Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Leswin se bronne ?
Re: Leswin se bronne ? [boodskap #30784] Ma, 22 Mei 2000 00:00
MeesterPhat  is tans af-lyn  MeesterPhat
Boodskappe: 12
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
here we go again, Amerika, Amerika, Amerika . .
Ek is al so moeg vir Leswin se Amerikaanse pielsuigery dat dit my naar maak.

Leswin, jy is 'n rassis, jy haat mense met 'n wit velkleur.

"ProPacem" skryf in boodskap news:20000522183404.25738.00000794@ng-cr1.aol.com...
>> "Riaan" Ri...@netech.co.za
>
>> Want ek kan nie help om te dink dit is so
>> bietjie uit die duim uit gesuig deur jou nie.
>
> Ek het dit verwag. Jy kan elke verwysing met net so bietjie netvernuf
> verifieer. Die US patentkantoor is baie gaaf, en gee selfs patentnommers vir
> sekere uitvindings. Die inventor's museum het 'n webwerf (ek dink hulle is in
> cleveland of akron) en jy kan ELKE uitvinding ook daar nagaan. Jy sal vind,
> riaan, dat niks uit my duim gesuig is nie - nie eens "'n bietjie nie".
>
Vorige onderwerp: het jy geweet?
Volgende onderwerp: Re: Tys is onbeskaaf mens (apartheits vark!)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 24 20:38:05 MGT 2024