Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5739] Re: Moere
DS: [AFRIKAANS:5739] Re: Moere [boodskap #5430] Do, 25 Januarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Nico van der Dussen[SMTP:...@cis.co.za]
Verzonden: woensdag 24 januari 1996 8:12
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5739] Re: Moere

Ene Toon, het navraag gedoen oor die betekenis van die woord "Moer"

Die volgende beskaafde betekenisse kom dadelik by my op:

Die deel wat op 'n bout draai (bout en moer)
In die vee-teelt as moeder
'n Saad ertappel
Koffie-moer (ook vir ander afsaksels soos by wyn)

Miskien kan die taalkundiges beter verklarings gee, en nog by las.

O ja, moer kan ook in Afrikaans as sinoniem vir neuk en donder gebruik word.

Groete
Nico

Nico van der Dussen Posbus 37180, FAERIE GLEN, 0043, SUID AFRIKA
Faks +27 12 474984

ARKETING EXCLUSIVE PRODUCTS FROM SOUTH AFRICA
made in limited volumes by entrepreneurs
http://www.exafrica.com/

Eieblad http://www.matt.csir.co.za/mattek/staff/nvddus/ "Personal Page"
Vorige onderwerp: Re: Boere/Afrikaners/Rocks
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5738] Re: Amish
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 02:50:58 MGT 2024