Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rassisme/Apartheid
Re: Rassisme/Apartheid [boodskap #35340 is 'n antwoord op boodskap #34141] Di, 10 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Clinton is in sy tweede termyn, dit beteken hy kan nie herverkiesbaar gestel
word nie, omdat Amerikaanse presidente net twee termyne mag uitdien en dan
moet uittree.....dis seker maar om kommunisme te keer ek weet nie. Wat
ookal die rede is, in Amerika mag 'n persoon net 10 jaar lank president
wees, en dan is sy politieke loopbaan gewoonlik op 'n einde....maar die
staat hou aan om vir jou te sorg

>> Nasty Quaker wrote:
>>
>>> Clinton sou nooit herverkies geword het nie, meeste Amerikaners verag
> hom
>>> vir die leuens oor Lewinsky ens ens.
>>
Re: Rassisme/Apartheid [boodskap #35341 is 'n antwoord op boodskap #34141] Di, 10 Oktober 2000 01:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Nasty Quaker wrote:

> Clinton sou nooit herverkies geword het nie, meeste Amerikaners verag hom
> vir die leuens oor Lewinsky ens ens.

Bog. Clinton se job approval rating is op die oomblikomtrent 67%, iets ongehoord
vir 'n president wat
veronderstel is om 'n lame duck te wees, en dit nog
in sy tweede termyn, wanneer politici gewoonlik
minder populer is. Meeste joernaliste stem saam
dat as Clinton vir 'n derde termyn kon gaan, hy verkies
sou geword het. Die Amerikaanse publiek straf nou
nog sommige van die State representatives wat deel
was van die Republikeinse kliek wat Clinton wou
impeach. En bog: beide Lewinsky en Clinton is
hoogs populer onder die Amerikaanse publiek.
Waar kruip jy uit?

Gloudina
Re: Rassisme/Apartheid [boodskap #35346 is 'n antwoord op boodskap #34141] Di, 10 Oktober 2000 04:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
You deserve your ruler - nê?
skryf in boodskap news:39E27893.70681B88@home.com...
>
>
> Nasty Quaker wrote:
>
>> Clinton sou nooit herverkies geword het nie, meeste Amerikaners verag hom
>> vir die leuens oor Lewinsky ens ens.
>
> Bog. Clinton se job approval rating is op die oomblikomtrent 67%, iets ongehoord
> vir 'n president wat
> veronderstel is om 'n lame duck te wees, en dit nog
> in sy tweede termyn, wanneer politici gewoonlik
> minder populer is. Meeste joernaliste stem saam
> dat as Clinton vir 'n derde termyn kon gaan, hy verkies
> sou geword het. Die Amerikaanse publiek straf nou
> nog sommige van die State representatives wat deel
> was van die Republikeinse kliek wat Clinton wou
> impeach. En bog: beide Lewinsky en Clinton is
> hoogs populer onder die Amerikaanse publiek.
> Waar kruip jy uit?
>
> Gloudina
>
Re: Rassisme/Apartheid [boodskap #36328 is 'n antwoord op boodskap #34141] Vr, 10 November 2000 05:01 Na vorige boodskap
Jenny[1]  is tans af-lyn  Jenny[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Sies jou rassis - hoekom kies julle toe nie die liberale noorde
nie!?!?

Sun, 29 Oct 2000 23:46:11 GMT:: Springbok
skrywe:

> In article , protea@sa says...
>> Jy praat die grootste klomp kaf Nasty. Clinton is baie gewild. hom
>
> Poppie, waar in Amerika is jy? Ek is nou vir 4 jaar al hier in Amerika,
> en is mal oor hierdie land. Ek stem saam met jou sentiment oor alles -
> kon dit nie beter stel nie. Die enigste "probleem" wat ek tans ondervind
> is dat ons nou in die "Deep South" is - um....dit was/is nogal 'n groot
> aanpassing. Rassisme is nog sterk hier. Dit is baie hartseer. Die "Red
> Necks" laat my baie dink aan sommige van my landsgenote. Maar nou
> ja....:-)
Vorige onderwerp: Swak Piketberg
Volgende onderwerp: Net - Identiteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 03:13:35 MGT 2024