Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Why do Africans Starve... Somebody should translate this for Amish
Re: Kaapse Blikoor? [boodskap #43012 is 'n antwoord op boodskap #42975] Di, 29 Mei 2001 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

>> Wouter Watson :
> Nee, maar ek is 'n vriend van Johanna.
> Hoe gaan dit nou met haar, is sy OK?

So, is jou naam Walter?Nie so goed nie, dink ek. Wag vir nuus.
Dink sy het besluit 'n rehabilitasie-sentrum
is 'n beter keuse as die woonstel, op die
oomblik. Is bietjie bekommerd oor haar.

Gloudina
Re: Kaapse Blikoor? [boodskap #43024 is 'n antwoord op boodskap #42975] Di, 29 Mei 2001 16:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> Wouter Watson :
> Nee, maar ek is 'n vriend van Johanna.
> Hoe gaan dit nou met haar, is sy OK?

Gloudina : So, is jou naam Walter? Nie so goed nie, dink ek. Wag vir nuus.
Dink sy het besluit 'n rehabilitasie-sentrum is 'n beter keuse as die
woonstel, op die oomblik. Is bietjie bekommerd oor haar.

Wouter :
Nee jong, so maklik kom jy nie op wouter plaasvark se naam nie, maar terwyl
ons nou 'n gemeenskaplike kennis het sal ek jou sê, jy moet net vir my
skryf.

plaa...@hotmail.com
Re: Kaapse Blikoor? [boodskap #43037 is 'n antwoord op boodskap #43011] Di, 29 Mei 2001 21:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sakkie, ek begin oor jou te wonder:)))
'n Gewone warmbloedige man raak opgewonde as hy hoor van 'n swart gordel.
Jy darenteen wil net heeltyd koes;)))
VOOM ( Vrystaatse Oorlamse Ou Meid:))) )

Sakkie wrote in message ...

>> Sakkie
>> Wouter, dit is moelikheid soek om 'n (ex)Vrystater 'n meid te noem!!

>> Wouter : Jaaaa boet. Maar dis 'n Ollangse meid daai, hoor :-))

>
> Ek hoor jou, maar sy't my al gedreig met die swart gordel in die kas so man
> moet maar lig loop.
> Sakkie (wat vinnig rondkyk of Annette nie naby is nie)
>
Re: Kaapse Blikoor? [boodskap #43038 is 'n antwoord op boodskap #42975] Di, 29 Mei 2001 21:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Een Rare verskynsel op Nuweland:)))
Annette

Wouter Plaasvark wrote in message ...
> "Annette"
> Self is ek 'n vurige VRYSTAAT!!!! Ondersteuner:))) - Rugby, Krieket en Swem.
>
> Wouter:
> 'n Blikoor in Kaapstad?
> Wat ben je toch een rare meid!
>
Re: Why do Africans Starve... Somebody should translate this for Amish [boodskap #43057 is 'n antwoord op boodskap #42943] Wo, 30 Mei 2001 19:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:9etvm4$2cr$1@ctb-nnrp2.saix.net...

> Ek sal dit regtig nie teen jou hou dat jy 'n Province ondersteuner is
> nie:)))

> Self is ek 'n vurige VRYSTAAT!!!! Ondersteuner:))) - Rugby, Krieket en
Swem.

> Annette

'n WP ondersteuner het eenkeer opgemerk dat daar net hoere en rugbyspelers
in die Vrystaat is.
Toe staan 'n groot ou op en sê sy vrou is van die Vrystaat.

Die WP outjie vra toe ewe kalm; "O, en vir watter ploeg het sy gespeel?" !

(ploeg beteken span)
Re: Kaapse Blikoor? [boodskap #43079 is 'n antwoord op boodskap #43037] Do, 31 Mei 2001 07:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Al my vorige gevegte met te minste 100m gewen.

"Annette" skryf in boodskap news:9f14cb$cet$5@ctb-nnrp1.saix.net...
> Sakkie, ek begin oor jou te wonder:)))
> 'n Gewone warmbloedige man raak opgewonde as hy hoor van 'n swart gordel.
> Jy darenteen wil net heeltyd koes;)))
> VOOM ( Vrystaatse Oorlamse Ou Meid:))) )
>
> Sakkie wrote in message ...
>
>>> Sakkie
>>> Wouter, dit is moelikheid soek om 'n (ex)Vrystater 'n meid te noem!!
>
>>> Wouter : Jaaaa boet. Maar dis 'n Ollangse meid daai, hoor :-))
>
>>
>> Ek hoor jou, maar sy't my al gedreig met die swart gordel in die kas so man
>> moet maar lig loop.
>> Sakkie (wat vinnig rondkyk of Annette nie naby is nie)
>>
>
Re: Kaapse Blikoor? [boodskap #43126 is 'n antwoord op boodskap #43079] Vr, 01 Junie 2001 04:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ah!!! 'n Naakloper, skuus, Naeloper ( naloper klink nie reg nie) wat ons
hier het!!!
Annette

Sakkie wrote in message ...
> Al my vorige gevegte met te minste 100m gewen.
>
> "Annette" wrote in message
> news:9f14cb$cet$5@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Sakkie, ek begin oor jou te wonder:)))
>> 'n Gewone warmbloedige man raak opgewonde as hy hoor van 'n swart gordel.
>> Jy darenteen wil net heeltyd koes;)))
>> VOOM ( Vrystaatse Oorlamse Ou Meid:))) )

>> Sakkie wrote in message ...
>>
>>>> Sakkie
>>>> Wouter, dit is moelikheid soek om 'n (ex)Vrystater 'n meid te noem!!
>>
>>>> Wouter : Jaaaa boet. Maar dis 'n Ollangse meid daai, hoor :-))
>>
>>>
>>> Ek hoor jou, maar sy't my al gedreig met die swart gordel in die kas so man
>>> moet maar lig loop.
>>> Sakkie (wat vinnig rondkyk of Annette nie naby is nie)
>>>
>
Re: Why do Africans Starve... Somebody should translate this for Amish [boodskap #43127 is 'n antwoord op boodskap #43057] Vr, 01 Junie 2001 04:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moes 'n Kapenaar gewees het:)))) Die dominees van die Vrystaat het vir ons
kom vertel van al die "dames" in die Kaap wanneer hulle van die
sinodesitting terugkom:))))
Annette

Kobus Pietersen wrote in message ...
> Annette wrote in message
> news:9etvm4$2cr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Ek sal dit regtig nie teen jou hou dat jy 'n Province ondersteuner is
>> nie:)))
>
>> Self is ek 'n vurige VRYSTAAT!!!! Ondersteuner:))) - Rugby, Krieket en Swem.
>
>> Annette
>
> 'n WP ondersteuner het eenkeer opgemerk dat daar net hoere en rugbyspelers
> in die Vrystaat is.
> Toe staan 'n groot ou op en sê sy vrou is van die Vrystaat.
>
> Die WP outjie vra toe ewe kalm; "O, en vir watter ploeg het sy gespeel?" !
>
>
>
> (ploeg beteken span)
>
Re: Kaapse Blikoor? [boodskap #43142 is 'n antwoord op boodskap #43126] Vr, 01 Junie 2001 07:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek hêt nou die dag op Bantry Bay oorgebly. Amper loopafstand van Clifton
af. Jare terug was dit mos 'n strand vir minder skaam mense.
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9f76rk$6fg$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ah!!! 'n Naakloper, skuus, Naeloper ( naloper klink nie reg nie) wat ons
> hier het!!!
> Annette
>
> Sakkie wrote in message ...
>> Al my vorige gevegte met te minste 100m gewen.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9f14cb$cet$5@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Sakkie, ek begin oor jou te wonder:)))
>>> 'n Gewone warmbloedige man raak opgewonde as hy hoor van 'n swart gordel.
>>> Jy darenteen wil net heeltyd koes;)))
>>> VOOM ( Vrystaatse Oorlamse Ou Meid:))) )
>
>>> Sakkie wrote in message ...
>>>
>>>> > Sakkie
>>>> > Wouter, dit is moelikheid soek om 'n (ex)Vrystater 'n meid te noem!!
>>>
>>>> > Wouter : Jaaaa boet. Maar dis 'n Ollangse meid daai, hoor :-))
>>>
>>>>
>>>> Ek hoor jou, maar sy't my al gedreig met die swart gordel in die kas so man
>>>> moet maar lig loop.
>>>> Sakkie (wat vinnig rondkyk of Annette nie naby is nie)
>>>>
>>>>
>>
>
Re: Kaapse Blikoor? [boodskap #43145 is 'n antwoord op boodskap #43142] Vr, 01 Junie 2001 08:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PW Botha[1]  is tans af-lyn  PW Botha[1]
Boodskappe: 30
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
Is Bantry Bay die hotel met die lekker groot houd-balkon wat die water
instrek ? Kan nie lekker onthou nie.

"Sakkie" skryf in boodskap news:3b174727$0$230@hades.is.co.za...
> Ek hêt nou die dag op Bantry Bay oorgebly. Amper loopafstand van Clifton
> af. Jare terug was dit mos 'n strand vir minder skaam mense.
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9f76rk$6fg$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ah!!! 'n Naakloper, skuus, Naeloper ( naloper klink nie reg nie) wat ons
>> hier het!!!
>> Annette
>>
>> Sakkie wrote in message ...
>>> Al my vorige gevegte met te minste 100m gewen.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9f14cb$cet$5@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> Sakkie, ek begin oor jou te wonder:)))
>>>> 'n Gewone warmbloedige man raak opgewonde as hy hoor van 'n swart gordel.
>>>> Jy darenteen wil net heeltyd koes;)))
>>>> VOOM ( Vrystaatse Oorlamse Ou Meid:))) )
>>
>>>> Sakkie wrote in message ...
>>>>
>>>> >> Sakkie
>>>> >> Wouter, dit is moelikheid soek om 'n (ex)Vrystater 'n meid te noem!!
>>>>
>>>> >> Wouter : Jaaaa boet. Maar dis 'n Ollangse meid daai, hoor :-))
>>>>
>>>> >
>>>> >Ek hoor jou, maar sy't my al gedreig met die swart gordel in die kas so man
>>>> >moet maar lig loop.
>>>> >Sakkie (wat vinnig rondkyk of Annette nie naby is nie)
>>>> >
>>>
>>
>
Re: Kaapse Blikoor? [boodskap #43152 is 'n antwoord op boodskap #43145] Vr, 01 Junie 2001 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee Krokkie, Bantry bay is 'n klein plekkie langs Seepunt. In die President
op Panty ek meen Bantry Bay gebly.
Sakkie

"Krokkie" skryf in boodskap news:3b174b3b$0$229@hades.is.co.za...
> Is Bantry Bay die hotel met die lekker groot houd-balkon wat die water
> instrek ? Kan nie lekker onthou nie.
>
>
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b174727$0$230@hades.is.co.za...
>> Ek hêt nou die dag op Bantry Bay oorgebly. Amper loopafstand van Clifton
>> af. Jare terug was dit mos 'n strand vir minder skaam mense.
>> Sakkie
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9f76rk$6fg$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ah!!! 'n Naakloper, skuus, Naeloper ( naloper klink nie reg nie) wat ons
>>> hier het!!!
>>> Annette
>>>
>>> Sakkie wrote in message ...
>>>> Al my vorige gevegte met te minste 100m gewen.
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9f14cb$cet$5@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > Sakkie, ek begin oor jou te wonder:)))
>>>> > 'n Gewone warmbloedige man raak opgewonde as hy hoor van 'n swart gordel.
>>>> > Jy darenteen wil net heeltyd koes;)))
>>>> > VOOM ( Vrystaatse Oorlamse Ou Meid:))) )
>>>
>>>> > Sakkie wrote in message ...
>>>> >
>>>> > >> Sakkie
>>>> > >> Wouter, dit is moelikheid soek om 'n (ex)Vrystater 'n meid te noem!!
>>>> >
>>>> > >> Wouter : Jaaaa boet. Maar dis 'n Ollangse meid daai, hoor :-))
>>>> >
>>>> > >
>>>> > >Ek hoor jou, maar sy't my al gedreig met die swart gordel in die kas so man
>>>> > >moet maar lig loop.
>>>> > >Sakkie (wat vinnig rondkyk of Annette nie naby is nie)
>>>> > >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kaapse Blikoor? [boodskap #43205 is 'n antwoord op boodskap #43152] Sa, 02 Junie 2001 08:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou die dag by die President gewees - het jou nie daar gesien nie:)))
Ek was daar om iets te eet - nie om na die minder skaam mense te kyk nie;)
Annette

Sakkie wrote in message ...
> Nee Krokkie, Bantry bay is 'n klein plekkie langs Seepunt. In die President
> op Panty ek meen Bantry Bay gebly.
> Sakkie
>
> "Krokkie" wrote in message
> news:3b174b3b$0$229@hades.is.co.za...
>> Is Bantry Bay die hotel met die lekker groot houd-balkon wat die water
>> instrek ? Kan nie lekker onthou nie.



>> "Sakkie" wrote in message
>> news:3b174727$0$230@hades.is.co.za...
>>> Ek hêt nou die dag op Bantry Bay oorgebly. Amper loopafstand van Clifton
>>> af. Jare terug was dit mos 'n strand vir minder skaam mense.
>>> Sakkie
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9f76rk$6fg$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ah!!! 'n Naakloper, skuus, Naeloper ( naloper klink nie reg nie) wat ons
>>>> hier het!!!
>>>> Annette
>>>>
>>>> Sakkie wrote in message ...
>>>> >Al my vorige gevegte met te minste 100m gewen.
>>>> >
>>>> >"Annette" wrote in message
>>>> >news:9f14cb$cet$5@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> >> Sakkie, ek begin oor jou te wonder:)))
>>>> >> 'n Gewone warmbloedige man raak opgewonde as hy hoor van 'n swart gordel.
>>>> >> Jy darenteen wil net heeltyd koes;)))
>>>> >> VOOM ( Vrystaatse Oorlamse Ou Meid:))) )
>>>>
>>>> >> Sakkie wrote in message ...
>>>> >>
>>>> >> >> Sakkie
>>>> >> >> Wouter, dit is moelikheid soek om 'n (ex)Vrystater 'n meid te noem!!
>>>> >>
>>>> >> >> Wouter : Jaaaa boet. Maar dis 'n Ollangse meid daai, hoor :-))
>>>> >>
>>>> >> >
>>>> >> >Ek hoor jou, maar sy't my al gedreig met die swart gordel in die kas so man
>>>> >> >moet maar lig loop.
>>>> >> >Sakkie (wat vinnig rondkyk of Annette nie naby is nie)
>>>> >> >
>>>> >
>>>>
>>>
>
Re: Kaapse Blikoor? [boodskap #43264 is 'n antwoord op boodskap #43142] Ma, 04 Junie 2001 04:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 1 Jun 2001 09:43:29 +0200, "Sakkie" wrote:

> Ek hèt nou die dag op Bantry Bay oorgebly. Amper loopafstand van Clifton
> af. Jare terug was dit mos 'n strand vir minder skaam mense.
> Sakkie

En ryk Joodse tannies met verkykers! :-)
Re: Kaapse Blikoor? [boodskap #43444 is 'n antwoord op boodskap #43264] Do, 07 Junie 2001 21:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy bedoel kort Joodse Tannies op stoele met verkykers:))))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Danielle skryf in boodskap news:n33mht4s3ik91p6q2g2l39kmcvg7lgivt3@4ax.com...
> On Fri, 1 Jun 2001 09:43:29 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>> Ek hêt nou die dag op Bantry Bay oorgebly. Amper loopafstand van Clifton
>> af. Jare terug was dit mos 'n strand vir minder skaam mense.
>> Sakkie
>
> En ryk Joodse tannies met verkykers! :-)
>
Re: Kaapse Blikoor? [boodskap #43445 is 'n antwoord op boodskap #43142] Do, 07 Junie 2001 21:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, dit kan soms erg wees. Jare gelede tor ek nog met 'n geel kar gery het,
in/op my agterruit slegs een woord: Vrystaat!!!
Een van my kliënte se seuns - 'n onderwyser by Jan van Riebeeck moes my
motor leen, en het my gesmeek om dit af te haal.
Ek het natuurlik geweier:))))

Miskien is dit die rede hoekom hy daar bedank het:))))
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Sakkie skryf in boodskap news:3b174727$0$230@hades.is.co.za...
> Ek hêt nou die dag op Bantry Bay oorgebly. Amper loopafstand van Clifton
> af. Jare terug was dit mos 'n strand vir minder skaam mense.
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9f76rk$6fg$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ah!!! 'n Naakloper, skuus, Naeloper ( naloper klink nie reg nie) wat ons
>> hier het!!!
>> Annette
>>
>> Sakkie wrote in message ...
>>> Al my vorige gevegte met te minste 100m gewen.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9f14cb$cet$5@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> Sakkie, ek begin oor jou te wonder:)))
>>>> 'n Gewone warmbloedige man raak opgewonde as hy hoor van 'n swart gordel.
>>>> Jy darenteen wil net heeltyd koes;)))
>>>> VOOM ( Vrystaatse Oorlamse Ou Meid:))) )
>>
>>>> Sakkie wrote in message ...
>>>>
>>>> >> Sakkie
>>>> >> Wouter, dit is moelikheid soek om 'n (ex)Vrystater 'n meid te noem!!
>>>>
>>>> >> Wouter : Jaaaa boet. Maar dis 'n Ollangse meid daai, hoor :-))
>>>>
>>>> >
>>>> >Ek hoor jou, maar sy't my al gedreig met die swart gordel in die kas so man
>>>> >moet maar lig loop.
>>>> >Sakkie (wat vinnig rondkyk of Annette nie naby is nie)
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>
>
Antie met die verkyker op Graaff se Poel [boodskap #43504 is 'n antwoord op boodskap #43444] Vr, 08 Junie 2001 08:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Maar dit was mos daai antie wat op Graaff' se Poel gekyk het virrie kaalgat
omies:

meneer die diener
ek kan sweer ek weet wat ek sien
hul's kaal daai mans
daar by die see
haai o gedorie wee
mens mag nie kaal kom swem
veral nie hier by bantry baai
van al die koue water
kan ek nou niks van hulle sien

maar as ek op my stoel
wat op die tafel staan gaan staan
en deur die hoogste venster van my toilet loer
en my sterkste verkyker op my oge laat gaan
dan sien ek iets wat ek van hou
ek kan myself daaraan verkyk
maar dis te laat en hul te ver
ek is te oud
en die lewe al baie koud
om iets in my aan te wakker
ai die lewe raak ook al swakker
so nou kom sê ek net
hul's kaal daai mans
daar by die see
agter daai hoë kontrytmuur
en ek sit hier en kyk
uur vir uur

Gloudina, ook maar goed jy was toe nie hier nie, want hulle was glo maar
BAIE wit!

Thys oppie Bos

"Annette" skryf in boodskap news:9fosbh$57v1p$6@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy bedoel kort Joodse Tannies op stoele met verkykers:))))
> Annette
Re: Antie met die verkyker op Graaff se Poel [boodskap #43525 is 'n antwoord op boodskap #43504] Vr, 08 Junie 2001 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Thys de Wet wrote:

> Maar dit was mos daai antie wat op Graaff' se Poel gekyk het virrie kaalgat
> omies:

> Gloudina, ook maar goed jy was toe nie hier nie, want hulle was glo maar
> BAIE wit!
>

Jaaaaa, Thys. Hoop daar is vandag wit en swart naakte liggame daar
by Graaff se poel. Hoe gaan dit by Sandy Beach? Is dit nog altyd
clothes optional?

Tant Hessie Ann Barnard wat kaalgat in die poel
in Kirstenbosch geswem het.
Re: Antie met die verkyker op Graaff se Poel [boodskap #43537 is 'n antwoord op boodskap #43504] Vr, 08 Junie 2001 15:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, ek praat van daardie Tannies:)))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Thys de Wet skryf in boodskap news:9fq39k$m84$1@news.adamastor.ac.za...
> Maar dit was mos daai antie wat op Graaff' se Poel gekyk het virrie kaalgat
> omies:
>
> meneer die diener
> ek kan sweer ek weet wat ek sien
> hul's kaal daai mans
> daar by die see
> haai o gedorie wee
> mens mag nie kaal kom swem
> veral nie hier by bantry baai
> van al die koue water
> kan ek nou niks van hulle sien
>
> maar as ek op my stoel
> wat op die tafel staan gaan staan
> en deur die hoogste venster van my toilet loer
> en my sterkste verkyker op my oge laat gaan
> dan sien ek iets wat ek van hou
> ek kan myself daaraan verkyk
> maar dis te laat en hul te ver
> ek is te oud
> en die lewe al baie koud
> om iets in my aan te wakker
> ai die lewe raak ook al swakker
> so nou kom sê ek net
> hul's kaal daai mans
> daar by die see
> agter daai hoë kontrytmuur
> en ek sit hier en kyk
> uur vir uur
>
> Gloudina, ook maar goed jy was toe nie hier nie, want hulle was glo maar
> BAIE wit!
>
> Thys oppie Bos
> "Annette" wrote in message
> news:9fosbh$57v1p$6@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jy bedoel kort Joodse Tannies op stoele met verkykers:))))
>> Annette
>
Re: Antie met die verkyker op Graaff se Poel [boodskap #43538 is 'n antwoord op boodskap #43504] Vr, 08 Junie 2001 15:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie vandag nie - 'n bietjie koelerig hier:)))
Annette
--
skryf in boodskap news:3B20BD2A.FE8970EA@home.com...
> Thys de Wet wrote:
>
>> Maar dit was mos daai antie wat op Graaff' se Poel gekyk het virrie kaalgat
>> omies:
>
>> Gloudina, ook maar goed jy was toe nie hier nie, want hulle was glo maar
>> BAIE wit!
>>
>
> Jaaaaa, Thys. Hoop daar is vandag wit en swart naakte liggame daar
> by Graaff se poel. Hoe gaan dit by Sandy Beach? Is dit nog altyd
> clothes optional?
>
> Tant Hessie Ann Barnard wat kaalgat in die poel
> in Kirstenbosch geswem het.
>
Re: Antie met die verkyker op Graaff se Poel [boodskap #43762 is 'n antwoord op boodskap #43504] Ma, 11 Junie 2001 07:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee, anti hessy-ann-gloudina-benoudious, ek sallie weet'ie. Was nog 'ie
daa' ie want ek het nog nie daai iets gehad om te ve'loor 'ie.

Was die naweek in De Doorns. Pragtig met al die wingerde wat nou so mooi
aan't verkleur is.

Thys oppie bos ver vannie kaal omies af...
skryf in boodskap news:3B20BD2A.FE8970EA@home.com...
> Thys de Wet wrote:
> Jaaaaa, Thys. Hoop daar is vandag wit en swart naakte liggame daar
> by Graaff se poel. Hoe gaan dit by Sandy Beach? Is dit nog altyd
> clothes optional?
>
> Tant Hessie Ann Barnard wat kaalgat in die poel
> in Kirstenbosch geswem het.
>
Re: Antie met die verkyker op Graaff se Poel [boodskap #43776 is 'n antwoord op boodskap #43762] Ma, 11 Junie 2001 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek vertel altyd van die mense oorsee van die helderkleurige tapyt van De
Doorns in die herfs. 'n Onvergeetlike gesig as mens oor die Hexrivierpas
kom.
Annette

Thys de Wet skryf in boodskap news:9g1s7u$7ls$1@news.adamastor.ac.za...
> Nee, anti hessy-ann-gloudina-benoudious, ek sallie weet'ie. Was nog 'ie
> daa' ie want ek het nog nie daai iets gehad om te ve'loor 'ie.
>
> Was die naweek in De Doorns. Pragtig met al die wingerde wat nou so mooi
> aan't verkleur is.
>
> Thys oppie bos ver vannie kaal omies af...
> skryf in boodskap news:3B20BD2A.FE8970EA@home.com...
>> Thys de Wet wrote:
>> Jaaaaa, Thys. Hoop daar is vandag wit en swart naakte liggame daar
>> by Graaff se poel. Hoe gaan dit by Sandy Beach? Is dit nog altyd
>> clothes optional?
>>
>> Tant Hessie Ann Barnard wat kaalgat in die poel
>> in Kirstenbosch geswem het.
>>
>
Re: Antie met die verkyker op Graaff se Poel [boodskap #43785 is 'n antwoord op boodskap #43504] Ma, 11 Junie 2001 12:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Thys de Wet wrote:

> Was die naweek in De Doorns. Pragtig met al die wingerde wat nou so mooi
> aan't verkleur is.
>

Wonder vanwaar "De Doorns" sy naam kry?

Gloudina
Re: Antie met die verkyker op Graaff se Poel [boodskap #43788 is 'n antwoord op boodskap #43504] Ma, 11 Junie 2001 13:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Het self ook gewonder Gloudina. En die local yokels kon my ook nie sê
nie...
Thys oppie Bos sonder verduidelik oor de doorns...
skryf in boodskap news:3B24BFD4.2F53BE85@home.com...
> Wonder vanwaar "De Doorns" sy naam kry?
Re: Antie met die verkyker op Graaff se Poel [boodskap #43830 is 'n antwoord op boodskap #43788] Ma, 11 Junie 2001 20:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien was daar baie turksvye daar:)))
Annette

Thys de Wet skryf in boodskap news:9g2ip0$kgs$1@news.adamastor.ac.za...
> Het self ook gewonder Gloudina. En die local yokels kon my ook nie sê
> nie...
> Thys oppie Bos sonder verduidelik oor de doorns...
> skryf in boodskap news:3B24BFD4.2F53BE85@home.com...
>> Wonder vanwaar "De Doorns" sy naam kry?
>
Re: Antie met die verkyker op Graaff se Poel [boodskap #43883 is 'n antwoord op boodskap #43830] Di, 12 Junie 2001 09:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Maar daars nie baie poele in De Doorns nie. Veral nie die soort waarin mens
sommer gaalkat sal kan swem nie. Behalwe as jy die berge wil in om
bergpoele op te soek, en dan sal dit ook maar vrek koud wees. Jy sal dan
nie weet of jy frans of fransina is nie...

By die plek met naam van de doorns
het annette en gloudina
gewonder oor die naam
of daar turksvye by was met doorns
maar thys wil beweer
dat wingerde dra
druiwe
en nie doorns.
by 'n poel in die berg
is die water so koud
dat vir die wat gaalkat gaan swem
(soos in ou graaff se poel by die see)
is die water so koud
dat daar als is verberg
en jy nie kan sien:
is hy of sy frans of fransien?

"Annette" skryf in boodskap news:9g3bb0$6n3a4$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Miskien was daar baie turksvye daar:)))
> Annette
>
> Thys de Wet wrote in message
> news:9g2ip0$kgs$1@news.adamastor.ac.za...
>> Het self ook gewonder Gloudina. En die local yokels kon my ook nie sê
>> nie...
>> Thys oppie Bos sonder verduidelik oor de doorns...
>> skryf in boodskap news:3B24BFD4.2F53BE85@home.com...
>>> Wonder vanwaar "De Doorns" sy naam kry?
Re: Antie met die verkyker op Graaff se Poel [boodskap #43924 is 'n antwoord op boodskap #43504] Di, 12 Junie 2001 16:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Thys de Wet wrote:

> sal dit ook maar vrek koud wees. Jy sal dan
> nie weet of jy frans of fransina is nie...
>
> is die water so koud
> dat daar als is verberg
> en jy nie kan sien:
> is hy of sy frans of fransien?
>

Dierbaarheid, Thys, jy het darem baie snaakse
persepsies van die moontlikhede van die manlike
en vroulike organe om eners te lyk in ekstreme
koue. Jy het duidelik nog nooit mixed swimming
in baie koue omstandighede gedoen nie.

Gloudina
Re: Antie met die verkyker op Graaff se Poel [boodskap #43927 is 'n antwoord op boodskap #43504] Di, 12 Junie 2001 17:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Thys de Wet wrote:
>
>> sal dit ook maar vrek koud wees. Jy sal dan
>> nie weet of jy frans of fransina is nie...
>>
>> is die water so koud
>> dat daar als is verberg
>> en jy nie kan sien:
>> is hy of sy frans of fransien?
>
> Dierbaarheid, Thys, jy het darem baie snaakse
> persepsies van die moontlikhede van die manlike
> en vroulike organe om eners te lyk in ekstreme
> koue. Jy het duidelik nog nooit mixed swimming
> in baie koue omstandighede gedoen nie.

Hij zit er niet eens zo heel ver naast. Ik ben eens zo'n 20 km van huis door
het ijs gezakt (kopje onder) en ik moest daarna 'n kleine drie kwartier
terugschaatsen met tegenwind en temperaturen ver onder nul ....

Groeten,
Arthur
Re: Antie met die verkyker op Graaff se Poel [boodskap #44007 is 'n antwoord op boodskap #43927] Wo, 13 Junie 2001 07:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
En Gloudina val daarvoor: Hook line and sinker!

He he he: Wat vertel jy my nou! Mixed swimming! Hoe swem mens gemengd?
Een hou swem jy en die ander hou swem ek? Of hoe doen mens dit?

Maar jy's dan ook duidelik nie 'n man wat al soos Arthur "yzig ondergegaan"
het en daarna die nodige "soekwerk" moes doen nie.
En ek kies ten minste my verwysings meer delikaat as Gert Vlok Nel. Klink
my maar meer na Gert Vloek vir Nel, maar nou ja.
As jy dan nou so digterlik vry wil wees, lees dan maar sy goete. Ek sal dit
liewer nie doen nie.
(En ek is nie preuts nie, net beskaafd)
Thys oppie Bos

"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:9g5jg9$2cq2$1@news.kabelfoon.nl...
> Gloudina schreef...
>> Thys de Wet wrote:
>>
>>> sal dit ook maar vrek koud wees. Jy sal dan
>>> nie weet of jy frans of fransina is nie...
>>>
>>> is die water so koud
>>> dat daar als is verberg
>>> en jy nie kan sien:
>>> is hy of sy frans of fransien?
>>
>> Dierbaarheid, Thys, jy het darem baie snaakse
>> persepsies van die moontlikhede van die manlike
>> en vroulike organe om eners te lyk in ekstreme
>> koue. Jy het duidelik nog nooit mixed swimming
>> in baie koue omstandighede gedoen nie.
>
> Hij zit er niet eens zo heel ver naast. Ik ben eens zo'n 20 km van huis door
> het ijs gezakt (kopje onder) en ik moest daarna 'n kleine drie kwartier
> terugschaatsen met tegenwind en temperaturen ver onder nul ....
>
> Groeten,
> Arthur
>
Re: Antie met die verkyker op Graaff se Poel [boodskap #44085 is 'n antwoord op boodskap #43504] Wo, 13 Junie 2001 17:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Thys de Wet wrote:

> Maar jy's dan ook duidelik nie 'n man wat al soos Arthur "yzig ondergegaan"
> het en daarna die nodige "soekwerk" moes doen nie.

Thys, wil jy my nou vertel dat dit geheel en al entoet en taal verdwyn in
ekstreme koue?

Gloudina
Re: Antie met die verkyker op Graaff se Poel [boodskap #44089 is 'n antwoord op boodskap #43504] Wo, 13 Junie 2001 17:25 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Thys de Wet wrote:
>
>> Maar jy's dan ook duidelik nie 'n man wat al soos Arthur "yzig ondergegaan"
>> het en daarna die nodige "soekwerk" moes doen nie.
>
> Thys, wil jy my nou vertel dat dit geheel en al entoet en taal verdwyn in
> ekstreme koue?

Erg veel scheelde het niet ;)

Groeten,
Arthur
Vorige onderwerp: Kytie Koekblik
Volgende onderwerp: En toe... wat nou?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 02:46:14 MGT 2024