, nie 'n wit omie nie!
>> Ren Oster
>
> Hallo meneer witrenoster, :-))
> Wie't gesê dat ek van jou gepraat het? Was dit die subtiele
> nuansering wat so goed versteek was in my boodskap? :-)))
>
Re: Renosterrympie [boodskap #47813 is 'n antwoord op boodskap #47807] Wo, 08 Augustus 2001 08:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
As Rennie Oster
wil rym
(al loster)
nes ek hier oppie Bos
dan wil ek die rympies
glad nie los

"Doen daai ding
jou stukkende hi-fi"

Vir 'ie sleggeid oppie maag
bietjie wille-als op water
getrek
of sommer net so
vannie bos af
gekou

Ystervark pen!
jou doring
Kyk hoe steek die ding
my nou
Eina hel!
Maar dis blerrie seer

Wat loop lol jy
met die ding
Ystervark pen?

----------------------------

Ek gaan van "lyn" af
vir 'n dag of 5
bietjie te gaan opskop hou
my dogter trou
met ingelsman hier oppie Bos
Saad'rag agtermirrag net na 4
innie ingelse kerk
Nie oppie Braak
in Van Riebeeckstraat

Met kispak en angelier
op bors
gaan instap in die kerk
met klein Igna aan my sy
op maat van Charles se mars
wat hy self geskryf het
die ingelsman van haar

Die heel familie wil daar wees
te sien hoe die jongste kleintjie
haar vasmaak aan die klong
haar ingelsman
Charles Barron!

Vir twee jaar en 'n half
of meer
het hy na haar gevry
by my
en by haar ma

Februarie vanjaar
toe't hul kom vra
hul skapies saam te ja
in een kraal
en ek en ma
sê toe maar
Ja

Thys oppie Bos
Re: Renosterrympie [boodskap #47816 is 'n antwoord op boodskap #47800] Wo, 08 Augustus 2001 09:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Krokkie ek dink jy kan miskien verkeerd wees.....
Ek het aan DD geskryf - en blykbaar is die arme siel nou so besig met 'n
verslag of 'n program oor KWB ( Kapitaalwinsbelasting) dat hy skaars tyd het
om vir sy vrou te kyk- wat nog van speel hier.
Annette

--

Krokkie skryf in boodskap news:3b70e305$0$225@hades.is.co.za...
> Hallo DD
>
>
> "Rennie Oster" wrote in message
> news:3b70de04.0@news1.mweb.co.za...
>> Hallo nig Danielle
>> Laat ek jou iets vertel
>> Ek weet mos wat ek weet
>> Jy moet dit nie vergeet
>>
>> En jy is goed getrain
>> Jou nuanses is piekfyn
>> Maar ek is bietjie bang
>> Dat Barry jou gaan vang
>>
>> Annette dié wil weer weet
>> Waarin ek my horing steek
>> Sexy lippe is in my bloed
>> Ook Meksikaanse hoed
>>
>> Pop ken ook vir my
>> Neef Fanie wou haar vry
>> Was dit op Cliftonstrand
>> Terwyl sy bruin wou brand?
>>
>> Gloudina wil meer weet
>> Maar Pop het dalk vergeet
>> Ek is dalk 'n bietjie slu
>> Apartheidsrenoster is ek nie
>>
>> So hier is ek, ek sê
>> Rymelanoster wil dit hê
>> Ek rym sommer vas en los
>> Dalkies Thys uit 'n Bos?
>>
>>
>> "Danielle" wrote in message
>> news:4gj0ntc02jg1hf674d2nu5r229c307bgl8@4ax.com...
>> On Tue, 7 Aug 2001 21:44:57 +0200, "Rennie Oster"
>> wrote:
>>
>>> Hei! Wie's jou ou omie?
>>> Ek is 'n witrenoster, nie 'n wit omie nie!
>>> Ren Oster
>>
>> Hallo meneer witrenoster, :-))
>> Wie't gesê dat ek van jou gepraat het? Was dit die subtiele
>> nuansering wat so goed versteek was in my boodskap? :-)))
>>
>
Re: Renosterrympie [boodskap #47817 is 'n antwoord op boodskap #47813] Wo, 08 Augustus 2001 09:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai Thys - maar baie geluk.
Laat ons weet of jy gehuil het:)))
Annette

--

Thys de Wet skryf in boodskap news:9kqujf$1kl3$1@news.adamastor.ac.za...
> As Rennie Oster
> wil rym
> (al loster)
> nes ek hier oppie Bos
> dan wil ek die rympies
> glad nie los
>
> "Doen daai ding
> jou stukkende hi-fi"
>
> Vir 'ie sleggeid oppie maag
> bietjie wille-als op water
> getrek
> of sommer net so
> vannie bos af
> gekou
>
> Ystervark pen!
> jou doring
> Kyk hoe steek die ding
> my nou
> Eina hel!
> Maar dis blerrie seer
>
> Wat loop lol jy
> met die ding
> Ystervark pen?
>
> ----------------------------
>
> Ek gaan van "lyn" af
> vir 'n dag of 5
> bietjie te gaan opskop hou
> my dogter trou
> met ingelsman hier oppie Bos
> Saad'rag agtermirrag net na 4
> innie ingelse kerk
> Nie oppie Braak
> in Van Riebeeckstraat
>
> Met kispak en angelier
> op bors
> gaan instap in die kerk
> met klein Igna aan my sy
> op maat van Charles se mars
> wat hy self geskryf het
> die ingelsman van haar
>
> Die heel familie wil daar wees
> te sien hoe die jongste kleintjie
> haar vasmaak aan die klong
> haar ingelsman
> Charles Barron!
>
> Vir twee jaar en 'n half
> of meer
> het hy na haar gevry
> by my
> en by haar ma
>
> Februarie vanjaar
> toe't hul kom vra
> hul skapies saam te ja
> in een kraal
> en ek en ma
> sê toe maar
> Ja
>
> Thys oppie Bos
>
Re: Renosterrympie [boodskap #47824 is 'n antwoord op boodskap #47816] Wo, 08 Augustus 2001 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek wou se of 'n ander naam of hy moet weg wees

"Annette" skryf in boodskap news:9kqvjj$60so2$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Krokkie ek dink jy kan miskien verkeerd wees.....
> Ek het aan DD geskryf - en blykbaar is die arme siel nou so besig met 'n
> verslag of 'n program oor KWB ( Kapitaalwinsbelasting) dat hy skaars tyd het
> om vir sy vrou te kyk- wat nog van speel hier.
> Annette
>
>
> --
> Krokkie wrote in message
> news:3b70e305$0$225@hades.is.co.za...
>> Hallo DD
>>
>>
>> "Rennie Oster" wrote in message
>> news:3b70de04.0@news1.mweb.co.za...
>>> Hallo nig Danielle
>>> Laat ek jou iets vertel
>>> Ek weet mos wat ek weet
>>> Jy moet dit nie vergeet
>>>
>>> En jy is goed getrain
>>> Jou nuanses is piekfyn
>>> Maar ek is bietjie bang
>>> Dat Barry jou gaan vang
>>>
>>> Annette dié wil weer weet
>>> Waarin ek my horing steek
>>> Sexy lippe is in my bloed
>>> Ook Meksikaanse hoed
>>>
>>> Pop ken ook vir my
>>> Neef Fanie wou haar vry
>>> Was dit op Cliftonstrand
>>> Terwyl sy bruin wou brand?
>>>
>>> Gloudina wil meer weet
>>> Maar Pop het dalk vergeet
>>> Ek is dalk 'n bietjie slu
>>> Apartheidsrenoster is ek nie
>>>
>>> So hier is ek, ek sê
>>> Rymelanoster wil dit hê
>>> Ek rym sommer vas en los
>>> Dalkies Thys uit 'n Bos?
>>>
>>>
>>> "Danielle" wrote in message
>>> news:4gj0ntc02jg1hf674d2nu5r229c307bgl8@4ax.com...
>>> On Tue, 7 Aug 2001 21:44:57 +0200, "Rennie Oster"
>>> wrote:
>>>
>>>> Hei! Wie's jou ou omie?
>>>> Ek is 'n witrenoster, nie 'n wit omie nie!
>>>> Ren Oster
>>>
>>> Hallo meneer witrenoster, :-))
>>> Wie't gesê dat ek van jou gepraat het? Was dit die subtiele
>>> nuansering wat so goed versteek was in my boodskap? :-)))
>>>
>>
>
Re: Renosterrympie [boodskap #47845 is 'n antwoord op boodskap #47799] Do, 09 Augustus 2001 04:33 Na vorige boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 8 Aug 2001 08:39:48 +0200, "Rennie Oster"
wrote:

> So hier is ek, ek sê
> Rymelanoster wil dit hê
> Ek rym sommer vas en los
> Dalkies Thys uit 'n Bos?

Max het op 'n keer 'n uitdrukking gebruik van "my tone krul skoon van
lekkerkry". Iets in daardie lyn....HELP Max! :-)
Jy en Thyssie is oulik hoor!
Vorige onderwerp: Re: "Reënerige oggend in Pennington" deur CHARL DURAND
Volgende onderwerp: "Taalkadastraal" T.T. CLOETE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 11:15:12 MGT 2024