Huisgenoot se Bobby-grappie [boodskap #46696] |
Ma, 16 Julie 2001 11:33 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vir diegene wat nie die Huisgenoot sien nie -Die lesers was uitgenooi om
Bobby grappe in te stuur/ in te skakel - hiermee een van die bestes:
Wat het regtig met Bob Skinstadt gebeur toe hy voor die wêreldbeker in 'n
ongeluk was?
Sy kar se venster was oop en die Suidoos het so kwaai gewaai dat dit sy tong
voor sy oë ingewaai het:))
Annette
|
|
|
Re: Huisgenoot [boodskap #67934 is 'n antwoord op boodskap #46696] |
Wo, 30 Oktober 2002 13:01 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Enige Huisgenoot is op sy beste so 'n 30 minute tyd werd vir deurblaai, waar
jy dit ook al raakloop. Sien die ander dag 'n artikel deur 'n Dana
'Iemand', maar ek dink dis Snyman oor bobbejane wat in 'n dam swem in
Namibië naby Windhoek....foto's et al. Daai fotos en die 'bojane is deur
'n fotograaf afgeneem rondom 1966 en die fotos was vir al die jare in sy
winkel se vertoonvenster in die sypaadjie reg oorkant die hoofposkantoor!
Maar hulle sit dit op as 'n huidige storie! Wys jou net....dié tydskrif is
'n spul twak.
|
|
|