Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waatlemoen wat ook nie is nie Was: Mev Knaters
Waatlemoen wat ook nie is nie Was: Mev Knaters [boodskap #44502] Ma, 18 Junie 2001 06:44 na volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Groendood...
Thys oppie Bos (enekhetsederet1971nognieweerdaarvangeeetnie)

"Danielle" skryf in boodskap news:6fkoitgkjvtt7spbj3ppql11s62uu1lm2q@4ax.com...
> On Sun, 17 Jun 2001 08:27:35 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Die kafferwaatlemoen( melon) en gemmer konfyt wat ons so gereeld in die
>> koshuis gekry het, het ons vlooimatrassies genoem.
>
> Vlooimatrassies??? :-))))))
> Hoop julle het darem die vlooitjies wakker gemaak voor jy hulle
> verorber het!! :-)) Ek gaan dieremishandeling op julle sit!! :-))))
>
Re: Waatlemoen wat ook nie is nie Was: Mev Knaters [boodskap #44521 is 'n antwoord op boodskap #44502] Ma, 18 Junie 2001 10:03 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Dit gebeur mos as mens ooreet aan iets wat vreeslik lekker is:))))
Annette

Thys de Wet skryf in boodskap news:9gk80v$15sa$1@news.adamastor.ac.za...
> Groendood...
> Thys oppie Bos (enekhetsederet1971nognieweerdaarvangeeetnie)
> "Danielle" wrote in message
> news:6fkoitgkjvtt7spbj3ppql11s62uu1lm2q@4ax.com...
>> On Sun, 17 Jun 2001 08:27:35 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Die kafferwaatlemoen( melon) en gemmer konfyt wat ons so gereeld in die
>>> koshuis gekry het, het ons vlooimatrassies genoem.
>>
>> Vlooimatrassies??? :-))))))
>> Hoop julle het darem die vlooitjies wakker gemaak voor jy hulle
>> verorber het!! :-)) Ek gaan dieremishandeling op julle sit!! :-))))
>>
>
Vorige onderwerp: Danie-Helle
Volgende onderwerp: Re: Mrs Balls - vragie vir Thys oppie Bos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 25 14:21:36 MGT 2024